Cape Pulpit / Kaapse Kansel

GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL

Religion AF ↓ 159 episodes

Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begin.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: capepulpit.co.za

Author

Cape Pulpit / Kaapse Kansel

Category

Religion

Podcast website

capepulpit.co.za

Latest episode

Sep 23, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

ZANTIE SWANPOEL - Elke Dag Is 'n Spesiale Oomblik 11.12.2024

In hierdie episode deel Zantie Swanpoel 'n diepgaande boodskap oor die waarde van elke oomblik in ons lewens en die belangrikheid daarvan om nie dinge uit te stel nie. Sy vertel 'n emosionele storie oor haar broer wat besef het dat elke dag en elke persoon in ons lewens werklik kosbaar is. Zantie moedig luisteraars aan om die tyd met hul geliefdes te waardeer, nie te wag om spesiale oomblikke te v...

ZANTIE SWANPOEL - Emosionele Veerkragtigheid en Levenslesse 04.12.2024

In hierdie episode gesels Zantie Swanepoel oor die lewe, liefde en die oorkom van uitdagings. As 'n lewensafrigter en stigter van die BabySpainBars-projek, deel Zantie haar gedagtes oor hoe om deernisvol en betrokke te bly in 'n wêreld wat dikwels oorweldigend kan wees. Sy moedig luisteraars aan om nie emosioneel "afgestomp" te raak teenoor die struikelblokke om ons nie, en beklemtoon die belangri...

ZANTIE SWANPOEL - God se Genade en die Krag van Liefde 27.11.2024

Zantie Swanepoel gesels oor die wonder van God se genade en die diep betekenis van sy teenwoordigheid in ons lewens. Sy deel 'n persoonlike ervaring oor die wonder van liefde, genade en die geloof in 'n lewe na "aflewering," wat metafories verwys na die geestelike reis na die aarde en na die ewige lewe. Zantie verduidelik hoe die konsep van God se genade as 'n beskermende, liefdevolle teenwoordigh...

ZANTIE SWANPOEL - Die Krag van Empatiese Luister en Dieper Geselskap 20.11.2024

Zantie Swannepoel bespreek die belangrikheid van empatiese luister en die krag van jou tyd om 'n verskil in iemand se lewe te maak. Deur stories van invloedryke figure soos Viktor Frankl te deel, verduidelik Zantie hoe die bereidheid om ander se pyn te hoor dikwels meer betekenisvol is as die perfekte antwoord. Sy beklemtoon die waarde van geselskap en hoe diep, betekenisvolle gesprekke die manier...

ZANTIE SWANPOEL - Dankbaarheid en Tydsbestuur: Hoe om jou Tyd Effektief te Prioritiseer en Jou Lewe te Transformeer 13.11.2024

Zantie Swanpoel fokus in hierdie gesprek op twee belangrike temas: dankbaarheid en tydsbestuur. Sy deel haar insigte oor hoe ons dankbaarheid kan aanwend om innerlike vrede te bring, selfs in die middel van ons besige lewens. Zantie beklemtoon die belangrikheid om nie net besig te wees nie, maar om tyd effektief te bestuur en die regte prioriteite te stel—soos om tyd met geliefdes deur te bring en...

Zantie Swanpoel - Die Krag in die Woord van God 06.11.2024

Die Woord van God is 'n geskenk. Sien ons werklik hoe spesiaal dit is? Mense het deur so baie gegaan dat ons die Bybel in ons hande en ons huise kon hê.

Zantie Swanpoel - Power of the Pause 30.10.2024

When we just take a few more moments to thing things through, we can make better choices, offering more grace, patience and kindness.

Zantie Swanpoel - Sy weë is nie Ons weë nie 23.10.2024

Dis moelik om te verstaan hoe die Here ALMAL kan llief he...self die wat williglik sleg doen. Hy voel en doen dinge wat ons nie verstann nie, maar ons kan weet Hy weet wat die beste is, en Hy is altyd goed.

Zantie Swanpoel - Toeval 16.10.2024

God weet presies hoeveel hare is op jou kop, en Hy regeer en sit op die Troon, so dit beteken niks is per toeval nie. God is betrokke by die detail,en dit beteken niks gebeur waaroor God nie weet nie.

Zantie Swanpoel - Uithouvermoë in Gebed 09.10.2024

Geloof is nie iets wat ons doen nie, dis wat ons is. Gebed verander ons omstandighede en dit verander ons. Daar is krag ook in stap en gesels met God, of fietsry of swem of draf. Dis van beweeg en met god gesels (as jy kan). Dis goed vir ons en ons verhouding met God - Gebed verander jou lewe.

Zantie Swanpoel - Die Seën 02.10.2024

Die Here het ons Sy Woord gegee, en die Woord dra kragtige seëninge. Onthou jy dit en wat dit vir ons beteken?

Zantie Swanpoel - Ons Onbeperkte God 25.09.2024

Ons is so beperk in ons denke, so dit is vir ons moeilik om 'n God voor te stel vir wie niks onmoontlik is nie. God is werklik daar en Hy is iemand in wie ons ons vertroue kan plaas.

Zantie Swanpoel - Hou Aan Bid 18.09.2024

Ons gebede maak die goue potte van die Hemel vol! Staan vas, en hou aan bid. God is getrou om te antwoord op die regte tyd.

Zantie Swanpoel - Sout en Lig 11.09.2024

As dinge om jou vrot raak, moet jy vra wat aan gaan. Ons moet die sout van die aarde wees wat dinge 'vars' hou om ons. Ons moet dalk dinge begin anders doen.

Zantie Swanpoel - Abba Vader is jou Pa 04.09.2024

Deur alles, is God getrou. Hy loop langsaan jou, al is jy 'n enkelma en help jou om kinders groot te maak. Hy los ons nie, en Hy is goed! As dinge moeilik raak is Hy altfy by jou en stap saam deur die moeilikste tye.

Zantie Swanpoel - Is jy 'n Verslaggewer of 'n Hervormer 28.08.2024

Ons kyk na ons lewens en die van die mense om ons, en ons kan net deel wat gebeur (goed of sleg) of ons kan iets doen, en vir mense bid en dinge verander. Hoe wil jy lewe?

Zantie Swanpoel - Hemelse Skatte 21.08.2024

Ons word geroep om bymekaar te maak wat saak maak, wat mot en roes nie sal vernietig nie. Bou vandag jou hemelse geldeenheid op

Zantie Swanpoel - Laat Die Here Jou Idees Gee 14.08.2024

Ons voel soms doelloos en as of ons verdwaal het in die lewe. Kom ons sit by die Here met die vrae wat ons het en laat Hy vir ons die antwoorde gee.

Zantie Swanpoel - Waar is Jou Fokus 07.08.2024

Die wêreld om ons kom met soveel afleidings. Hoe gaan jy gefokus bly op wat regtig saak maak in die lewe?

Zantie Swanpoel - Stel God Eerste 31.07.2024

Ons stres onsself meer en meer uit en raak meer angstig as wat ons hoef te wees. God bly in beheer en ons moet Hom eerste stel

Zantie Swanpoel - Dans as of Niemand Jou Sien Nie! 24.07.2024

Sonder vreugde, is daar nie krag nie. Die Here gee ons baie maniere om vreugde te ervaar, en om dankbaar te wees, maar dit is ook waar die vyand dinge probeer steel. Doen die dinge wat vreugde bring en geniet selfs die klein, eenvoudige dinge.

Zantie Swanpoel - Toon Aan Ander Respek 17.07.2024

Hoe repekteer ons die mense om ons? Ons eer God deur hoe ons ander mense repekteer. As ek mense (wie God geskape het) nie respekteer nie, eer ek nie my Skepper nie.

Zantie Swanpoel - Gee, en Vind Genesing 10.07.2024

Alles behoort aan God. Dit beteken dat alles wat ons het aan Hom behoort, en ons moet mooi daarna kyk, en dit met ander deel. Zantie deel 'n kragstorie oor hoe 'gee' ook genesing kan bring.

Zantie Swanpoel - Die Here Kies Jou 03.07.2024

Die Vyand probeer om ons te oortuig dat ons nie goed genoeg is nie. Ons glo hom partykeer! Ons moet onthou ons kan groot dinge doen, want ons doen dit saam met die Here. Hy het ons gekies en ons is in Sy span!

Zantie Swanpoel - 'n Titanic van 'n Storie 26.06.2024

Zantie deel 'n paar kragstories uit die geskiedenis van die Titanic. Ons leer oor besluite wat geneem is deur mense wat God geken het, en hoe dit hulle keuses beinvloed het.

Listen to the GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.