LEKKER FM
LEKKER FM
LEKKER FM 98.3 is jou Nr. 1 Afrikaanse Radiostasie in Pretoria en omliggende gebiede in Suid Afrika, so ook aanlyn, wêreldwyd. Met so baie Suid Afrikaners wat uit ons pragtige land geïmmigreer het, is daar n groot aanvraag wêreldwyd vir LEKKER Afrikaanse musiek, LEKKER Afrikaanse inhoud en sommer net alles wat LEKKER is! LEKKER FM 98.3 gee om vir Afrikaanse musiek / kunstenaars en hoop dat ons met hierdie platform Afrikaanse musiek die hele wêreld vol kan bevorder. Ondersteun LEKKER FM 98.3 vandag nog! Vertel jou vriende en familie waar jy ookal is van LEKKER FM 98.3 - Laai die "TuneIn App" af...
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: lekkerfm.com
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ds. Carina Burger - Bid vir mekaar - 23-04-26 23.04.2026 14:59
Ds. Carina Burger - Bid vir mekaar - 23-04-26
Volkskool Heidelberg - Fanus Pienaar gesels met Loki 22-04-26 22.04.2026 5:54
Volkskool Heidelberg - Fanus Pienaar gesels met Loki 22-04-26
Volkskool Heidelberg - Fanus Pienaar gesels met Johan Bezuidenhout 22-04-26 22.04.2026 5:42
Volkskool Heidelberg - Fanus Pienaar gesels met Johan Bezuidenhout 22-04-26
Volkskool Heidelberg - Fanus Pienaar gesels met Sias Botha(Hoof) 22-04-26 22.04.2026 5:41
Volkskool Heidelberg - Fanus Pienaar gesels met Sias Botha(Hoof) 22-04-26
Ds.Carina Burger - Wag, Getuig en Bid - 22-04-26 22.04.2026 14:58
Ds. Carina Burger - Wag, Getuig en Bid - 22-04-26
Fanus Pienaar gesels met Marlee Van Der Merwe oor haar nuwe enkelsnit Vuurpyl 21-04-26 21.04.2026 7:52
Fanus Pienaar gesels met Marlee Van Der Merwe oor haar nuwe enkelsnit Vuurpyl 21-04-26
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.