Die Volle Waarheid

Die Volle Waarheid Potgooi

Religion AF ↓ 500 episodes

"FOLLOW" OM IN KENNIS GESTEL TE WORD AS ONS NUWE MATERIAAL OPLAAIE !!Hier by Die Volle Waarheid poog ons dus om u te help om terug te keer na u Bybel en te soek na die waarhede wat God vir ons in Sy Woord opgeteken het, sodat ons kan sin maak uit dit wat om ons gebeur. Ons poog ook om saam met u gereed te maak vir die naderende koms van ons Here Jesus Christus wanneer ons rus sal vind vir ons vermoeide siele. Jesus is immers “die Weg en die Waarheid en die Lewe” deur wie ons by die Vader kan kom. [Johannes 14:6]#Bybel #Studie #Openbaring #Profeie #Gesondheid #Wederkoms #MarkWoodman #ErnieRex #...

Author

Die Volle Waarheid

Category

Religion

Podcast website

dievollewaarheid.org

Latest episode

Jun 22, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

16. Wie Is Die Antichris Volgens Die Bybel [16] | Mark Woodman 03.09.2024

Daar is 'n mag wat Christus en Sy werk teëstaan - Die Antichris. Is dit 'n persoon, of is dit dalk 'n rekenaar? Sal die Antichis in die toekoms verskyn, of bestaan hy alreeds? Die Bybel waarsku ons teen die Antichris, en moet ons dus ook inlig oor hoe om hom te identifiseer. In hierdie lesing neem Mark 21 Bybelse karaktertrekke en identifiseer so sonder twyfel die Antichris.

15. Wie Is Die Antichris Volgens Die Bybel [15] | Mark Woodman 03.09.2024

Daar is 'n mag wat Christus en Sy werk teëstaan - Die Antichris. Is dit 'n persoon, of is dit dalk 'n rekenaar? Sal die Antichis in die toekoms verskyn, of bestaan hy alreeds? Die Bybel waarsku ons teen die Antichris, en moet ons dus ook inlig oor hoe om hom te identifiseer. In hierdie lesing neem Mark 21 Bybelse karaktertrekke en identifiseer so sonder twyfel die Antichris.

14. Wie Is Die Antichris Volgens Die Bybel [14] | Mark Woodman 03.09.2024

Daar is 'n mag wat Christus en Sy werk teëstaan - Die Antichris. Is dit 'n persoon, of is dit dalk 'n rekenaar? Sal die Antichis in die toekoms verskyn, of bestaan hy alreeds? Die Bybel waarsku ons teen die Antichris, en moet ons dus ook inlig oor hoe om hom te identifiseer. In hierdie lesing neem Mark 21 Bybelse karaktertrekke en identifiseer so sonder twyfel die Antichris.

13. Wie Is Die Antichris Volgens Die Bybel [13] | Mark Woodman 03.09.2024

Daar is 'n mag wat Christus en Sy werk teëstaan - Die Antichris. Is dit 'n persoon, of is dit dalk 'n rekenaar? Sal die Antichis in die toekoms verskyn, of bestaan hy alreeds? Die Bybel waarsku ons teen die Antichris, en moet ons dus ook inlig oor hoe om hom te identifiseer. In hierdie lesing neem Mark 21 Bybelse karaktertrekke en identifiseer so sonder twyfel die Antichris.

12. Wie Is Die Antichris - Deel 12 | Mark Woodman 03.09.2024

Daar is 'n mag wat Christus en Sy werk teëstaan - Die Antichris. Is dit 'n persoon, of is dit dalk 'n rekenaar? Sal die Antichis in die toekoms verskyn, of bestaan hy alreeds? Die Bybel waarsku ons teen die Antichris, en moet ons dus ook inlig oor hoe om hom te identifiseer. In hierdie lesing neem Mark 21 Bybelse karaktertrekke en identifiseer so sonder twyfel die Antichris.

11. Wie Is Die Antichris - Deel 11 | Mark Woodman 03.09.2024

Daar is 'n mag wat Christus en Sy werk teëstaan - Die Antichris. Is dit 'n persoon, of is dit dalk 'n rekenaar? Sal die Antichis in die toekoms verskyn, of bestaan hy alreeds? Die Bybel waarsku ons teen die Antichris, en moet ons dus ook inlig oor hoe om hom te identifiseer. In hierdie lesing neem Mark 21 Bybelse karaktertrekke en identifiseer so sonder twyfel die Antichris.

29. Is Die Posisie Van Die Aarde En Ander Planete Belangrik? | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

28. Is Die Spoed Waatreen Die Aarde Draai Belangrik? | nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

27. Wat Is Gravitasie Hoe Werk Dit? | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

26. Die Son - Hoe Ver Van Die Aarde? | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

25. Hoekom Is Die Son Maan En Sterre Gemaak? | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

24. Wat Van Meteoriete Verskietende Sterre En Ander Planete? | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

23. Die Hemel-Liggame En Die Waters Bo Die Uitspansel | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

22. God Het Die Son Maan En Sterre Geskape | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

21. Toe Sien God Dat Dit Goed Was | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

20. Landmassa Gevorm En Elke Plantsoort Gemaak | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

19. Hoe En Wanneer Is Planeet Aarde Gevorm? | Nicoele Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

18. Waar Het Hierdie Droë Land Vandaan Gekom? | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

17. Wat Het God Op Die Eerste Dinsdag Gemaak? | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

16. Hoekom Het Ons ‘n Atmosfeer Nodig? | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

15. Wat Is 'n Uitspansel - Hoeveel Hemele Is Daar? | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

14. Wat Het God Op Die Heel Eerste Maandag Gemaak? | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

13. Wat Was Eerste Die Aand of Die Môre? 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

12. Een Volle Rotasie Op Dag 1 | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

11. God Self Sal Ons Lig Wees | Nicolene Filmalter | Skepping 1A 03.09.2024

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wese...

Listen to the Die Volle Waarheid Potgooi podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.