Maroela Media
Kambrokind
Die boek, “Kambrokind”, deur FA Venter, word voorgelees en opgeneem deur Maroela Media. FA Venter skryf oor sy jeugherinneringe van sy voorskoolse jare tot op universiteit. Hy vertel hoe hy die Karoo se sagte én harde kant leer ken het, hoe hy homself kon wees in die veld en sy gedagtes vrye teuels gee. Maar hy het ook die wreedheid van droogtes en siektes en die lang trekpad met skaap na beter weiding ervaar.
Auteur
Maroela Media
Categorie
Website van de podcast
Nieuwste aflevering
1 okt. 2025
Waar luisteren?
Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaarPodcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts
Afleveringen
Op die trekpad: Deel 18 27.08.2025 23:56
Pietie Beyers lees hoofstuk drie van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Op die trekpad: Deel 17 26.08.2025 22:46
Pietie Beyers lees hoofstuk drie van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Op die trekpad: Deel 16 25.08.2025 20:29
Pietie Beyers lees hoofstuk drie van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Op die trekpad: Deel 15 22.08.2025 22:06
Pietie Beyers lees hoofstuk drie van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Op die trekpad: Deel 14 21.08.2025 16:56
Pietie Beyers lees hoofstuk drie van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Op die trekpad: Deel 13 20.08.2025 20:23
Pietie Beyers lees hoofstuk drie van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Op die trekpad: Deel 12 19.08.2025 19:57
Pietie Beyers lees hoofstuk drie van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Nuwejaarskraal: Deel 11 18.08.2025 19:40
Pietie Beyers lees hoofstuk twee van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Nuwejaarskraal: Deel 10 15.08.2025 13:10
Pietie Beyers lees hoofstuk twee van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Nuwejaarskraal: Deel 9 14.08.2025 20:46
Pietie Beyers lees hoofstuk twee van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Kleinjare op Botterkraal: Deel 8 13.08.2025 18:19
Pietie Beyers lees hoofstuk een van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Kleinjare op Botterkraal: Deel 7 12.08.2025 13:54
Pietie Beyers lees hoofstuk een van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Kleinjare op Botterkraal: Deel 6 11.08.2025 23:57
Pietie Beyers lees hoofstuk een van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Kleinjare op Botterkraal: Deel 5 08.08.2025 21:22
Pietie Beyers lees hoofstuk een van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Kleinjare op Botterkraal: Deel 4 07.08.2025 25:15
Pietie Beyers lees hoofstuk een van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Kleinjare op Botterkraal: Deel 3 06.08.2025 22:43
Pietie Beyers lees hoofstuk een van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Kleinjare op Botterkraal: Deel 2 05.08.2025 19:41
Pietie Beyers lees hoofstuk een van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Kleinjare op Botterkraal: Deel 1 04.08.2025 16:03
Pietie Beyers lees hoofstuk een van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.
Vergelijkbare podcasts
Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds