Kingdom Light Church Malmesbury

KLC Malmesbury

Religion EN ↓ 266 episodes

Ontdek die Hart van die Vader vir jou

Author

Kingdom Light Church Malmesbury

Category

Religion

Podcast website

www.klcmalmesbury.co.za

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

4 Feb 2024 Fanna Harmse Belangrik Genoeg 05.02.2024

God kan, wil en sal jou gebruik - Wees net beskikbaar!

28 Jan 2024 Fanna Harmse Geen Keer 29.01.2024

Met 'n openbaring van God se liefde en dat niks ons daarvan kan skei, behoort ons Onkeerbaar te wees.

21 Jan 2024 Fanna Harmse Om Hom Te Ken 22.01.2024

Om Hom te ken is Ewige Lewe en Verhouding

14 Jan 2024 Fanna Harmse Dankbaarheid en die Keuse 15.01.2024

Om dankbaar te wees is een ding maar om Dankie te sê is iets heeltemal anders

7 Jan 2024 Fanna Harmse Moedswillige Dankbaarheid 08.01.2024

Om dankbaar te wees is 'n keuse wat vloei vanuit verhouding

17 Des 2023 Fanna Harmse Dankbaarheid 18.12.2023

Ons kyk terug na 2023 met Dankbaarheid in ons harte

3 Des 2023 Fanna Harmse Dit Is Binne Jou Vermoë 04.12.2023

Jy kan jou nuus-hooftrekke self skryf!

26 Nov 2023 Fanna Harmse Diensbaarheid, 'n Bewys Van Grootheid 27.11.2023

In die koninkryk van God is Grootheid of Belangrikheid of Leierskap of 'Greatness' nie STATUS nie maar Diensbaarheid!

19 Nov 2023 Fanna Harmse Transformasie 5 - Tyd Sal Leer 20.11.2023

Sukses word nie bepaal deur die oes wat ons maai nie, maar deur die Saad wat ons saai!

12 Nov 2023 Fanna Harmse Transformasie 4 - Probeer Is Nie Genoeg 13.11.2023

Hou op Probeer en Doen!

5 Nov 2023 Fanna Harmse Transformasie 3 - Meer as net Hoop 06.11.2023

Verander jou gewoontes dan transformeer jou Lewe!

29 Okt 2023 Fanna Harmse Transformasie 2 - Die Waarheid Van Jou Lewe 30.10.2023

Jy is wie God en Sy Woord sê jy is!

22 Okt 2023 Fanna Harmse Transformasie 1 - 'n Heilige Ontevredenheid 23.10.2023

Ons moet Heilig Ontevrede wees sodat Transformasie kan plaasvind!

15 Okt 2023 Fanna Harmse 'n Resep Vir Mislukking 16.10.2023

As jy op jouself en eie krag staatmaak, is dit 'n resep vir mislukking!

8 Okt 2023 Fanna Harmse God Is...Onveranderlik 09.10.2023

Die feit dat God nie verander nie, maak dat ons totaal op Hom kan staatmaak en vertrou en dit bring Standvastigheid

1 Okt 2023 Fanna Harmse God Is...Ek Is 02.10.2023

Ek Is, is alles wat jy nodig het in elke situasie

24 Sep 2023 Fanna Harmse God Is...Heilig 25.09.2023

Ons aanbid 'n Heilige God en daar is niemand of niks soos Hy!

17 Sep 2023 Fanna Harmse God Is...Liefdevol 18.09.2023

God is 'n Liefdevolle Vader wat jou onvoorwaardelik liefhet

10 Sep 2023 Fanna Harmse God Is...Betroubaar 11.09.2023

God is absoluut Betroubaar en dit bring Sekerheid in 'n Onseker wêreld

3 Sep 2023 Fanna Harmse God Is..Barmhartig 04.09.2023

God behandel jou en my beter as wat ons verdien - Dit is Barmhartigheid

27 Aug 2023 Fanna Harmse Die Krag Van 'n Skaduwee 28.08.2023

Ek en jy gooi 'n skaduwee of ons wil of nie. Is dit positief of negatief?

20 Aug 2023 Fanna Harmse Ek Het 'n Droom 6 - Jou Wonderwerk Is In Jou Midde 21.08.2023

Hou op soek na die oplossing daar vêr buite, dit is in jou hand en in jou huis

13 Aug 2023 Fanna Harmse Ek Het 'n Droom 5 - Die Senior Vennoot 14.08.2023

Die HG is die mees belangrikste Persoon in die vervulling van ons drome

6 Aug 2023 Fanna Harmse Ek Het 'n Droom 4 - Vermenigvuldiging Is Die Antwoord 07.08.2023

Soos wat jy ander help om hulle droom te bereik, vergroot en vermeerder jy jou hulpbronne of 'resources' om jou droom te vervul - Vermenigvuldiging is die antwoord.

30 Jul 2023 Fanna Harmse Ek Het 'n Droom 3 - Groei en Versorg Jou Droom 31.07.2023

Drome vat tyd en toewyding - Druk deur en moenie moedeloos word nie

Listen to the KLC Malmesbury podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.