Jaco Thom

Jaco Thom se podcast

Religion AF ↓ 158 episodes

Preke en boodskappe

Author

Jaco Thom

Category

Religion

Podcast website

www.bybelkoerant.co.za

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Genesis 37 04.09.2020

God se pad met Jakob se mense

Gen 33:1-7 30.07.2020

Sondag 2 Augustus 2020 Is versoening moontlik? Jakob keer ná 20 jaar in Haran terug na Kanaän. Esau wag hom in met 400 man. Jakob se verlede het hom ingehaal. 

Gen 28:10-22 God is oral 23.07.2020

Jakob het sy pa Isak bedrieg om die seën wat vir Esau bedoel was, te kry. Toe sweer Esau wraak, en Jakob moet vlug. Langs die pad by Bet-El verskyn God aan hom.

Gen 21 17.07.2020

God doen wat Hy beloof het. Erediens 19 Julie 2020

Gen 12:1-5 Nagmaal 11.07.2020

Geloof vra offers

Gen 3:1-13 03.07.2020

Sonde in die paradys!?

Gen 1:1-4 en Joh 1:1-5 Die skepping 26.06.2020

Hierdie wêreld is God s'n!

Hand 17:16-34 Paulus op die Areopagus 20.06.2020

Om mense by God uit te bring

Hand. 16:25 Ons is die boodskap 11.06.2020

Paulus en Silas sing lofliedere in die tronk.

Handelinge 9 Christen-wees is gehoorsaam wees 04.06.2020

God stuur Ananias na Paulus toe.

Handelinge 2:1-36 Pinksterfees 29.05.2020

Die Gees as God se grootste gawe het gekom om Jesus te verheerlik.

1 Pet 5:5-11 Nederigheid Pinkster 2020 28.05.2020

Donderdag

1 Pet 4:7-11 Dien mekaar 27.05.2020

Pinkster 2020 (Woensdag)

1 Pet 2:18-25 Pinkster 2020 Maandag 25.05.2020

Om Christus na te volg in sy lyding

1 Pet 1:17-24 Losgekoop deur Christus 24.05.2020

Pinksterreeks 2020: Sondagaand

1 Pet 1:1-2 Suurstofdief of Koningskind? 23.05.2020

Ons is deur Christus se bloed losgekoop. Dit het implikasies vir hoe ons oor onsself dink en hoe ons leef.

Hand 1:9-11 Waar is Jesus nou? 21.05.2020

Jesus se hemelvaart het sy posisie verander. Wat beteken dit prakties vir ons?

Ps 77 Waar is God as ek Hom nodig het? 15.05.2020

God is by ons, maar ons mis sy teenwoordigheid omdat ons op die verkeerde plekke na Hom soek.

Ps 23:5 U laat my by 'n feesmaal aansit 08.05.2020

Die lewe word 'n fees as jy die Here se teenwoordigheid raaksien.

Ps 23 Die Here is my herder 03.05.2020

'n Mens kom nie niks kort as jy alles het wat jou hart begeer nie. Jy kom niks kort nie wanneer jy ontdek dat die Here by jou is en dat Hy vir jou sorg.

Ps 27 Wag op die Here! 26.04.2020

Geloof is nie ’n kitsoplossing vir al jou probleme nie. Geloof is om in jou nood na God te vlug en in sy teenwoordigheid jou troos en krag te kry, in die verwagting dat Hy op sy tyd vir jou die uitkoms sal gee.

Ps 16:8 - 'n Lewe van oorvloed 19.04.2020

Erediens 19 April 2020

Paasfeesdiens 12 April 2020 12.04.2020

Kol 2:20 - 3:4 Die opstanding beïnvloed ons hele bestaan

Goeie Vrydag Nagmaalsdiens 10.04.2020

Wat het Jesus bedoel toe Hy gebid het: "My God, my God, waarom het U My verlaat?"

Groot Lydensweek: Wit Donderdag 09.04.2020

Jesus in Getsemane

Listen to the Jaco Thom se podcast podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.