Die Volle Waarheid

Die Volle Waarheid Potgooi

Religion AF ↓ 500 episodes

"FOLLOW" OM IN KENNIS GESTEL TE WORD AS ONS NUWE MATERIAAL OPLAAIE !!Hier by Die Volle Waarheid poog ons dus om u te help om terug te keer na u Bybel en te soek na die waarhede wat God vir ons in Sy Woord opgeteken het, sodat ons kan sin maak uit dit wat om ons gebeur. Ons poog ook om saam met u gereed te maak vir die naderende koms van ons Here Jesus Christus wanneer ons rus sal vind vir ons vermoeide siele. Jesus is immers “die Weg en die Waarheid en die Lewe” deur wie ons by die Vader kan kom. [Johannes 14:6]#Bybel #Studie #Openbaring #Profeie #Gesondheid #Wederkoms #MarkWoodman #ErnieRex #...

Author

Die Volle Waarheid

Category

Religion

Podcast website

dievollewaarheid.org

Latest episode

Jun 22, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

36. Nebukadnésar Sal Nie Vir Altyd Regeer | Ernie Rex 17.07.2024

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

35. Wie Is Hierdie Hoof Van Goud | Ernie Rex 17.07.2024

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

34. Hoe Lyk Nebukadnésar Se Droom | Ernie Rex 17.07.2024

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

33. Daniël Begin Die Droom Uitlê | Ernie Rex 17.07.2024

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

32. Wat Word Deur Nebukadnésar Se Droom Bekend Gemaak | Ernie Rex 17.07.2024

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

31. Waar Is God | Ernie Rex 17.07.2024

30. Wie Alleen Kan Nebukadnésar Se Droom Openbaar | Ernie Rex 17.07.2024

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

29. Kan Iemand Nebukadnésar se Droom Uitlê | Ernie Rex 17.07.2024

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

28. Hoekom Nebukadnésar Droom | Ernie Rex 17.07.2024

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

27. Daniël En Openbaring Pas Soos ‘n Handskoen | Ernie Rex 16.07.2024

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

26. Hoe Kan daar So Baie Verklarings Vir Openbaring Wees? | Ernie Rex 16.07.2024

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

25. Die Baie Blangrike Derde Sleutel Van Openbaring | Ernie Rex 16.07.2024

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

24. Hoe Het Openbaring Na Ons Toe Gekom? | Ernie Rex 16.07.2024

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

23. Wat Was Jesus Se Eerste Woorde Aan Johannes? | Ernie Rex 16.07.2024

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

22. Moenie Vrees Nie | Ernie Rex 16.07.2024

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

21. Hierdie Boek Gaan Jou Lewe Verander | Ernie Rex 16.07.2024

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

7. Kan Siele Sterf? | Die Dood - EN DAN? 08.06.2024

🤔 Wonder jy ook wat gebeur na die dood? ☁ Gaan mense hemel of hel toe wanneer hulle sterf?🔥 👀 Kan ons geliefdes sien wat ons doen? 🔄 Daar is soveel verskillende sienings en interpretasies oor die dood. ✅ Wil jy graag weet wat God ons in die Bybel leer daaroor? ➡ Kom dan saam op hierdie reis deur die Woord waar hierdie vrae en nog meer beantwoord sal word.

6. Wat Is Die Siel? | Die Dood - EN DAN? 08.06.2024

🤔 Wonder jy ook wat gebeur na die dood? ☁ Gaan mense hemel of hel toe wanneer hulle sterf?🔥 👀 Kan ons geliefdes sien wat ons doen? 🔄 Daar is soveel verskillende sienings en interpretasies oor die dood. ✅ Wil jy graag weet wat God ons in die Bybel leer daaroor? ➡ Kom dan saam op hierdie reis deur die Woord waar hierdie vrae en nog meer beantwoord sal word.

9. Intelligente Ontwerp | Nicolene Filmalter 27.05.2024

In die laaste en langste lesing in hierdie reeks gaan ons oor Intelligente Ontwerp gesels. Waar het die eerste sel vandaan gekom? Hoe het lewe ontstaan? Ons gesels oor onverminderbare kompleksiteit en kyk na 'n paar voorbeelde daarvan, insluitend die fantastiese bomwerperkewer. Dan kyk ons na homologie insluitend die sg pentadaktiele ledemaat asook Haeckel se bedrieglike diagramme. Hierdie vals di...

8. Radiometriese Datering | Nicolene Filmalter 27.05.2024

Lesing 8 in die reeks "Skepping Deur God, of Evolusie.. Uit Niks?" As dit by radiometriese datering kom, dan voel die meeste mense nogal geïntimideer. Maar is hierdie metodes werklik betroubaar? Op watter aannames is hulle gebaseer? Is die hede werklik die sleutel tot die verlede? Ons begin deur na Koolstof-14 (C-14) datering te kyk. Hoe werk dit en wat impliseer die teenwoordigheid van C-14 in 'n...

Menslike Evolusie - Regtig? 27.05.2024

Is die mensdom bloot 'n chemiese ongeluk - die produk van doellose, blinde evolusie oor miljoene jare? Ons gaan leer oor ons wonderlike liggaam; en dan kyk ons ​​na die 'menslike evolusie’-hipotese asook die belangrike rol wat Humanisme speel in die bevordering van hierdie vals idee. Die relatiewe onbeskikbaarheid van oorspronklike hominied-fossiele vir vergelykende studies voorsien 'n ernstige pr...

6. Dinosourusse | Nicolene Filmalter 27.05.2024

Lesing 5 handel oor die logistiek van die Ark. Hoe het alles in die Ark ingepas? Kan al die landdiere en vlieënde wesens wat ons vandag ken, regtig van die Ark afkomstig wees? Waar het hulle al die kos gestoor, en hoe het hulle ná die Vloed oorleef? Hoe het hulle oor die wêreld versprei en hoe maak ons sin van die aantal mense, rasse en tale wat vandag op aarde is? Dit en meer in hierdie fassinere...

5. Logistiek Van Die Ark En Na die Vloed | Nicolene Filmalter 27.05.2024

Lesing 5 handel oor die logistiek van die Ark. Hoe het alles in die Ark ingepas? Kan al die landdiere en vlieënde wesens wat ons vandag ken, regtig van die Ark afkomstig wees? Waar het hulle al die kos gestoor, en hoe het hulle ná die Vloed oorleef? Hoe het hulle oor die wêreld versprei en hoe maak ons sin van die aantal mense, rasse en tale wat vandag op aarde is? Dit en meer in hierdie fassinere...

4. Die Bybelse Vloed En die Effek Daarvan | Nicolene Filmalter 27.05.2024

n die vierde lesing gaan ons die Bybelse vloed en die effek daarvan ondersoek. Was dit 'n wêreldwye of 'n plaaslike vloed? Ons kyk na die moontlike toestande voor, tydens en na die vloed, waterbronne van die Vloed en katastrofiese plaattektonika (CPT). Wat kan ons verwag om in die geologiese kolom / fossielrekord te sien as 'n wêreldwye vloed werklik plaasgevind het? As ons die fossielrekord onder...

3. Jonk Of Ou Aarde? Sedimentere Strata & Fossiele | Nicolene Filmalter 27.05.2024

Lesing 3 in die reeks "Skepping Deur God, of Evolusie.. Uit Niks?" In hierdie lesing gaan ons ondersoek instel na die veel besproke 'ouderdom van die aarde'. Ons begin deur te kyk na die aanname van uniformitarisme wat die idee van 'n ou aarde onderlê en hoe dit met katastrofisme kontrasteer. Dan kyk ons na die geologiese kolom, die redenasie daaragter en die realiteit van wat dit in werklikheid v...

Listen to the Die Volle Waarheid Potgooi podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.