Nadia
BetSeber
All about God, Jesus and the Holy Spirit on this one!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Beloftes vanuit Jesaja 55 Deel 3 (Die Drone Gebed, Alles is hier om ons te help en hoe ons eina’s ons bemagtig) 26.07.2021 16:25
Beloftes vanuit Jesaja 55 Deel 3 (Die Drone Gebed, Alles is hier om ons te help en hoe ons eina’s ons bemagtig)
Jy en jou glory journey 23.07.2021 17:31
Jy en jou glory journey
Beloftes vanuit Jesaja 55 Deel 2 (Kings and Queens beloftes, Indianna Jones vir God en Woke Culture) 22.07.2021 15:57
Beloftes vanuit Jesaja 55 Deel 2 (Kings and Queens beloftes, Indianna Jones vir God en Woke Culture)
Vandag hoef jy nie die hero in almal se storie te wees nie 21.07.2021 16:38
Vandag hoef jy nie die hero in almal se storie te wees nie 01
Beloftes vanuit Jesaja 55 Deel 1 (All paid up belofte, Nuttelose Huisgenoot gesprekke en die bestendige genadebewyse van Dawid) 20.07.2021 22:01
Beloftes vanuit Jesaja 55 Deel 1 (All paid up belofte, Nuttelose Huisgenoot gesprekke en die bestendige genadebewyse van Dawid)
Kom ons gesels oor die drama queens in ons lewens 19.07.2021 21:30
https://fb.watch/6eEqEOEW9F/
Beloftes vanuit Jesaja 54 Deel 3 (Vrede-gevulde kinders, Vooruit oorwinningsplanne, Ewigheidswaarde in probleme en geen wapen sal suksesvol wees nie) 16.07.2021 13:38
Beloftes vanuit Jesaja 54 Deel 3 (Vrede-gevulde kinders, Vooruit oorwinningsplanne, Ewigheidswaarde in probleme en geen wapen sal suksesvol wees nie)
'n Gebed vir bediening elimineer asb die sorge van die lewe en die versoekings en gee vir ons goeie grond 15.07.2021 12:14
'n Gebed vir bediening elimineer asb die sorge van die lewe en die versoekings en gee vir ons goeie grond
Beloftes vanuit Jesaja 54 Deel 2 (God is jou Man, dus verdien jy die beste liefdesverhouding, In ons abandonment en grootste hartseer lê daar ‘n uitnodiging) 14.07.2021 17:14
Beloftes vanuit Jesaja 54 Deel 2 (God is jou Man, dus verdien jy die beste liefdesverhouding, In ons abandonment en grootste hartseer lê daar ‘n uitnodiging)
Gebede vanuit Arthur Deel 5 (Einde van hartseer, leer om te kla in God se ore, die mans in ons lewens en skakel die versorgings knoppie aan en neem hierdie beker van my af weg) 13.07.2021 22:13
Gebede vanuit Arthur Deel 5 (Einde van hartseer, leer om te kla in God se ore, die mans in ons lewens en skakel die versorgings knoppie aan en neem hierdie beker van my af weg)
DIE SINNELOSE MOORD OP ANTON BENADE 12.07.2021 37:41
Die is byna 23hoo toe die rooi Volkswagen vir die soveelste keer voor die kafee verby ry. Die man en meisie in die motor kyk by die kafee in. Hulle is uiteindelik tevrede die kafee-eienaar is alleen. Hulle hou voor die kafee stil en stap binne. Die man bestel 'n bord kerrie en rys. Die meisie eet lustig aan 'n bakkie jogurt. Terwyl hulle besig is om te eet, kyk die man op en sê in die rigting van...
Beloftes vanuit Jesaja 54 Deel 1 (Oes waar jy nie geplant het nie, Maak jou mond wyd oop, Groter Grondgebied, Skaamteloos) 12.07.2021 18:43
Beloftes vanuit Jesaja 54 Deel 1 (Oes waar jy nie geplan het nie, Maak jou mond wyd oop, Groter Grondgebied, Skaamteloos)
Is lockdowns, maskers en die intenting sinneloos? 09.07.2021 19:12
Is lockdowns, maskers en die intenting sinneloos?
Was COVID virus gemaak in 'n Wuhan Laboratorium as 'n biologiese oorlogswapen? 09.07.2021 25:26
Xi Jinping Said at Century Communist Party on 1 July 2021 "Time for bullying China is over for ever. The party showed the world that Chinese people is not only capable of dismantling the old world, but can build a new one." Source Al Jazeera News Updates - Xi warns against foreign bullying as China marks party centenary Ander gesprekke: Suid Chinese See Hong Kong Taiwan Jack Ma&n...
Gebede vanuit Arthur Deel 4 (God kom doen Springcleaning, Dinge buite ons gemaksone, relabel ons foute en jy en jou kosbare seëning tesame met versamel kosbare advies) 09.07.2021 26:09
Gebede vanuit Arthur Deel 4 (God kom doen Springcleaning, Dinge buite ons gemaksone, relabel ons foute en jy en jou kosbare seëning tesame met versamel kosbare advies)
Beloftes vanuit Jesaja 53 (God se unieke genesingsplan vir al ons eina, Mooie quote, Dis vir God lekker om ons te help en alles sal in flow wees) 08.07.2021 19:32
Beloftes vanuit Jesaja 53 (God se unieke genesingsplan vir al ons eina, Mooie quote, Dis vir God lekker om ons te help en alles sal in flow wees) If You Don't Heal What Hurt You , You'll Bleed on People Who Didn't Cut You.
Gebede vanuit films Arthur Deel 3 (Uitspattige liefde, Vergeet die verlede en die trauma en ware vriendskap) 07.07.2021 19:03
Gebede vanuit films Arthur Deel 3 (Uitspattige liefde, Vergeet die verlede en die trauma en ware vriendskap)
Gebede vanuit films Arthur Deel 2 (God maak alles lekker, jou en jou cheerleaders en wees nice met almal) 06.07.2021 18:33
Gebede vanuit films Arthur Deel 2 (God maak alles lekker, jou en jou cheerleaders en wees nice met almal)
Gebede vanuit films Arthur Deel 1 (Betaal almal se vonisse, Bly net ‘n rukkie langer en die mees amazingste afspraak ooit) 05.07.2021 24:23
Gebede vanuit films Arthur Deel 1 (Betaal almal se vonisse, Bly net ‘n rukkie langer en die mees amazingste afspraak ooit)
God beantwoord ons gebede op uitsonderlike maniere 02.07.2021 17:08
God beantwoord ons gebede op uitsonderlike maniere
Noodkrete wat mense tans uitgooi 01.07.2021 19:21
Noodkrete wat mense tans uitgooi
Hoe om jou kussing te vind te midde van die storm 30.06.2021 15:08
Hoe om jou kussing te vind te midde van die storm
Nuwe Vlakke van Superhero wees 29.06.2021 18:22
Nuwe Vlakke van Superhero wees
Beloftes vanuit Jesaja 52 Deel 2 'n Spesiale Seëning net op ons, die puinhope in ons lewens, God se escape plans vir ons, nuwe autoriteit en publieke verlossings 28.06.2021 27:08
Beloftes vanuit Jesaja 52 Deel 2 'n Spesiale Seëning net op ons, die puinhope in ons lewens, God se escape plans vir ons, nuwe autoriteit en publieke verlossings
Beloftes vanuit Jesaja 52 Deel 1 Word wakker en trek jou partytjie klere aan, Skud die trauma van jou lyf af en God se exit strategies vir al ons probleme 24.06.2021 19:34
Beloftes vanuit Jesaja 52 Deel 1 Word wakker en trek jou partytjie klere aan, Skud die trauma van jou lyf af en God se exit strategies vir al ons probleme
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.