OFM
OFM
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.
Husk å besøke podkastens nettsted og støtte skaperen: www.ofm.co.za
Hvor kan du lytte?
Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snartPodkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster
Episoder
Die RPO Vrystaat het onlangs hul rol verduidelik in entstoftoedelings 03.07.2026 2:02
Die RPO Vrystaat, het onlangs hul rol verduidelik aan produsente ten opsigte an die entstoftoedienings. Isabel van Tonder berig daaroor.
Aidan Kade praat oor "Hoor Jy My?" 'n Kreet wat gehoor wil word 02.07.2026 6:16
In 'n eerlike gesprek by die radiotafel vertel Aidan Kade van die storie agter haar nuwe enkelsnit "Hoor Jy My?" 'n diep persoonlike alternatiewe Afrikaanse lied wat kwesbaarheid, selfgelding en die stryd om jou stem te laat tel, verken. Die snit, wat op 19 Junie 2026 vrygestel is, meng alternatiewe pop met elektroniese atmosfeer en organiese klanke, en is vervaardig deur Kyle Botha by Son Studios...
DA spokesperson on correctional services MP Janho Engelbrecht speaks on oversight at Grootvlei maximum prison 02.07.2026 0:35
DA spokesperson on correctional services MP Janho Engelbrecht speaks on oversight at Grootvlei maximum prison
International SOS global health advisor for clinical governance, Dr Chris van Straten speaks on Men's Health Month 02.07.2026 11:47
International SOS global health advisor for clinical governance, Dr Chris van Straten speaks on Men's Health Month and encouraging men to seek medical care earlier
Weird Wide Web – Oostenryker glo skape kan wolwe ore aansit met sy uitvinding 02.07.2026 3:12
Wolwe is baie slim diere en sal eerder makliker prooi soek as hulle een keer seergekry het.
'Workaholic' op vakansie... hoe nou gemaak? 02.07.2026 8:41
Madeleen Steenkamp, kliniese sielkundige van Bloemfontein, antwoord die vraag: Hoe gemaak as jou maat aanhou werk wanneer jul met vakansie gaan. Sy verduidelik hoe belangrik dit is dat jy nie aanvallend moet wees as jy met jou maat daaroor praat nie, maar moet kom met 'n plan en met die oogpunt om te help.
Free State police spokesperson Sgt Mahlomola Kareli speaks on court appearance of Mangaung deputy mayor's husband 02.07.2026 0:46
Free State police spokesperson Sgt Mahlomola Kareli speaks on court appearance of Mangaung deputy mayor's husband
Bennie Fourie oor Die Broer Toer Dakaroo: Klassieke motors, Karoo-kaskenades en broerlike kompetisie 01.07.2026 7:31
Drie broers, klassieke motors en baie selfvertroue Bennie Fourie gesels oor die nuwe seisoen van Die Broer Toer Dakaroo, wat Saterdag 4 Julie om 18:30 op kykNET begin.
Weird Wide Web – Japan spog met vreemdste roomysgeur nog! 01.07.2026 3:08
’n Padkafee in Japan het opslae gemaak nadat ’n nagereg bekend gestel is wat romerige, sagte roomys kombineer met iets wat in die see hoort.
Een van die ontvangers van die ISUZU NAMPO FMD ondersteuningsveldtog is onlangs aangewys 01.07.2026 3:24
Bek-en-klouseer het 'n vernietigende uitwerking op boere in Suid-Afrika. Daar is egter 'n motorhandelaar wat nie net voertuie verkoop nie, maar ook 'n helpende hand uitsteek vir boere wat gebuk gaan onder die finansiele las van die veesiekte. Een van die ontvangers van die ISUZU NAMPO FMD-ondersteuningsveldtog is onlangs aangewys. Isabel van Tonder gesels met Jannie Marais, 'n boer van Reddersburg...
NWU principal and vice-chancellor Prof. Bismark Tyobeka warns rising xenophobia threatens South Africa's democratic idea 01.07.2026 3:03
NWU principal and vice-chancellor Prof. Bismark Tyobeka warns rising xenophobia threatens South Africa's democratic ideals
Apple Gule Wakes Up to Country Pop "It's About the Story" 30.06.2026 8:03
Apple Gule joins us to break down his brand new single Wake Up Sing a heartfelt leap into country pop that stays true to his roots as a storyteller. "Where I'm from, we share stories," he says. Don't miss the conversation.
Free State premier MaQueen Letsoha-Mathae speaks on arrest of Mangaung municipality's senior official's husband 30.06.2026 3:13
Free State premier MaQueen Letsoha-Mathae speaks on arrest of Mangaung municipality's senior official's husband
South African artist André Rose speaks on his solo exhibition at Oliewenhuis Arts Museum 30.06.2026 20:51
South African artist André Rose speaks on his solo exhibition at Oliewenhuis Arts Museum
Weird Wide Web - Man ‘masseer’ oë, veroorsaak ernstige skade 30.06.2026 3:41
Dokters het die eerste bekende geval gedokumenteer van ’n man wat sy oë ernstig beskadig het nadat hy ’n masseergeweer direk daarop gebruik het.
Vrystaat Kunstefees 2026: Marijda Kamper & Dr. Cobus van Breda 30.06.2026 8:41
Pulane Nel-Sekepe gesels met Marijda Kamper - Program Bestuurder van die Vrystaat Kunstefees, sowel as Dr Cobus Van Breda - Program Direkteer van "Science-for-the-Future". Hul onderhoud fokus op hoekom teater vir jong gehore, wetenskap en opvoedkundiges so belangrik is.
Mojalefa Ditshwele Comrades Marathons Full interview 30.06.2026 10:43
Mojalefa Ditshwele speaks on his experience on the comrades marathon
SAFEX Graanmarkoorsig, 29 Junie 2026 30.06.2026 3:14
Graan SA - ekonoom, Heleen Viljoen, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte.
Kobus Stapelberg van King Price Insurance vertel hoe die brandstofprys plaasrisiko hervorm. 30.06.2026 5:26
Elsabé Richard-May gesels met Kobus Stapelberg van King Price Insurance oor hoe die brandstofprys plaasrisiko, hervorm.
Free State police spokesperson WO Mmako Mophiring speaks on alleged double murder suspect to apply for bail 29.06.2026 0:22
Free State police spokesperson WO Mmako Mophiring speaks on alleged double murder suspect to apply for bail
Weird Wide Web - Chinese maatskappye betaal mense om hul gesigte te huur 29.06.2026 4:17
Kunsmatige intelligensie verander die vermaaklikheidsbedryf in China op 'n verrassende manier – maatskappye betaal nou gewone mense vir die reg om hul gesigte in KI-gegenereerde TV-programme te gebruik.
North West police spokesperson Col. Anne Magakoe on famer fined for hiring undocumented foreign nationals. 29.06.2026 1:17
North West police spokesperson Col. Anne Magakoe on famer fined for hiring undocumented foreign nationals.
Private investigator Mike Bolhuis urged calm ahead of the planned nationwide anti-immigration demonstrations 29.06.2026 3:36
Private investigator Mike Bolhuis urged calm ahead of the planned nationwide anti-immigration demonstrations
National police spokesperson Brig. Athlenda Mathe assured South Africans that police are ready for 30 June 29.06.2026 1:30
National police spokesperson Brig. Athlenda Mathe assured South Africans that police are ready for 30 June
SAFEX verslag: Graanmarkoorsig, 29 Junie 2026 29.06.2026 3:14
Graan SA ekonoom, Heleen Viljoen, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte.
Lignende podkaster
Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.