Die Volle Waarheid

Die Volle Waarheid Potgooi

"FOLLOW" OM IN KENNIS GESTEL TE WORD AS ONS NUWE MATERIAAL OPLAAIE !!Hier by Die Volle Waarheid poog ons dus om u te help om terug te keer na u Bybel en te soek na die waarhede wat God vir ons in Sy Woord opgeteken het, sodat ons kan sin maak uit dit wat om ons gebeur. Ons poog ook om saam met u gereed te maak vir die naderende koms van ons Here Jesus Christus wanneer ons rus sal vind vir ons vermoeide siele. Jesus is immers “die Weg en die Waarheid en die Lewe” deur wie ons by die Vader kan kom. [Johannes 14:6]#Bybel #Studie #Openbaring #Profeie #Gesondheid #Wederkoms #MarkWoodman #ErnieRex #...

Auteur

Die Volle Waarheid

Categorie

Religion

Website van de podcast

dievollewaarheid.org

Nieuwste aflevering

22 jun. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

1. Die Kerk En Die Anti-Kerk | Mark Woodman 15.01.2025

Daar gaan 'n finale konfrontasie tussen goed en kwaad wees. Hierdie lesing wys bo alle twyfel waaroor die finale konflik gaan handel.

35. U Woord Is Die Waarheid | Ernie Rex 15.01.2025

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

33. Dodelike Wond Genees | Ernie Rex 15.01.2025

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

32. Die Pous Word Gevange Geneem | Ernie Rex 15.01.2025

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

31. Die Heiliges Mishandel | Ernie Rex 15.01.2025

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

2. Die Tien Gebooie – Die Definisie Van Liefde | Nicolene Filmalter 14.01.2025

2a Verwoesting: Die Sondeval In die tweede gedeelte van hierdie reeks gaan ons leer oor die verwoesting wat plaasgevind het weens die Sondeval van die mens. Hoekom is daar reëls? Wat het gebeur toe Adam en Eva deur satan versoek is en wat presies het tydens die Sondeval gebeur?

1. Is Gehoorsaamheid Belangrik? Nicolene Filmalter 14.01.2025

2a Verwoesting: Die Sondeval In die tweede gedeelte van hierdie reeks gaan ons leer oor die verwoesting wat plaasgevind het weens die Sondeval van die mens. Hoekom is daar reëls? Wat het gebeur toe Adam en Eva deur satan versoek is en wat presies het tydens die Sondeval gebeur?

Hy Gee Voor Dat Hy God Is 14.01.2025

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

29. Slegs Die Priester Kan Sondes Vergewe | Ernie Rex 14.01.2025

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

28. Wat Is Hierdie Sisteem? | Ernie Rex 14.01.2025

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

1260 Jaar Profesie 14.01.2025

26. Wat Is Godslastering? | Ernie Rex 14.01.2025

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

25. Satan Se Vervalsing | Ernie Rex 14.01.2025

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

24. Die Draak Gee Hom Sy Mag | Ernie Rex 14.01.2025

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

23. Daniël 2 vs Daniël 7 | Ernie Rex 14.01.2025

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

22. Die Sewe Eienskappe | Ernie Rex 14.01.2025

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

21. Verskillend Van Die Ander Horings | Ernie Rex 14.01.2025

Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die bet...

82. Wat Haat God? | Mark Woodman 14.01.2025

Daar is 'n mag wat Christus en Sy werk teëstaan - Die Antichris. Is dit 'n persoon, of is dit dalk 'n rekenaar? Sal die Antichis in die toekoms verskyn, of bestaan hy alreeds? Die Bybel waarsku ons teen die Antichris, en moet ons dus ook inlig oor hoe om hom te identifiseer. In hierdie lesing neem Mark 21 Bybelse karaktertrekke en identifiseer so sonder twyfel die Antichris.

81. Op Hierdie Rots | Mark Woodman 14.01.2025

Daar is 'n mag wat Christus en Sy werk teëstaan - Die Antichris. Is dit 'n persoon, of is dit dalk 'n rekenaar? Sal die Antichis in die toekoms verskyn, of bestaan hy alreeds? Die Bybel waarsku ons teen die Antichris, en moet ons dus ook inlig oor hoe om hom te identifiseer. In hierdie lesing neem Mark 21 Bybelse karaktertrekke en identifiseer so sonder twyfel die Antichris.

80. Nie Petrus Nie Maar Christus Is Die Rots | Mark Woodman 14.01.2025

Daar is 'n mag wat Christus en Sy werk teëstaan - Die Antichris. Is dit 'n persoon, of is dit dalk 'n rekenaar? Sal die Antichis in die toekoms verskyn, of bestaan hy alreeds? Die Bybel waarsku ons teen die Antichris, en moet ons dus ook inlig oor hoe om hom te identifiseer. In hierdie lesing neem Mark 21 Bybelse karaktertrekke en identifiseer so sonder twyfel die Antichris.

79. Wie Sê Julle Is EK? | Mark Woodman 14.01.2025

Daar is 'n mag wat Christus en Sy werk teëstaan - Die Antichris. Is dit 'n persoon, of is dit dalk 'n rekenaar? Sal die Antichis in die toekoms verskyn, of bestaan hy alreeds? Die Bybel waarsku ons teen die Antichris, en moet ons dus ook inlig oor hoe om hom te identifiseer. In hierdie lesing neem Mark 21 Bybelse karaktertrekke en identifiseer so sonder twyfel die Antichris.

78. Die Pous En 666 | Mark Woodman 14.01.2025

Daar is 'n mag wat Christus en Sy werk teëstaan - Die Antichris. Is dit 'n persoon, of is dit dalk 'n rekenaar? Sal die Antichis in die toekoms verskyn, of bestaan hy alreeds? Die Bybel waarsku ons teen die Antichris, en moet ons dus ook inlig oor hoe om hom te identifiseer. In hierdie lesing neem Mark 21 Bybelse karaktertrekke en identifiseer so sonder twyfel die Antichris.

77. Wat is Die Pous Se Titel? | Mark Woodman 14.01.2025

Daar is 'n mag wat Christus en Sy werk teëstaan - Die Antichris. Is dit 'n persoon, of is dit dalk 'n rekenaar? Sal die Antichis in die toekoms verskyn, of bestaan hy alreeds? Die Bybel waarsku ons teen die Antichris, en moet ons dus ook inlig oor hoe om hom te identifiseer. In hierdie lesing neem Mark 21 Bybelse karaktertrekke en identifiseer so sonder twyfel die Antichris.

76. Dodelike Wond Genees | Mark Woodman 14.01.2025

Daar is 'n mag wat Christus en Sy werk teëstaan - Die Antichris. Is dit 'n persoon, of is dit dalk 'n rekenaar? Sal die Antichis in die toekoms verskyn, of bestaan hy alreeds? Die Bybel waarsku ons teen die Antichris, en moet ons dus ook inlig oor hoe om hom te identifiseer. In hierdie lesing neem Mark 21 Bybelse karaktertrekke en identifiseer so sonder twyfel die Antichris.

75. Die Pouslike Heerskappy Van 1260 Jaar | Mark Woodman 14.01.2025

Daar is 'n mag wat Christus en Sy werk teëstaan - Die Antichris. Is dit 'n persoon, of is dit dalk 'n rekenaar? Sal die Antichis in die toekoms verskyn, of bestaan hy alreeds? Die Bybel waarsku ons teen die Antichris, en moet ons dus ook inlig oor hoe om hom te identifiseer. In hierdie lesing neem Mark 21 Bybelse karaktertrekke en identifiseer so sonder twyfel die Antichris.

Luister naar de podcast Die Volle Waarheid Potgooi in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds