Radio Pulpit
Radio Pulpit
Radio Pulpit is an established, reliable, relevant media voice and preferred Christian radio station and media partner in South Africa and beyond. With more than four decades of broadcasting experience, this trusted brand is a welcome voice in households and businesses across the country.
Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.radiopulpit.co.za
Auteur
Radio Pulpit
Categorie
Website van de podcast
Nieuwste aflevering
20 okt. 2026
Waar luisteren?
Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaarPodcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts
Afleveringen
Skriftuurlik / Scriptual 7 July 2026 07.07.2026 48:50
Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord. Die doel van die program is om antwoorde uit die Bybel te vind oor kwessies waarmee mense in hul alledaags...
Goed genoeg 07.07.2026 1:31:16
Motiveringspreker en entrepreneur Gerridene Berg gesels oor haar boek Goed genoeg. Neil Pelser van Retire at Home gesels oor die uitdagings van die sogenaamde toebroodjie-generasie wat nie net na hul gesinne nie maar ook na bejaarde ouers moet omsien. Spesialis-dieetkundige Natasha Smit vertel hoe die gebruik van speserye in jou dieet jou dié winter gesond sal hou. Met Hart en Siel
Randy Westraadt Getuienis 07.07.2026 23:11
Wynand gesels met Randy n grootwild jagter daar uit die Vrystaat oor hoe Jesus sy lewe kom verander het Good News Time
7 July 2026 Biblical Giving and Stewardship Free From Manipulation: 2 Corinthians 9 Church Doctrine Theology Tuesday 07.07.2026 10:35
: Biblical Giving and Stewardship Free From Manipulation: 2 Corinthians 9 Church Doctrine Few doctrines in the modern church have been more severely abused than the biblical teaching on giving and financial stewardship. From manipulative prosperity preachers demanding a "seed offering" to legalistic threats of a covenant curse, spiritual manipulation has left many believers disillusioned and spiri...
Romeine 1:20 - God openbaar in die Mirtelboom 07.07.2026 6:47
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Natuurwetenskaplike Cobus Coetzee vertel jou oor een van die 4 spesiale bome wat in die Bybel genome word m.b.t. die tempel… dit is die Mirtelboom. Good News Time
Muller Crauwkamp oor Kersfees in Augustus 07.07.2026 13:29
Wynand Rossouw gesels met Muller Craucamp oor Kersfees in Augustus wat in samewerking met Radiokansel Vrydag 28Aug 2026 @ 19:00 in die ouditorium van UniteCity (Kameeldrift, Pretoria) aangebied word, deels as viering van Radiokansel se 45ste verjaarsdag. Good News Time
Dagbreek - Johann Els 7 Julie 2026 07.07.2026 20:21
Breek die vyand se planne Daybreak | Dagbreek
God's Father heart 06.07.2026 1:26:49
Deon en Karin gesels met Pastoor René Changuion. Baie mense sien God as; die God wat geskep het; die kwaai pa wat oordeel en straf wanneer ons fouteer. Maar Jesus sê, die wat Hom gesien het, het die Vader gesien.........
Plus 50 Kuierweek by Buffelspoort 06.07.2026 35:05
Joyce Jacobs gesels met Buffelspoort se Reyno Wepener oor die Plus 50 Kuierweek by Buffelspoort en die gewilde en wonderlike Andante Talent Kompetisie. Dit sal jou seën!
6 July 2026 God’s Sovereign Providence in Persecution: Genesis 50 and Acts 8 Church History Memorable Monday 06.07.2026 15:02
: God’s Sovereign Providence in Persecution: Genesis 50 and Acts 8 Church History This episode of Memorable Monday with Rocky Stevenson Pastor of Benoni Bible Church confronts a dark chapter in church history to expose an unshakeable theological reality: what man intends for evil, God sovereignly designs for the global advancement of His kingdom. We trace the direct historical line from the horrif...
Johannes Wolfaardt Testimony 06.07.2026 21:16
Wynand speak to Johannes Wolfaardt about his testimony and growing up under terrible circumstances and fosterhomes Good News Time
Humbled by the Gospel 06.07.2026 25:28
To face trials, the bible tells us to be armed with an unusual armour: humility. But humility is one of those things that slips out of our grasp. Peter shows us that we can only be humble by being confronted with the massive realities of the Gospel. We learn what these are in 1 Peter 1:17-21.
Dr Chuck Day - Hebrew poetry in Is 53:6 06.07.2026 4:57
We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “The Hebrew poetry in Is 53:6” Good News Time
Daybreak - Wynand Rossouw 6 July 2026 06.07.2026 22:26
Selfies, likes, Social Media & 2 Corinthians 10:12 Daybreak | Dagbreek
Jannie du Toit maak sy hart oop (deel 1) 06.07.2026 24:44
Müller Crauwcamp gesels vandag met Jannie du Toit. Na 55 jaar op die verhoog as sanger, maak Jannie sy hart oop oor sy lewe (deel 1) Mannestories Radiokansel
Erich Schoeman - Depressie 05.07.2026 32:53
Ons gesels oor `n baie relevante onderwerp wat baie mense al ervaar het, en dit is depressie. Ons kyk na wat dit is, wie in die Bybel het ook deur donker tye gegaan, en hoe ons kan hulp kry. Onthou, daar is geen skande om te vra vir hulp nie. Vier Die Lewe
Sondag Erediens - 5 Julie 2026 05.07.2026 11:08
Vandag se Sondag Erediens is waargeneem deur Ds. Gawie Gouws (Kaap Kerk) met die tema: Jeremia 31
Vreemdelinge op aarde 04.07.2026 52:35
Op die 30ste Junie, het ons gesien hoe weke se opgeboude sosiale spanning ’n kookpunt bereik het met nasionale optogte teen ongedokumenteerde immigrante. Terwyl die politieke en sekuriteitsanaliseerders die gebeure vanuit ’n wetlike en ekonomiese lens ontleed, worstel ons met n ander realiteit. Volgens sensusdata identifiseer die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners hulself as Christene. Ons is ’n...
ATKV-Tienertoneel - 'n ruimte om te groei 04.07.2026 30:07
In Kopskuif gesels Sebastian van Niekerk oor ATKV-Tienertoneel as ’n ruimte om te groei, en om te leer hoe om met selfvertroue in die wêreld – en op die verhoog – te staan. Sebastian gesels oor deelname aan die ATKV se projek wat jou net nie aan kompetisie en kreatiewe uitdagings blootstel nie, maar jou bemagtig om in jou eie toekoms te belê. Verder deel hy sy ervaring van die gesogte ATKV-Agent-a...
Jo Black by ons damesoggend 04.07.2026 18:28
Janine van Niekerk gesels met Jo Black wat die spreker en sanger is by Radiokansel se Damesoggend Vrydag, 21 Aug by Casa Social de Madeira.
Francois Boyce voel pa-wees is TOON-KRUL sake! 04.07.2026 21:41
Janine van Niekerk gesels met Francois Boyce oor sy voorreg om Levi se pa te mag wees en sy hartroerende lied "Om jou Pa te wees" wat daaruit gevloei het.
Verkondig die Goeie Nuus! 03.07.2026 1:16:20
Het jy geweet dat Jesus die verkondiging van die evangelie aan jou toevertrou het? Dit was sy laaste opdrag voordat Hy na die hemel opgevaar het, en dit is ’n opdrag wat elke liewe Christen ernstig behoort op te neem. Die stigters van Cross Roads Evangelism, Franco en Soré Labuschagne, deel hulle insig rondom evangelisasie, asook meer inligting omtrent die bediening en hoe luisteraars betrokke kan...
Health Myths. 03.07.2026 29:31
Lukho Mkwedi welcomes Charlene Naidoo from WellBeings Africa to discuss an impactful segment on Health Myths. The conversation likely focuses on common misconceptions people believe about health, and why it is important to replace myths with accurate, science-based information. It may cover everyday beliefs about wellness, mental health, and medical care, helping listeners make better choices and...
Prayer. 03.07.2026 17:17
Lukho Mkwedi returns to the studio with Pastor Bandile Bacine Ciliza to talk about prayer, drawing from the moment when the disciples said to Jesus, “Lord, teach us to pray”. The focus is on learning prayer as a relationship with God, not just repeating words. The discussion likely emphasizes that prayer is essential, that Jesus modeled it for His disciples, and that believers should come to God w...
Immigration 03.07.2026 38:47
Sibongile Mofokeng and Advocate Rufus Malatji unpack immigration, especially what it means to be an emigrant, migrant, asylum seeker, or refugee. A migrant is someone who moves from one place to another, either within a country or across borders. Emigration is when a person leaves their country to live elsewhere, while immigration is when a person enters a new country to live there. An asylum seek...
Vergelijkbare podcasts
Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds