Every Nation Faith City
Every Nation Faith City
This is a resource page for sermons by Every Nation Faith City - in South Africa. Bringing supernatural transformation to our world, one person at a time.
Author
Every Nation Faith City
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 8, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Empowered for Daily Living – Week 5 02.06.2025 41:45
Empowered for Daily Living: A Study on The Holy Spirit This week, Ps. Jacques Olivier unpacks the gift of tongues as a powerful way to connect with God. From spiritual strengthening to deeper intimacy, tongues build us up, align us with God's will, and awaken boldness. It’s not about hype—it’s about surrender, clarity, and communion with the Spirit.
Krag vir Vandag – Week 5 02.06.2025 50:06
Krag vir Vandag: ’n Studie oor die Heilige Gees In hierdie week se boodskap deel Ps. Hendri Hofmeyr praktiese stappe om in die gawes van die Heilige Gees te groei, met ’n spesifieke fokus op die gawe van tale. Hierdie gawe bou ons op, belyn ons met God se wil, verdiep ons intimiteit met Hom en versterk ons geestelik. Die Heilige Gees gee ons krag, selfs wanneer ons nie woorde het nie.
Empowered for Daily Living – Week 4 27.05.2025 48:22
Empowered for Daily Living: A Study on The Holy Spirit At Every Nation Faith City, we believe in bringing supernatural transformation to the world—one person at a time. In this week’s message, Ps. Hendri Hofmeyr unpacks the gifts of the Spirit and reminds us that they are for everyone . These gifts are given for the common good, and when we live with a desire for the Spirit—not just His gifts—we s...
Krag vir Vandag - Week 4 27.05.2025 51:49
By Every Nation Faith City glo ons dat ons bonatuurlike transformasie na die wêreld bring—een persoon op ’n slag. In hierdie week se boodskap breek Ps. Hendri Hofmeyr die gawes van die Gees oop en herinner ons dat dit vir elkeen bedoel is. Hierdie gawes is gegee vir die gemeenskap se voordeel, en wanneer ons nie net die gawes begeer nie, maar die Gees self, begin ons leef met bonatuurlike krag eer...
Empowered For Daily Living - Week 3 19.05.2025 38:07
Empowered for Daily Living: A Study on The Holy Spirit This week, guest Ps. Dustin Lister from Our Savior’s Church in Louisiana (USA) reminds us that the power of the Holy Spirit isn’t just for a few—it’s for you . Whether you feel distant, unqualified, or unsure, His Spirit empowers you with boldness, reverence, and a hunger for more. You were made to carry His power.
Krag Vir Vandag Week 3 19.05.2025 41:34
Krag vir Vandag: ’n Studie oor die Heilige Gees In hierdie week se boodskap herinner Ps. Hendri Hofmeyr ons dat die Heilige Gees ons nie net vul nie, maar ons ook toerus. Wanneer ons honger en dors na Hom, groei ons in die vrees van die Here en wandel ons met ’n vrymoedigheid wat die wêreld nie kan gee nie.
Empowered for Daily Living – Week 2 14.05.2025 38:48
Empowered for Daily Living: A Study on The Holy Spirit In this week’s message, Dr. Willem Nel shares how the Holy Spirit empowers us for everyday life—not just for the big moments, but for the ordinary ones too. His presence gives us strength, purpose, and the confidence to live boldly and intentionally.
Krag Vir Vandag - Week 2 14.05.2025 33:40
Krag Vir Vandag: 'n Studie oor die Heilige Gees In hierdie week se boodskap deel Ps. Willem Nel hoe die Heilige Gees ons bemagtig vir die alledaagse lewe—nie net vir die groot oomblikke nie, maar ook vir die gewone. Sy teenwoordigheid gee ons krag, doelgerigtheid en die vertroue om met vrymoedigheid en intensie te leef.
Empowered for Daily Living - Week 1 14.05.2025 44:10
Empowered for Daily Living: A Study of The Holy Spirit In this week’s message, Ps. Hendri Hofmeyr shares how the Holy Spirit isn’t reserved for a select few—He’s for everyone, for today, and He's a free gift. His presence empowers us to live with hope, with truth, and with the fullness of the Spirit right now.
Krag Vir Vandag - Week 1 14.05.2025 46:15
Krag Vir Vandag: 'n Studie oor die Heilige Gees In hierdie week se boodskap deel Ps. Hendri Hofmeyr hoe die Heilige Gees nie net vir ’n uitgesoekte paar is nie, maar vir almal—vir vandag, en verniet. Sy teenwoordigheid gee ons krag om nou te leef, vol hoop, vol waarheid, en vol die Gees.
His Grace Finds Us 12.05.2025 39:12
This week Ps Andile Mdingane takes us to John 21, where we see how Jesus meets us in our failure, not with shame—but with grace. He knows us completely and loves us fully. Even when we run, He pursues us, heals what’s broken, and calls us into His mission. His grace doesn’t just find us—it restores and sends us.
Grootheid van God 12.05.2025 37:59
In hierdie week se boodskap herinner Ps Celest Nel ons aan hoe ontsagwekkend God werklik is. Wanneer ons Sy grootheid raaksien, verander dit hoe ons leef, verwag en hoop. Sy teenwoordigheid bring verwondering wat die plafon lig, geloof opwek, en ons dapper maak vir dit wat nuut is.
Come to Jesus - Resurrection Sunday 23.04.2025 40:25
This Resurrection Sunday, we celebrated the victorious power of the resurrection. In this message, Ps. Hendri Hofmeyr reminds us that Jesus not only suffered, but rose again as the Conqueror over sin, death, and the grave. His resurrection is the guarantee of new life and steadfast hope—a future anchored in victory, because Jesus lives and reigns.
Kom na Jesus - Opstandingsondag 23.04.2025 36:01
Hierdie Opstandingsondag het ons die oorwinningskrag van die opstanding gevier. In hierdie boodskap herinner Ps. Hendri Hofmeyr ons daaraan dat Jesus nie net gely het nie, maar ook opgestaan het as die Oorwinnaar bo sonde, dood en die graf. Sy opstanding is die waarborg van nuwe lewe en vaste hoop – ’n toekoms geanker in oorwinning, want Jesus leef en regeer.
Come to Jesus - Good Friday 23.04.2025 25:21
On this Good Friday, Ps. Hendri Hofmeyr leaded us through the moments of deep betrayal that Jesus faced on His way to the cross. Yet in the face of rejection, Jesus responded with unwavering love—calling the guilty “friend,” offering forgiveness, and restoring the broken. This message invites us to behold the compassion of our Saviour, who chose love even in the darkest hour.
Come to Jesus - Week 3 23.04.2025 32:49
In this week’s message, Ps. Hendri Hofmeyr takes us back to the Old Testament, where sacrifices were required to restore what sin had broken. But through Jesus—the perfect offering—the full price has been paid, opening the way back to the Father—once and for all.
Kom na Jesus - Week 3 23.04.2025 39:09
In hierdie week se boodskap, neem Ps. Hendri Hofmeyr ons terug na die Ou Testament, waar offers vereis was om te herstel wat sonde gebreek het. Deur Sy volmaakte offer het Jesus die volle prys betaal en die pad terug na die Vader oopgemaak – eens en vir altyd.
Come to Jesus - Week 2 23.04.2025 52:52
This week, Ps. Celeste Nel shares a message that reminds us of God’s heart when we come to Him—mess and all. Through Jesus’s atonement, we’re invited to draw near, receive mercy, and experience the depth of His love.
Kom na Jesus - Week 2 23.04.2025 55:37
Hierdie week deel Ps. Celeste Nel ’n boodskap wat ons herinner aan God se hart wanneer ons na Hom toe kom—al is ons stukkend en deurmekaar. Deur Jesus se versoening word ons uitgenooi om nader te kom, genade te ontvang, en die diepte van Sy liefde te ervaar.
Come to Jesus Week 1 09.04.2025 30:16
Beginning our "Come to Jesus" journey, this week's message reveals a unifying purpose that spans from the grand scale of creation to the intimacy of our individual lives: His glory. We look at how this is evident in everything, including humanity, salvation, our daily choices, and the collective body of the church. We hope this message blesses you.
Kom na Jesus Week 1 09.04.2025 31:41
Sluit by ons aan vir die eerste week van ons "Kom na Jesus" reeks terwyl ons die sentrale tema ondersoek dat alles sy doel in Sy heerlikheid vind. Hierdie week se boodskap ondersoek hierdie waarheid deur die lens van die skepping, die bestaan van die mensdom, die voorsiening van verlossing, die uitvoering van ons lewens, en die sending van die kerk. Mag hierdie boodskap jou inspireer om te leef me...
What to Do When I Don’t Know What to Do? 24.03.2025 32:12
In this week’s message, Ps Hendri Hofmeyr dives into 2 Chronicles 20, showing us how to respond when we face uncertainty. Instead of relying on our own strength, we’re called to seek God first, surround ourselves with faith, and trust that worship unlocks victory. Even before the breakthrough comes, we can stand firm in the truth that God turns battles into blessings. Be encouraged and equipped as...
Wat Doen Ek Wanneer Ek Nie Weet Wat Om Te Doen Nie? 24.03.2025 36:42
In hierdie week se boodskap delf Ps Hendri Hofmeyr in 2 Kronieke 20 en wys vir ons hoe om te reageer wanneer ons onseker is. In plaas daarvan om op ons eie krag staat te maak, word ons geroep om eers na God te soek, onsself met geloof te omring en te vertrou dat aanbidding oorwinning ontsluit. Selfs nog voor die deurbraak kom, kan ons vasstaan in die waarheid dat God gevegte in seëninge verander....
For The Future Week 6 - English 17.03.2025 41:27
Welcome to week 6 of our For The Future sermon series! This week Ps Hendri Hofmeyr shared about God's economy and how He uses and multiplies the seed we sow.
For The Future Week 6 - Afrikaans 17.03.2025 40:21
Welkom by week 6 van ons For The Future preek reeks! Hierdie week het Ps Hendri Hofmeyr gedeel oor God se ekonomie en hoe Hy die saad wat ons saai gebruik en vermeenigvuldig.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.