RSG
Kortom
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
#18 28.10.2014 14:54
Pieter van Zyl lees PJ Haasbroek se kortverhaal VIR SIPHO, en Zenobia Kloppers lees Thomas Deacon se kortverhaal DIE SLANG IN DIE TUIN.
#17 21.10.2014 18:41
Zenobia Kloppers lees Pieter W. Grobbelaar se kortverhaal KINDERS VAN DIE WATERSLANG.
#16 14.10.2014 18:37
Pieter van Zyl lees Hennie Aucamp se kortverhaal DIE NAG VAN DIE OOMS.
#15 07.10.2014 25:35
Susan Beyers lees Christine Barkhuizen le Roux se kortverhaal HOU VAS, en Welma Odendaal se verhaal MY PA.
#14 30.09.2014 12:45
Wessel Pretorius lees Frederick J Botha se kortverhaal PETRUS.
#13 23.09.2014 24:04
Danny Fourie lees George Weideman se kortverhaal GELYKENIS.
#12 16.09.2014 16:30
Elanza Swart lees drie kortverhale van Ingrid Jonker, 'N DAAD VAN GELOOF, EERSTE LIEFDE en DIE POP.
#11 09.09.2014 19:44
Nic de Jager lees J.M. Gilfillan se kortverhaal 'N DAG IN DIE LEWE VAN...
#10 02.09.2014 22:33
Chris van Niekerk lees Hennie Aucamp se kortverhaal DIE 1948 BUICK CONVERTIBLE.
#9 26.08.2014 20:30
Frieda van den Heever lees E. Kotze se kortverhaal SOETLOOP.
#8 19.08.2014 25:13
Anna-Mart van der Merwe lees Riana Scheepers se kortverhaal DIE VROU IN DIE VUUR.
#6 05.08.2014 27:38
Wessel Pretorius lees Helena Gunter se kortverhaal OP 'N PLAAS IN AFRIKA.
#5 29.07.2014 21:33
Shirley Ellis lees Deon Meyer se kortverhaal OM 'N MAN TE VANG.
#4 22.07.2014 21:05
Martelize Kolver lees Nini Bennet se kortverhaal BUS 7070.
#3 15.07.2014 24:31
Marko van der Colff lees PG du Plessis se kortvehaal ONS MOND.
#2 08.07.2014 18:59
Chris van Niekerk lees Andre P. Brink se kortverhale DIE SWYER en DIE KLAP VAN DIE MEUL.
#1 01.07.2014 17:17
Frieda van den Heever lees Christine Barkhuizen le Roux se kortvehaal AS SY WEER KOM.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.