OFM

OFM

OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.

Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.ofm.co.za

Auteur

OFM

Categorie

Uncategorized

Website van de podcast

www.ofm.co.za

Nieuwste aflevering

19 okt. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe 03.07.2026

Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe.

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte 03.07.2026

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

Jagters het onlangs die hof genader oor 'n definisie in die wetgewing van Omgewingsbestuur 03.07.2026

Pieter Moller berig oor SA jagters wat die hoogste hof genader het oor 'n definisie in wetgewing van Omgewingsbestuur.

SAFEX verslag: Graanmarkoorsig, 3 Julie 2026 03.07.2026

Graan SA ekonoom, Heleen Viljoen, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte.

SAFEX verslag: Graanmark oorsig 2 Julie 2026 03.07.2026

Graan SA-ekonoom, Heleen Viljoen, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte.

Charl Saunderson deel lewenswysheid in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer" 03.07.2026

Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer" oor die belangrikheid van somme maak in boerdery.

Die RPO Vrystaat het onlangs hul rol verduidelik in entstoftoedelings 03.07.2026

Die RPO Vrystaat, het onlangs hul rol verduidelik aan produsente ten opsigte an die entstoftoedienings. Isabel van Tonder berig daaroor.

Aidan Kade praat oor "Hoor Jy My?" 'n Kreet wat gehoor wil word 02.07.2026

In 'n eerlike gesprek by die radiotafel vertel Aidan Kade van die storie agter haar nuwe enkelsnit "Hoor Jy My?" 'n diep persoonlike alternatiewe Afrikaanse lied wat kwesbaarheid, selfgelding en die stryd om jou stem te laat tel, verken. Die snit, wat op 19 Junie 2026 vrygestel is, meng alternatiewe pop met elektroniese atmosfeer en organiese klanke, en is vervaardig deur Kyle Botha by Son Studios...

DA spokesperson on correctional services MP Janho Engelbrecht speaks on oversight at Grootvlei maximum prison 02.07.2026

DA spokesperson on correctional services MP Janho Engelbrecht speaks on oversight at Grootvlei maximum prison

International SOS global health advisor for clinical governance, Dr Chris van Straten speaks on Men's Health Month 02.07.2026

International SOS global health advisor for clinical governance, Dr Chris van Straten speaks on Men's Health Month and encouraging men to seek medical care earlier

Weird Wide Web – Oostenryker glo skape kan wolwe ore aansit met sy uitvinding 02.07.2026

Wolwe is baie slim diere en sal eerder makliker prooi soek as hulle een keer seergekry het.

'Workaholic' op vakansie... hoe nou gemaak? 02.07.2026

Madeleen Steenkamp, kliniese sielkundige van Bloemfontein, antwoord die vraag: Hoe gemaak as jou maat aanhou werk wanneer jul met vakansie gaan. Sy verduidelik hoe belangrik dit is dat jy nie aanvallend moet wees as jy met jou maat daaroor praat nie, maar moet kom met 'n plan en met die oogpunt om te help.

Free State police spokesperson Sgt Mahlomola Kareli speaks on court appearance of Mangaung deputy mayor's husband 02.07.2026

Free State police spokesperson Sgt Mahlomola Kareli speaks on court appearance of Mangaung deputy mayor's husband

Bennie Fourie oor Die Broer Toer Dakaroo: Klassieke motors, Karoo-kaskenades en broerlike kompetisie 01.07.2026

Drie broers, klassieke motors en baie selfvertroue Bennie Fourie gesels oor die nuwe seisoen van Die Broer Toer Dakaroo, wat Saterdag 4 Julie om 18:30 op kykNET begin.

Weird Wide Web – Japan spog met vreemdste roomysgeur nog! 01.07.2026

’n Padkafee in Japan het opslae gemaak nadat ’n nagereg bekend gestel is wat romerige, sagte roomys kombineer met iets wat in die see hoort.

Een van die ontvangers van die ISUZU NAMPO FMD ondersteuningsveldtog is onlangs aangewys 01.07.2026

Bek-en-klouseer het 'n vernietigende uitwerking op boere in Suid-Afrika. Daar is egter 'n motorhandelaar wat nie net voertuie verkoop nie, maar ook 'n helpende hand uitsteek vir boere wat gebuk gaan onder die finansiele las van die veesiekte. Een van die ontvangers van die ISUZU NAMPO FMD-ondersteuningsveldtog is onlangs aangewys. Isabel van Tonder gesels met Jannie Marais, 'n boer van Reddersburg...

NWU principal and vice-chancellor Prof. Bismark Tyobeka warns rising xenophobia threatens South Africa's democratic idea 01.07.2026

NWU principal and vice-chancellor Prof. Bismark Tyobeka warns rising xenophobia threatens South Africa's democratic ideals

Apple Gule Wakes Up to Country Pop "It's About the Story" 30.06.2026

Apple Gule joins us to break down his brand new single Wake Up Sing a heartfelt leap into country pop that stays true to his roots as a storyteller. "Where I'm from, we share stories," he says. Don't miss the conversation.

Free State premier MaQueen Letsoha-Mathae speaks on arrest of Mangaung municipality's senior official's husband 30.06.2026

Free State premier MaQueen Letsoha-Mathae speaks on arrest of Mangaung municipality's senior official's husband

South African artist André Rose speaks on his solo exhibition at Oliewenhuis Arts Museum 30.06.2026

South African artist André Rose speaks on his solo exhibition at Oliewenhuis Arts Museum

Weird Wide Web - Man ‘masseer’ oë, veroorsaak ernstige skade 30.06.2026

Dokters het die eerste bekende geval gedokumenteer van ’n man wat sy oë ernstig beskadig het nadat hy ’n masseergeweer direk daarop gebruik het.

Vrystaat Kunstefees 2026: Marijda Kamper & Dr. Cobus van Breda 30.06.2026

Pulane Nel-Sekepe gesels met Marijda Kamper - Program Bestuurder van die Vrystaat Kunstefees, sowel as Dr Cobus Van Breda - Program Direkteer van "Science-for-the-Future". Hul onderhoud fokus op hoekom teater vir jong gehore, wetenskap en opvoedkundiges so belangrik is.

Mojalefa Ditshwele Comrades Marathons Full interview 30.06.2026

Mojalefa Ditshwele speaks on his experience on the comrades marathon

SAFEX Graanmarkoorsig, 29 Junie 2026 30.06.2026

Graan SA - ekonoom, Heleen Viljoen, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte.

Kobus Stapelberg van King Price Insurance vertel hoe die brandstofprys plaasrisiko hervorm. 30.06.2026

Elsabé Richard-May gesels met Kobus Stapelberg van King Price Insurance oor hoe die brandstofprys plaasrisiko, hervorm.

Luister naar de podcast OFM in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds