Slaapstories Vir Grootmense

Slaapstories Vir Grootmense

Arts AF ↓ 242 episodi

Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe episode elke Sondag.https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense

Autore

Slaapstories Vir Grootmense

Categoria

Arts

Sito del podcast

podcasters.spotify.com

Ultimo episodio

5 lug 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android 5 mln+ di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

Kerklike Sensuur (Soos vertel deur Mr Sybrand Retief, dorpsprokureur) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 21 26.03.2026

Oom Eldee se Wêreld – Episode 21: Kerklike sensuur. Soos vertel deur Meneer Sybrand Retief, die dorpsprokureur. 1959, Oudefontein. Oom Eldee sit voor die kerkraad. Hy het ‘n buurman se draad oopgesny en dit met die Bybel geregverdig. Die ouderlinge wil hom onder kerklike sensuur plaas. Hy weier om terug te staan want hy het nóg ‘n kaart…‘n Dorpsdrama oor beginsels, grond en onverwagte genade. En ‘...

Die Moord op David Olyne | Onder die Lamplig - Ep. 5 22.03.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media pla...

Die Toetsbeeld (Soos Vertel deur Koos Kappie) | Oom Eldee se wêreld - Ep. 20 19.03.2026

Die Toetsbeeld Dit is 1975. Die SAUK saai nog nie programme uit nie - net 'n toetspatroon. Maar vir Oom Eldee is dit genoeg rede om die grootste televisiestel in Riversdal te koop, die handleiding in die rommelhouer te gooi, en die hele dorp Saterdagaand in die Melkstal bymekaar te kry. Koos Kappie vertel wat gebeur het. Oom Eldee se Wêreld -- Klein Karoo stories uit 'n tyd toe dinge ander...

Vrees | Guy de Maupassant 15.03.2026

Mensies… vanaand se storie is nie net creepy nie — dis daardie soort storie wat jou stil maak. 🌙 “Vrees” deur Guy de Maupassant, vertaal en voorgelees deur Madelein Schoombee, vat jou op ’n onheilspellende reis deur see, sand en donkerte… tot by ’n nag waar niemand meer seker is wat werklik is en wat nie. Dis een van daardie stories wat stadig begin, maar later diep in jou kop kom sit. En nou wil...

Piet Matthyse | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 19 12.03.2026

Historiese Bron gelees in die episode: "Vanwyksdorp — Notule van 'n Nostalgiese Reis deur Tyd" deur André Britz (2011). Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein,...

Die Bakersfield Drie | Onder die Lamplig - Ep. 4 08.03.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media pla...

Die Tydmasjien (Soos vertel deur Tannie Lenie van die Telefoonsentrale) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 18 05.03.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag.  Julle kan meer uitvind oor Lourens en sy laventel plaas, Welgelegen, in die Klein Karoo op sy webwerf: https://www.wellf...

Party mense kyk nie weg nie | Die Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak - Ep. 2 01.03.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media pla...

Die Koegelenwaentjie (Soos vertel deur Theo "Ratkas" de Lange) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 17 26.02.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag.  Julle kan meer uitvind oor Lourens en sy laventel plaas, Welgelegen, in die Klein Karoo op sy webwerf: https://www.wellf...

Die Easy Straat Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 3 22.02.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvor...

Oom Eldee se Wêreld - Ep. 16 - Die Blou Hemp 19.02.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag.  Julle kan meer uitvind oor Lourens en sy laventel plaas, Welgelegen, in die Klein Karoo op sy webwerf: https://www.wellf...

Geveg met 'n Spook - Q.E.D. 15.02.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media pla...

Oom Eldee se Wêreld - Ep. 15 - Die Broer uit Bordeaux (Soos vertel deur Ou Dokter Van der Linde) 12.02.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media plat...

Onder die Lamplig - Ep. 2 - Die Man in die Riete 08.02.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media pla...

Oom Eldee se Wêreld - Ep. 14 - Die Doopvont en die Brief (Soos vertel deur Tannie Lenie) 05.02.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag.  Julle kan meer uitvind oor Lourens en sy laventel plaas, Welgelegen, in die Klein Karoo op sy webwerf: https://www.wellf...

Sandy se Spook - Geskryf deur 'n getuie 01.02.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media pla...

Oom Eldee se Wêreld - Ep. 13 - Die Mikronasie 29.01.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag.  Julle kan meer uitvind oor Lourens en sy laventel plaas, Welgelegen, in die Klein Karoo op sy webwerf: https://www.wellf...

Die Hadedas Was Reg | Die Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak - Ep. 1 25.01.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvor...

Oom Eldee se Wêreld - Ep. 12 - Die Slangalarm 22.01.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag.  Julle kan meer uitvind oor Lourens en sy laventel plaas, Welgelegen, in die Klein Karoo op sy webwerf: https://www.wellf...

Die Hond en Die Perd - Voltaire 18.01.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media pla...

Oom Eldee se Wêreld - Ep. 11 - Oom Eldee Vertel Stories 15.01.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag.  Julle kan meer uitvind oor Lourens en sy laventel plaas, Welgelegen, in die Klein Karoo op sy webwerf: https://www.wellf...

Onder die Lamplig - Ep. 1 - Die Hinterkaifeck Moorde 11.01.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvor...

Oom Eldee se Wêreld - Ep. 10 - Tommies en Turksvye 08.01.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag.  Julle kan meer uitvind oor Lourens en sy laventel plaas, Welgelegen, in die Klein Karoo op sy webwerf: https://www.wellf...

Oom Eldee se Wêreld - Ep. 9 - Die Kerslied van die Urukonde 25.12.2025

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag.  Julle kan meer uitvind oor Lourens en sy laventel plaas, Welgelegen, in die Klein Karoo op sy webwerf: https://www.wellfarm....

Die Hond, Die Boemelaar en Die Kers Wonder - M.G. Schoombee 24.12.2025

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.  Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvor...

Ascolta il podcast Slaapstories Vir Grootmense su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici