Ds. Ulrich Ohlhoff

Dieper Delf.

Teologiese nadenke oor die bybel en 'n Christelike lewe deur ds. Ulrich Ohlhoff vanuit NG Harrismith. 

Author

Ds. Ulrich Ohlhoff

Category

Religion

Podcast website

www.ngkhs.co.za

Latest episode

Jun 26, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Oggend oordenking 21 Julie 2025 21.07.2025

Ons dink die week na oor God en hoe Hy Homself aan die mensdom geopenbaard het. 

Oggend oordenking 27 Junie 2025 - Psalm 150 27.06.2025

Ons dink na oor 'n lewe van lof. 

Oggend oordenking 26 Junie 2025 - Psalm 130 26.06.2025

Ons dink na oor vergifnis aan die hand van Pslam 130. 

Oggend oordenking 25 Junie 2025 - Psalm 127 25.06.2025

Ons dink na oor Psalm 127 en of ons saam met God werk en leef. 

Oggend oordenking 24 Junie 2025 - Psalm 121 24.06.2025

Ons dink na oor Psalm 121 as pelgrimslied. Die Here beskerm jou. 

Oggend oordenking 23 Junie 2025 Psalm 8 23.06.2025

Ons dink vanoggend na oor die boodskap van Psalm 8! Die Here se naam is wonderlik!

Oggend oordenking - 20 Junie 2025 20.06.2025

Ons lees vanoggend Psalm 4 saam. 

Oggend oordenking - 19 Junie 2025 19.06.2025

Ons lees vanoggend Psalm 3 saam. 

Oggend oordenking 18 Junie 2025 18.06.2025

Ons lees vanoggend Psalm 2 en dink na oor Jesus se Koningskap. 

Oggend oordenking - 17 Junie 2025 17.06.2025

Ons lees die volgende ruk 'n paar psalms en staan vanoggend stil by Psalm 1. 

Oggend oordenking - 13 Junie 2025 12.06.2025

Ons sluit ons nadenke oor die vrug van die Gees af deur na te dink hoe die vrug in ons lewens gedra moet word. 

Oggend oordenking - 12 Junie 2025 11.06.2025

Ons dink na oor selfbeheersing as die laaste eienskap van die vrug van die Gees. 

Oggend oordenking - 11 Junie 2025 11.06.2025

Ons dink vanoggend na oor nederigheid as eienskap van die vrug van die Gees. 

Oggend oordenking - 10 Junie 2025 10.06.2025

Is jy getrou in jou verhouding met die Here? Dink vanoggend saam na oor hoe God deur SY Gees getrouheid vir ons as eienskap aanleer. 

Oggend oordenking - 9 Junie 2025 08.06.2025

Ons dink na oor die vrug van die Gees en staan stil by goedhartigheid vanoggend. 

Oggend Oordenking - 6 Junie 2025 05.06.2025

Luister gerus en dink na oor vriendelikheid as eienskap in jou lewe. 

Oggend Oordenking - 5 Junie 2025 04.06.2025

Ons luister vanoggend oor hoe ons meer geduldig kan wees.  

Oggend Oordenking - 4 Junie 2025 03.06.2025

Ons dink vanoggend na oor Vrede as vrug van die Gees. 

Oggend Oordenking - 3 Junie 2025 02.06.2025

Ons luister na Vreugde as eienskap van die vrug van die Gees. 

Oggend Oordenking - 2 Junie 2025 01.06.2025

Ons dink na oor die uitstorting van die Heilige Gees en die vrug wat die Gees in ons lewens bewerk. In hierdie episode dink ons na oor die liefde as eienskap van die vrug van die Gees as eerste eienskap van die vrug waaruit al die ander eienskappe vloei. 

Oggend Oordenking - 30 Mei 2025 29.05.2025
Oggend Oordenking - 29 Mei 2025 28.05.2025
Oggend Oordenking - 28 Mei 2025 28.05.2025
Oggend Oordenking - 27 Mei 2025 26.05.2025
Oggend Oordenking - 26 Mei 2025 25.05.2025

Listen to the Dieper Delf. podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.