GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.grootfm.co.za
Author
GROOTfm 90.5
Category
Podcast website
Latest episode
Oct 16, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
#GROOTtrauma | 17 Junie 17.06.2026 39:27
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter liggaamsdeel verloor die vinnigste hitte as dit nie bedek is in baie koue toestande nie? >Nuwe MIV-inspuiting GROOT deurbraak vir S.A. >Scleroderma bewusmakingsweek >Moet ek nog steeds water drink in die winter? >Dr Jaco se wenk vir die week
#WeeksdaeVibesMetVenita - Juan Els | 17 Junie 17.06.2026 12:59
Juan Els gesels met Venita oor sy nuwe enkelsnit - Upside Down
Route326: Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar oor 'Tillie Mathilda' 17.06.2026 37:47
Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar oor 'Tillie Mathilda'.
GROOT oepsie: Francois kry nie sy lag gesluk nie 17.06.2026 0:31
Francois kry nie sy lag gesluk nie. GROOTfm90.5
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 17 Junie 17.06.2026 4:21
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 17 Junie 17.06.2026 2:45
Inspirasie Deur Reinhardt Smit
Drakensberg Seunskoor 16.06.2026 18:04
Jennifer Myburgh in vir Sarina gesels met die Wêreld bekende Drakensberg Seunskoor oor hul vertoning wat voorle plus 'n regstreekse weergawe van Bohemian Rhapsody
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 16 Junie 16.06.2026 4:40
Inspirasie deur Nina
#WeeksdaeVibesMetVenita - Amy Jones | 15 Junie 15.06.2026 11:19
Amy Jones is TERUG op #WeeksdaeVibes na 3 JAAR!! Sy vertel vir Venita hoe haar lewe die laaste paar jaar verander het en die nuwe fokus en boodskap wat sy oordra in haar musiek. Sy gesels ook oor haar nuwe enkelsnit - Again!
Route326: Danny Smoke oor 'Naam Weggooi' 15.06.2026 31:27
Danny Smoke oor 'Naam Weggooi'.
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 15 Junie 15.06.2026 5:29
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
#OntbytMetDoepieEnNina - ONS (Nuwe enkelsnit) 15.06.2026 17:44
ONS terug met hul volgende kleurhoofstuk – geel – in die vorm van hul splinternuwe enkelsnit, "Vêr Van Die Huis Af". Hierdie tong-in-die-kies kuierliedjie vang daardie gevoel perfek vas wanneer die kuier net té lekker is en die laaste plek waar jy wil wees, jou eie huis is. Dis 'n ligsinnige, energieke lied oor avontuur, vriende, spontane oomblikke en die begeerte om oral te wees... behalwe op pad...
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 15 Junie 15.06.2026 2:13
Inspirasie deur Teodor Van Der Spuy
Gister Se Grotes: Gé Korsten Sing - Hoor My Lied by die Voortrekker Monument 14.06.2026 15:45
Gé Korsten Sing - Hoor My Lied by die Voortrekker Monument. Pieter Smith, Arina de Witt, André Schwartz, Frans Swart, Lydia Winchester en Stephanie Baartman vertel meer.
Route326: Willem Botha oor 'Hallo My Hart' 12.06.2026 32:00
Willem Botha oor 'Hallo My Hart'.
Route326: Elzabé Zietsman en André Lötter oor 'Tronk met 'n D' 12.06.2026 20:16
Elzabé Zietsman en André Lötter oor 'Tronk met 'n D'.
Snoete-goete: Gato Inn 12.06.2026 6:38
The Gato Inn in die ooste van Pretoria bied veilige, luukse kort en langtermyn verblyf vir jou kat. Morne Combrink vertel ons meer
Groen Vingers Vrydag - 12 Junie 12.06.2026 6:00
Jimi Malan van Plantland gee praktiese wenke oor hoe om jou wintertuin lewendig te hou
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 12 Junie 12.06.2026 6:16
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
#OntbytMetDoepieEnNina - Bernice West & Droomsindroom 12.06.2026 12:28
Droomsindroom en Bernice West span kragte saam vir hul splinternuwe enkelsnit, “Toelaat”. Die liedjie kombineer Droomsindroom se kenmerkende klank met Bernice se unieke stem en vertel ’n verhaal van liefde, vertroue en die moed om jou hart oop te maak. Met ’n vars, moderne aanslag en ’n pakkende refrein is “Toelaat” beslis ’n liedjie wat by luisteraars sal aanklank vind.
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 12 Junie 12.06.2026 2:19
Inspirasie deur Janine Fourie
#WeeksdaeVibesMetVenita - Tamryn Madalé | 11 Junie 11.06.2026 14:08
Tamryn gesels met Venita oor haar nuwe enkelsnit Egte Liefde. Sy vertel hoe die liedjie deur persoonlike ervarings geïnspireer is, en hoe haar familie die mense is wat haar help om haar drome na te jaag en haar deurentyd ondersteun.
Route326: Edwin van der Walt oor 'Beter as Gister' 11.06.2026 19:24
Edwin van der Walt oor 'Beter as Gister'.
Anelma - Fiesta 11.06.2026 14:52
Grootfm se eie Anelma van Heerden is die nuwe aanbieder van die Kyknet program Fiesta! Annelie gesels met haar oor feeste, tv en radio en of sy koffie of sosiale media verkies
VERSKILMAKERS: Round Table Collective 11.06.2026 7:47
Round Table Pretoria Collective is ’n organisasie van jong mans tussen die ouderdomme van 18 en 40 wat hulself beywer vir gemeenskapsdiens, persoonlike groei, leierskapontwikkeling en kameraadskap. Deur verskeie liefdadigheidsprojekte en gemeenskapsinisiatiewe maak hulle ’n tasbare verskil in die lewe van mense in Pretoria en omliggende gebiede. Vandag gesels ons oor die rol wat Round Table speel,...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.