BAASRAAK RADIO

BAASRAAK RADIO

🎙 Wil jy jou eie program of podcast begin? By Baasraak Uitsaai Netwerk help ons mense, bedienings en besighede om hul eie podcasts en programme te skep — en om dit uit te saai op:Spotify, Apple Podcasts, Google PodcastsYouTubeBaasraak TVPotgooi RadioHeartbeat FM (±200 000 luisteraars)Jy kry nie net ’n opname nie — jy kry ’n gehoor.� Wil jy jou eie program of podcast begin? As jy belangstel om jou stem op TV, Radio, FM en Podcast platforms te hê, stuur die woord UITSAAI per WhatsApp na 069 030 3649.Baasraak Uitsaai NetwerkWaar stemme stories word.

Author

BAASRAAK RADIO

Category

Uncategorized

Podcast website

www.baasraak.tv

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Die Groot Opdrag - Leon Marais 19.05.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 19 Mei 2026 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

Vier elke dag Pinkster - Prof Theo Burger 14.05.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 13 Mei 2026 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

How loud is your ministry? | Part Three 14.05.2026

The special thing that happens when GOD puts the right people together to do HIS work Henry Jackson Website Books

I Surrender All - Dawie Fourie.mp3 07.05.2026

Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie...

How loud is your ministry? | Part Two 07.05.2026

What in you wants to come alongside and stand in the service. Henry Jackson Website Books

Daar is dus nou geen veroordeling - Ps Andre Venter. 05.05.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 5 Mei 2026 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

How loud is your ministry? 30.04.2026

Do you change the atmosphere if you walk into the room - even if you don't say a word? Henry Jackson Website Books

The Power of a soft word in the middle of the storm 23.04.2026

Welcome back to the transformation table. Today we continue the discussion on spiritual warfare. Henry Jackson Website Books

Wonderwerke in die sendingveld -Pastoor Pieter Barnard 21.04.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 23 April 2026 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

How we battle illness through spiritual warfare 16.04.2026

Welcome back to the transformation table. Today we continue the discussion on spiritual warfare. Henry Jackson Website Books

Die krag van God in jou - Prof Theo Burger 15.04.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 14 April 2026 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

Spiritual Warfare in the home and family 10.04.2026

Welcome back to the transformation table. Today we continue the discussion on spiritual warfare. Henry Jackson Website Books

Om die aangesig van die Here te soek - Past Jan Hugo 07.04.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 7 April 2026 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

Alles net vir jou en my - Prof Theo Burger 04.04.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 31 Maart 2026 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

What do you do in your "Triggered" Time ? - Transformation Table 26.03.2026

This morning Atman Samuels takes the lead on a great topic, how do we handle situations when we're offended/triggered. Let's discuss together. Henry Jackson Website Books

Die hand van God - Danie van Zyl 24.03.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 24 Maart 2026 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

Ek was kwaad vir God en wou my Bybel verbrand | Positive Piet | Brultyd 23.03.2026

Postive Piet (Pieter Kirchner0 deel sy aangrypende storie met ons. Maak seker jy kyk na die Brultyd episode en deel dit almal wat jy ken! 📢 Ondersteun & Bly Ingeskakel: 🔔 Subscribe vir meer kragtige getuienisse en inspirerende gesprekke 👍 Like & deel hierdie video met iemand wat dit vandag moet hoor 🌐 Kyk Baasraak TV: https://www.baasraak.tv/kyk-nou 📻 Luister Baasraak Radio: https://www.baasr...

Die Vyand het Hom Probeer Stop… Maar God! | William Austin Getuienis 22.03.2026

In hierdie kragtige episode van Baasraak saam Coach Freek, sit ek saam met William Austen — ’n man met ’n ongelooflike, rou en aangrypende getuienis. William se verhaal neem ons op ’n diep reis deur roeping, val, stryd en uiteindelike herstel in Jesus Christus. As ’n toegewyde sielwenner het hy ’n groot impak gemaak vir die Koninkryk van God… maar die vyand het hom geteiken. Hy deel openhartig hoe...

Spiritual Warfare Part 2 19.03.2026

Welcome back to the transformation table. Today we continue the discussion on spiritual warfare. Henry Jackson Website Books

My hand in Syne - Dawie Fourie 19.03.2026

Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie...

Alles is teen my - Prof Theo Burger 17.03.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 17 Maart 2026 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

Geestelike Oorlogvoering: Die Stryd wat Jy Nie Kan Sien Nie 17.03.2026

Is daar ’n oorlog aan die gang wat ons nie kan sien nie? In hierdie eerste episode van Brultyd se nuwe reeks oor Geestelike Oorlogvoering kyk ons na twee belangrike vrae: Wat is geestelike oorlogvoering? En wie is ons werklike vyand? Baie mense dink hul grootste gevegte is teen mense, probleme of moeilike omstandighede. Maar die Bybel leer ons dat daar ’n onsigbare geestelike stryd is oor ons geda...

Spiritual Warfare - Transformation Table 13.03.2026

Today we are going to start a discussion around "spiritual warfare" and how we protect our marriage and family. Henry Jackson Website Books

Van Oorlewing tot Welvaartskepping - Dr Johan Carstens 11.03.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 10 Maart 2026 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

R100 Entrepreneur: Die Laaste Twee Waarhede van Entrepreneurskap 10.03.2026

In hierdie episode van R100 Entrepreneur sluit ons die reeks af oor Patrick Bet-David se 15 punte oor entrepreneurskap. Vandag bespreek ons die laaste twee punte: 👉 Punt 14 – Jy het nie ’n probleem om op te los nie 👉 Punt 15 – Jy kan nie hanteer om soms alleen te wees nie Elke suksesvolle besigheid begin met ’n probleem wat opgelos moet word. Entrepreneurs sien nie net probleme nie — hulle sien...

Listen to the BAASRAAK RADIO podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.