Radio Pulpit

Radio Pulpit

Radio Pulpit is an established, reliable, relevant media voice and preferred Christian radio station and media partner in South Africa and beyond. With more than four decades of broadcasting experience, this trusted brand is a welcome voice in households and businesses across the country.

Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.radiopulpit.co.za

Auteur

Radio Pulpit

Categorie

Uncategorized

Website van de podcast

www.radiopulpit.co.za

Nieuwste aflevering

16 okt. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

Word for Today - 7 Oct 2026 29.09.2026

‘Lazy people want much but get little, but those who work hard will prosper.’ Proverbs 13:4 NLT The rewards of vision and hard work In the autumn of 1894, Guglielmo retreated to his room on the third floor. All summer while on holiday, he read books and filled notebooks with squiggly diagrams. Now the time had come for him to work. Every day, he rose early. He worked all day and long into the nigh...

Woord vir Vandag - 7 Okt 2026 29.09.2026

“Luiaards begeer baie dinge, maar hulle kry dit nie. Mense wat hard werk, het meer as wat hulle kan begeer.” Spreuke 13:4 NLV Die beloning vir visie en harde werk In die herfs van 1894 het Guglielmo hom in sy kamer op die derde verdieping afgesonder. Die hele somer terwyl hy met vakansie was, het hy boeke gelees en notaboeke met kronkelende diagramme vol geskryf. Nou het die tyd vir hom aangebreek...

Word for Today - 6 Oct 2026 29.09.2026

‘He sent his word, and healed them, and delivered them from their destructions.’ Psalm 107:20 KJV God can heal you (5) Here’s a prayer for healing and continued good health: ‘Father, the power of Your Word is the source of my healing and continued good health. It declares that You have delivered me from all destruction. I may have made decisions in the past that caused ill health in my life, but Y...

Woord vir Vandag - 6 Okt 2026 29.09.2026

“Met ‘n woord het Hy hulle genees, en hulle van die dood weggeruk.” Psalm 107:20 NLV God kan jou genees (5) Hier is ‘n gebed vir genesing en volgehoue goeie gesondheid: ‘Vader, die krag van u Woord is die bron van my genesing en volgehoue goeie gesondheid. Dit verklaar dat U my van alle vernietiging verlos het. Ek het dalk in die verlede besluite geneem wat swak gesondheid in my lewe veroorsaak he...

Word for Today - 5 Oct 2026 29.09.2026

‘He who received seed on the good ground is he who hears the word and understands it, who indeed bears fruit.’ Matthew 13:23 NKJV God can heal you (4) Just because you haven’t seen results yet doesn’t mean your prayer is not being answered. The Word of God is a seed; it needs time to produce fruit. Ask God for the grace to hold on to what you believe from His Word while it takes root and grows. No...

Woord vir Vandag - 5 Okt 2026 29.09.2026

“Hulle by wie op die goeie grond gesaai is, is dié wat die boodskap hoor en verstaan. Hulle dra vrug en bring ‘n oorvloedige oes voort…” Matteus 13:23 NLV God kan jou genees (4) Net omdat jy nog nie resultate gesien het nie, beteken nie dat jou gebed nie verhoor word nie. Die Woord van God is ‘n saad; dit het tyd nodig om vrugte te dra. Vra God vir die genade om aan dit wat jy glo uit sy Woord vas...

Word for Today - 4 Oct 2026 29.09.2026

‘At the proper time we will reap…if we do not give up.’ Galatians 6:9 NIV God can heal you (3) Healing can happen in different ways. Sometimes God performs a miracle and instantly heals someone. Other times He heals a person progressively. When looking at Scripture and the many miracles Jesus performed, it’s easy to think He always healed people in the same fashion. But on closer examination, we s...

Woord vir Vandag - 4 Okt 2026 29.09.2026

“…as ons nie tou opgooi nie, sal ons op die regte tyd oes.” Galasiërs 6:9 NLV God kan jou genees (3) Genesing kan op verskillende maniere plaasvind. Soms verrig God ‘n wonderwerk en genees iemand onmiddellik. Ander kere genees Hy iemand progressief. Wanneer ons na die Skrif kyk en die vele wonderwerke wat Jesus verrig het, is dit maklik om te dink dat Hy mense altyd op dieselfde manier genees het....

Word for Today - 3 Oct 2026 29.09.2026

‘He forgives all my sins and heals all my diseases.’ Psalm 103:3 NLT God can heal you (2) The psalmist wrote: ‘Let all that I am praise the Lord; may I never forget the good things he does for me. He forgives all my sins and heals all my diseases. He redeems me from death and crowns me with love and tender mercies’ (vv. 2-4 NLT). David reminded himself of these four things, and you should too. God...

Woord vir Vandag - 3 Okt 2026 29.09.2026

“Hy vergewe al jou sondes, en genees al jou siektes.” Psalm 103:3 NLV God kan jou genees (2) Die Psalmdigter het geskryf: ‘Ek wil die Here prys en nie sy goeie dade vergeet nie. Hy vergewe al jou sondes, en genees al jou siektes. Hy verlos jou van die dood, bekroon jou met liefde en medelye’ (verse 2-4 NLV). Dawid het homself aan hierdie vier dinge herinner. Jy moet dit ook doen. God het al sy son...

Word for Today - 2 Oct 2026 29.09.2026

‘“I am willing,” he said. “Be healed!”’ Matthew 8:3 NLT God can heal you (1) The Bible says: ‘A man with leprosy approached him and knelt before him. “Lord,” the man said, “if you are willing, you can heal me.”…Jesus reached out and touched him. “I am willing,” he said. “Be healed!” And instantly the leprosy disappeared’ (vv. 2-3 NLT). God does not want us to go through life wondering if it’s His...

Woord vir Vandag - 2 Okt 2026 29.09.2026

“…Ek wil dit vir jou doen. Word gesond!...” Matteus 8:3 NLV God kan jou genees (1) Die Bybel sê: ‘Daar kom toe onverwags ‘n melaatse nader en val voor Jesus neer met die woorde: ‘Here as U wil, kan U my gesond maak.’ Daarop steek Jesus sy hand na hom toe uit, raak hom aan en sê: ‘Ek wil dit vir jou doen. Word gesond!’ En dadelik het sy melaatsheid verdwyn’ (verse 2-3 NLV). God wil nie hê dat ons d...

Word for Today - 1 Oct 2026 29.09.2026

‘Those who wait on the Lord shall renew their strength.’ Isaiah 40:31 NKJV Take time for rest and restoration Feeling tired tells you: 1) that your body needs to rest, 2) to take life at a more normal human pace, and 3) to take time to just abide in the presence of God. God ‘rested on the seventh day’ (Genesis 2:2 ESV). Think about that. God – the One who transcends all things, knows all things, a...

Woord vir Vandag - 1 Okt 2026 29.09.2026

“Maar dié wat hulle hoop op die Here stel, sal hulle krag terugkry…” Jesaja 40:31 NLV Neem tyd vir rus en herstel Wanneer jy moeg voel, sê dit vir jou: 1) dat jou liggaam rus nodig het, 2) dat jy die lewe teen ‘n stadiger tempo moet benader, en 3) dat jy tyd moet neem om in die teenwoordigheid van God te vertoef. God het op die sewende dag gerus (sien Genesis 2:2). God - die Een wat alle dinge oor...

Bybelgenootskap van Suid-Afrika, identiteitsankers en Karoo Wildsvleis 29.09.2026

In hierdie aflewering gesels Christine Ferreira met die nuwe uitvoerende hoof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, ds Gerhard Pieterse. Spesialis- lewensafrigter Amanda de Lange kuier in die ateljee en vra Waarin is jou identiteit geanker? Daarna vertel Lynne Minnaar meer oor ‘n splinternuwe kookboek, Karoo Wildsvleis, wat onlangs op die rakke verskyn het. Met Hart en Siel

Venessa en Lynette - Verloor gewig op jou manier 29.09.2026

Janine van Niekerk gesels met Venessa Schoeman (Redakteur van Voelgoed Media en dieetkundige) en Lynette Beer (Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis) oor hulle nuwe boek, “Verloor gewig op jou manier” - omdat jou temperament ‘n groot Invloed het op jou gesondheid en ook hoe jy jou gewigsverlies reis aanpak. Good News Time

29 September 2026 Stones of Remembrance and Memorials of Grace: Theology Tuesday 29.09.2026

Title: Stones of Remembrance and Memorials of Grace: A Study of Joshua 4 In this episode, we examine Joshua 4 and the establishment of the memorial stones following the miraculous crossing of the Jordan River. Rather than viewing this event as a mere historical footnote, this study explores why God instituted visual markers of grace to combat our spiritual amnesia and pass down the narrative of re...

You Were Not Born to Be Defined by What Broke You. 29.09.2026

Bahle Nhlapho welcomes Pastor Interest Mathebula to the studio for a powerful live conversation titled "You Were Not Born to Be Defined by What Broke You." In this deeply moving discussion, they unpack how our identity is not meant to be shaped by our brokenness, pain, or past wounds, but by who God says we truly are. An empowering and healing conversation for anyone ready to break free from a def...

Book Review | Kingdom Mandate Author: Pastor Vusi Maseko. 29.09.2026

Bahle Nhlapho welcomes Pastor Vusi Maseko to the studio for a Book Review of Kingdom Mandate. In this engaging conversation, he shares the heart and inspiration behind the book, unpacking its message and what he hopes readers will grasp about walking in their God-given mandate. An insightful and edifying conversation celebrating this new addition to Christian literature. #KingdomMandate #VusiMasek...

Work Smart, Don't Work Hard. 29.09.2026

Bahle Nhlapho returns to the studio for an impactful segment of Motivation with Mrs Mantwa Yika, also known as Dr Ntombo, as she unpacks the principle "Work Smart, Don't Work Hard." In this insightful segment, she challenges listeners to shift from mere effort to strategic, intentional productivity, working with wisdom rather than exhausting themselves without clear direction. An empowering and pr...

Romeine 1:20 - God openbaar in die Spermwalvis 29.09.2026

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk Marinebioloog, Mariëtte Wheeler die koddige Spermwalvis, en hoe unieke die Here hom gemaak het. Good News Time

Die wonder van klank 29.09.2026

Janine van Niekerk gesels oor die mooiste klanke in die wêreld, en die wonder van klank (baie keer die Here se stem) in die ou en nuwe testament. Good News Time

Jaco Strydom - Geluk is... 29.09.2026

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Geluk is...” Good News Time

Dagbreek - Johann Els 29 Sept 2026 29.09.2026

HOOP! HELP!!! ASB HERE - ek het hoop verloor Daybreak | Dagbreek

Die Woord daag ons uit ... 28.09.2026

In vandag se episode van In10tionally Hungry for Life, gesels Rudi Geldenhuys en Dr. Janine do Cabo oor die Woord daag ons uit om op die mees sensitiewe area van ons lewens (ons beursies), intensioneel te lewe (Mal 3:10)

Luister naar de podcast Radio Pulpit in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds