GROOTfm 90.5

Route326 met Francois en Anelma

Music AF ↓ 150 episodi

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.

Autore

GROOTfm 90.5

Categoria

Music

Sito del podcast

www.grootfm.co.za

Ultimo episodio

8 lug 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

Route326: Mode Moment met Simon Rademan - 'Kyk wat doen 'n Blazer' 18.05.2026

Mode Moment met Simon Rademan - 'Kyk wat doen 'n Blazer'.

Route326: Christia Visser oor haar digitale digbundel 'Vir Weer' 15.05.2026

Christia Visser oor haar digitale digbundel 'Vir Weer'.

Route326: Retief Burger en Zaretha van Wyk oor die Nuwe Lof Aanbiddingsfees 14.05.2026

Retief Burger en Zaretha van Wyk oor die Nuwe Lof Aanbiddingsfees.

Route326: John Jones en Marno Boshoff oor die C12 'Africa Catalyst'-konferensie 13.05.2026

John Jones en Marno Boshoff oor die C12 'Africa Catalyst'-konferensie.

Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Taco se 'Puttin' on the Ritz' 12.05.2026

One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Taco se 'Puttin' on the Ritz'.

Route326: Hettie Brittz oor haar boektoer in Suid-Afrika 11.05.2026

Hettie Brittz oor haar boektoer in Suid-Afrika.

Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Met Gala 2026 11.05.2026

Mode Moment met Simon Rademan - Met Gala 2026.

Route326: Margit Meyer-Rödenbeck oor 'Ouma en die ou koeie' 08.05.2026

Margit Meyer-Rödenbeck oor 'Ouma en die ou koeie'.

Route326: Elvis Blue oor Elvis Brew, die bus, Idols en Moedersdag 08.05.2026

Elvis Blue oor Elvis Brew, die bus, Idols en Moedersdag.

Route326: Mia le Roux - Mej SA 2024 oor Doofheid Bewusmakingsweek 07.05.2026

Mia le Roux - Mej SA 2024 oor Doofheid Bewusmakingsweek.

Route326: Arno Greeff oor Top Billing en sy nuwe hoofstuk 06.05.2026

Arno Greeff oor Top Billing en sy nuwe hoofstuk.

Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - FR David se 'Words' 05.05.2026

One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - FR David se 'Words'.

Route326: Psigiater Dr Ronell Williams oor boeliegedrag op Anti-Boelie Dag 04.05.2026

Psigiater Dr Ronell Williams oor boeliegedrag op Anti-Boelie Dag.

Route326: Mode Moment met Simon Rademan - The Devil Wears Prada 04.05.2026

Mode Moment met Simon Rademan - The Devil Wears Prada.

Gister Se Grotes: Coert Grobbelaar bring hulde aan onse Mimi Coertse 03.05.2026

Coert Grobbelaar bring hulde aan onse Mimi Coertse.

Route326: Josh Lotz oor Master Chef SA se 6de seisoen 28.04.2026

Josh Lotz oor Master Chef SA se 6de seisoen.

Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - The Honeycombs se 'Have I the Right' 28.04.2026

One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - The Honeycombs se 'Have I the Right'.

Route326: Tristan Coetzee van December Streets oor 'The Good Life' 24.04.2026

Tristan Coetzee van December Streets oor 'The Good Life'.

Gebedsdag: Sonet Stofberg en Anelma van Heerden - Dissipelskap 23.04.2026

Werner Janse van Rensburg gesels tydens die 24-uur GROOT Biddag met Sonet en Anelma oor 'Dissipelskap'.

Gebedsdag: Sonet Stofberg en Anelma van Heerden - Vrugte van die Gees 23.04.2026

Eunice van der Merwe gesels tydens die 24-uur GROOT Biddag met Sonet en Anelma oor die 'Vrug van die Gees'.

Route326: Koben Hofmeyr oor Verlies, Genesing en Oorwinning 23.04.2026

Koben Hofmeyr oor Verlies, Genesing en Oorwinning.

Route326: Roeléne Botes oor Trauma, Verwerping en Oorwinning 23.04.2026

Roeléne Botes oor Trauma, Verwerping en Oorwinning.

Route326: Retief Burger oor Angs, Depressie en Stres - 'die siekte van ons tyd' 23.04.2026

Retief Burger oor Angs, Depressie en Stres - 'die siekte van ons tyd'.

Route326: Cheralee & Cindy Alter van Clout oor 'Be Your Own Hero' 22.04.2026

Cheralee & Cindy Alter van Clout oor 'Be Your Own Hero'.

Route326: Liggaam Siel en Gees - Dankbaarheid 21.04.2026

Liggaam Siel en Gees - Dankbaarheid.

Ascolta il podcast Route326 met Francois en Anelma su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici