BAASRAAK RADIO
Aanbid saam met Dawie
Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie klein kinders, Tristian, Reuben en Mielahn. Het in 1990 tot die voltydse bediening toe getree, en is tans ‘n Kapelaan by SAPD Hoof Kantoor in Pretoria en verantwoordelik vir die opleidings basisse lan...
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Blydskap in die Here - Dawie Fourie 16.01.2022 56:28
Dawie Fourie nooi jou om ons Pappa Vader saam hom in Gees en Waarheid te aanbid. Facebook · Baasraak Toep (App)
'n Nuwe begin - Dawie Fourie 03.01.2022 56:03
Dawie Fourie nooi jou om ons Pappa Vader saam hom in Gees en Waarheid te aanbid. Facebook · Baasraak Toep (App)
'n Dankbare hart, sleutel vir lewe - Dawie Fourie 21.12.2021 56:07
Dawie Fourie nooi jou om ons Pappa Vader saam hom in Gees en Waarheid te aanbid. Facebook · Baasraak Toep (App)
U is die Een - Dawie Fourie 16.12.2021 36:32
Dawie Fourie nooi jou om ons Pappa Vader saam hom in Gees en Waarheid te aanbid. Facebook · Baasraak Toep (App)
Duur Gekoop - Dawie Fourie 16.04.2021 56:21
Dawie Fourie nooi jou om ons Pappa Vader saam hom in Gees en Waarheid te aanbid. Facebook · Baasraak Toep (App)
Paas Tyd, Gees Tyd - Dawie Fourie 30.03.2021 57:08
Dawie Fourie nooi jou om ons Pappa Vader saam hom in Gees en Waarheid te aanbid. Facebook · Baasraak Toep (App)
Immanuel, God met ons - Dawie Fourie 22.03.2021 56:34
Dawie Fourie nooi jou om ons Pappa Vader saam hom in Gees en Waarheid te aanbid. Facebook · Baasraak Toep (App)
Bethel - Dawie Fourie 31.01.2021 56:40
Dawie Fourie nooi jou om ons Pappa Vader saam hom in Gees en Waarheid te aanbid. Facebook · Baasraak Toep (App)
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.