NG Wierdapark

NG Wierdapark

God se koninkryk is anders, daarom is ons anders: ons erken dat God se koninkryk anders lyk as dié van die wêreld waarin ons leef. Ons gemeente is nie begaan oor populêre menings nie, maar word aangespoor deur die andersheid en uitdaging wat God se Goeie Nuus van ons verwag. NG Gemeente Wierdapark diskrimineer en oordeel nie oor mense nie en verwelkom almal wat Christus as hulle Saligmaker bely om in die gemeente en gemeenskap tot diens van God se koninkryk te wees.

Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.ngwierdapark.co.za

Auteur

NG Wierdapark

Categorie

Religion

Website van de podcast

www.ngwierdapark.co.za

Nieuwste aflevering

21 mei 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

Efesiërs 6:10-20 29.10.2024

In gebed bly ons staande 

Efesiërs 2:18-22 28.10.2024

EEN tempel 

Efesiërs 3:14-21 25.10.2024

Gevul met al die volheid van die Here 

Efesiërs 2:1-10 23.10.2024

Verlede, hede en toekoms saam met die Here 

Lukas 12:54-59 22.10.2024

Beslissende oomblikke 

Lukas 12:35-38 21.10.2024

Gereed om die Here raak te sien 

2 Timoteus 4:9-17 18.10.2024

Jou verhoudings en jy

Efesiërs 1:1-10 17.10.2024

'n Plan is uitgevoer. 

Galasiërs 5:18-25 16.10.2024

In pas met die Heilige Gees 

Lukas 11:37-41 15.10.2024

Wat is skoner? Die buite of binnekant? 

Lukas 11:29-32 14.10.2024

Vertrou buite die grense 

Lukas 9:18-22 27.09.2024

Jesus vra 'n indringende vraag

Lukas 9:10-17 26.09.2024

Broodnodige hulp

Lukas 9:1-6 25.09.2024

Gesagvol bring jy goeie nuus 

Noue gesinsbande 24.09.2024

Lukas 8:19-21

Vir hulle sal gegee word 23.09.2024

Lukas 8:16-18

Gee en ontvang liefde 20.09.2024

1 Korintiërs 13

Jy is 'n belangrike lid 19.09.2024

1 Korintiërs 12:12-14

Saam met Jesus by Simon 17.09.2024

Lukas 7_36-50

Lukas 6:12-19 16.09.2024

Beleef 'n dag saam met Jesus 

Jesus staan verwonderd 16.09.2024

Lukas 7_1-10

Ons kan mekaar begelei 13.09.2024

Lukas 6:39-42 

Lukas 6:27-38 12.09.2024

So kan jy getuig oor jou geloof

Lukas 6:1-11 09.09.2024

Jesus bepaal wat belangrik is 

2 Thessalonisense 1:1-5,11&12 26.08.2024

Innig verbind tot eer van die Here

Luister naar de podcast NG Wierdapark in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds