OFM
OFM
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.
Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.ofm.co.za
Auteur
OFM
Categorie
Website van de podcast
Nieuwste aflevering
19 okt. 2026
Waar luisteren?
Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaarPodcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts
Afleveringen
SAFEX verslag: Graanmark oorsig, 22 Junie 2026 22.06.2026 2:30
Graan SA-ekonoom, Heleen Viljoen, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte.
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer" oor 'n lewenswysheid 20.06.2026 5:26
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer" oor die deeglike seleksie van ooie wat teelmateriaal is, en ander ooie wat nie vir teeldoeleindes gebruik word nie.
Aware.org senior programmes manager Lebogang Mashigo speaks on the prevalence of women drinking while pregnant 19.06.2026 4:41
Aware.org senior programmes manager Lebogang Mashigo speaks on the prevalence of women drinking while pregnant
National NPA spokesperson Kaizer Kganyago on the order against whislteblower, Patricia Morgan-Mashale. 19.06.2026 1:10
National NPA spokesperson Kaizer Kganyago on the order against whislteblower, Patricia Morgan-Mashale.
FS department of education spokesperson Howard Ndaba speaks on 800 Mangaung learners profiled as potential gang members 19.06.2026 0:51
FS department of education spokesperson Howard Ndaba speaks on 800 Mangaung learners profiled as potential gang members
Mia Jacobs Vrystaat-kunstefees 19.06.2026 0:18
Mia Jacobs Vrystaat-kunstefees
Jaco Jacobs Vrystaat-kunstefees 19.06.2026 1:27
Jaco Jacobs Vrystaat-kunstefees
Nic Spooner - FIH Nations Cup semi-final against New Zealand 19.06.2026 0:30
It’s the business end of the 2026 FIH Nations Cup, with the playoffs and semi-finals of the men’s tournament set to light up Cape Town on Friday. At 19:00, Group A winners New Zealand’s Black Sticks will take on hosts South Africa in a blockbuster semi-final at Hartleyvale. Proteas centre link, Nic Spooner, one of the most experienced players in the South African squad, told OFM Sport that while t...
Weird Wide Web - Is jy jou hond se tweede gunsteling mens? 18.06.2026 4:14
Navorsers het iets geïdentifiseer wat hulle "Spare Human Syndrome" noem - die gevoel dat jy slegs jou hond se tweede gunsteling persoon in die huis is.
Free State police spokesperson Mmako Mophiring speaks on the unrest and looting of tuckshops in Vrede 18.06.2026 0:57
Free State police spokesperson Mmako Mophiring speaks on the unrest and looting of tuckshops in Vrede
Mpumalanga police spokesperson Col Mavela Masondo speaks on the fatal shooting of a Canadian tourist at the KNP 18.06.2026 1:13
Mpumalanga police spokesperson Col Mavela Masondo speaks on the fatal shooting of a Canadian tourist at the KNP
SanParks spokesperson JP Louw speaks on the fatal shooting of a Canadian tourist at the Kruger National Park 18.06.2026 6:51
SanParks spokesperson JP Louw speaks on the fatal shooting of a Canadian tourist at the Kruger National Park
ActionSA North West MPL Masego Kodisang on R344 million spent on consultant by North West municipalities. 18.06.2026 0:39
ActionSA North West MPL Masego Kodisang on R344 million spent on consultant by North West municipalities.
SanParke-woordvoerder JP Louw praat oor die Kanadese toeris sterf ná skietvoorval 18.06.2026 1:00
SanParke-woordvoerder JP Louw praat oor die Kanadese toeris sterf ná skietvoorval
A new and improved Best of Bloemfontein reader's choice awards for 2026 18.06.2026 5:22
Sazly Moses joins Yolanda Maartens to explain the new 3 phase process for Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers' Choice Awards. All the details can be found online at bloemfonteincourant.co.za
Pieter Moller het gesels met die eienaar van 'n krieketveld in die Suid-Vrystaat 3:13
Pieter Moller het gesels met die eienaar van 'n krieketveld op 'n plaas in die Suid-Vrystaat, hy vertel van die oorsprong van 'n toernooi daar, wat deur plaaslike boere op die been gebring is.
Pieter Moller gesels met die nuwe voorsitter van die Angus beestelersgenootskap 5:12
Pieter Moller het met die nuwe voorsitter van die Angus beestelersgenootskap gesels by hulle jaarlikse toekenningsgeleentheid.
Reinke se "Besproei vir Groei" skoleprojek is volstoom aan die gang om die volgende generasie landbouleiers te kweek 8:03
Reinke se "Besproei vir Groei" skoleprojek is volstoom aan die gang om die volgende generasie landbouleiers te kweek. Die sluitingsdatum is reeds 31 Okt. Isabel van Tonder gesels met Louis Strydom,Bemarkingsdirekteur van Omnia, een van die sleutelvennote in die projek.
Daar is interessante nuus rakende vleis en melkproduksie in die Afrika kontinent 0:53
Pieter Moller berig oor interessante nuus rakende vleis- en melkproduksie in die Afrika kontinent.
'n Jong veeboer en stoetteler van Boshof bring weeksdae op die skoolbanke deur! 3:48
Pieter Moller gesels met 'n jong veeboer en stoetteler van Boshof in die Vrystaat, wat in die week op die skoolbanke deurbring.
Vergelijkbare podcasts
Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds