Elevate
One
Tian en Chris se podcast gaan oor kerk, leierskap en besigheid. Tian is passievolle oor kerk en die besigheidswereld, deel sy ervaring om te groei en 'n impak by jong mense te bevorder. Chris, 'n dinamiese sakeleier met 'n unieke perspektief op geloof en besigheid. Luister na hierdie opwindende podcast en laat jou drome ontkiem terwyl hulle jou inspireer om 'n verskil te maak.
Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: podcasters.spotify.com
Autore
Elevate
Categoria
Sito del podcast
Ultimo episodio
16 mag 2024
Dove ascoltare?
I podcast nell'app Replaio Radio In arrivoI podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast
Episodi
Familie 21.11.2023 33:16
Ons praat die week bietjie oor familie. Hoop julle geniet die episode
Wanneer sê mens Ja? 14.11.2023 35:02
Ons praat die week bietjie oor wanneer moet mens ja sê en wat gebeur as jy ja gesê en jy besef dit was 'n vout. Laat weet ons wat julle dink
Sê Nee 07.11.2023 28:16
Hoekom moet mens Nee Sê?? Boeke Boundaries: Updated And Expanded Edition by Henry Cloud
Geestelike Ryk 01.11.2023 32:01
Ons praat bietjie oor die Geestelike Ryk. Hoop julle geniet die week se Podcast na 'n lekker besige naweek. Laat weet ons wat julle dink asb.
Hier kom die Bokke. (Battle stats) 26.10.2023 33:57
Ons bring vandag n Epesode uit net voor die Bokkie die naweek speel. Rugby is n groot deel van Suid Afrika se kultuur. Wie dink julle gaan wen?
Kom praat bietjie saam 24.10.2023 24:14
Die week praat ons bietjie oor Moses en Josef. Moses: Exsodus tot Deuteronomium Josef: Genesis
Insig 17.10.2023 32:53
Ons praat die week bietjie oor Insig Laat weet ons wat julle dink.
Hoe begin jy 'n besigheid? 10.10.2023 29:49
Ons praat die week bietjie oor hoe mense n besigheid begin. Hoop julle luister lekker saam Storie van Ouma https://en.wikipedia.org/wiki/Ouma_Rusks#:~:text=It%20was%20first%20produced%20in,the%20women%20in%20his%20congregation. CIPS https://www.cipc.co.za/ Chris praat oor 'n vliegtuig. Die is die bron van informatie. https://www.takealot.com/business-made-simple/PLID45986661 https://businessma...
Hoop 02.10.2023 26:53
Ons praat die week bietjie oor Hoop? Het jy hoop? Is soms 'n goeie vraag om vir jouself te vrae. Hoop vandag se gesprek bring bietjie hoop vir julle en dat julle dalk hoop in iemand anders se lewe kan bring. Geniet die week
Onderhoud met Ds Jannie Pelser 26.09.2023 40:30
Ons praat die week bietjie met Ds. Jannie Pelser. Hoop julle geniet die week se gesprek oor kerk en wat dit beteken om deel te wees van n gemeente. Lekker week
Hoe spandeer jy jou tyd? 19.09.2023 34:47
Ons praat die week bietjie oor tyd. Hoe spandeer jy jou tyd? Luister saam en deel die boodskap met jou vriende. Lekker week Boeke wat genoem is Business Made Simple Geskryf deur Donald Miller https://www.takealot.com/business-made-simple/PLID45986661
Lekker Lees 12.09.2023 38:51
Vandag praat ons so bietjie oor lees.
Hoe om te groei 05.09.2023 45:50
Tian en Chris praat n bietjie oor groei. Hoop julle geniet die week se Podcast Boeke The 21 Irrefutable Laws of Leadership van John C. Maxwell https://www.takealot.com/the-21-irrefutable-laws-of-leadership-itpe/PLID73610613 The 7 Habits of Highly Effective People van Stephen Covey https://www.takealot.com/the-7-habits-of-highly-effective-people/PLID284465
Is Vriendskap Belangrik?? 29.08.2023 36:31
Ons praat die week bietjie oor vriendskap. Is dit belangrik? Wat is 'n gesonde vriendskap? Luister bietjie saam en as jy voel een van jou vriende moet hoor wat die week oor gesels word deel dit met hulle. Lekker week
Commit to the Process 22.08.2023 32:43
Tian en Chris praat bietjie oor die proses na jou roeping.
Onderhoud met Stian Bloem 15.08.2023 1:00:07
Tian en Chris praat bietjie met Stian Bloem oor kerk en wat dit beteken om 'n jong Dominee in die NG kerk te wees.
Resistance 08.08.2023 34:29
Kom luister bietjie wat Chris en Tian te sê het oor Resistance. Die boek wat genoem is. https://www.takealot.com/do-the-work-overcome-resistance-and-get-out-of-your-own-way/PLID38192453?gclid=CjwKCAjw_aemBhBLEiwAT98FMhC2YTlL0QGs9F50gPONabdI64nan8PLUw0ic2r26SryQDJdC5wMyRoC8lgQAvD_BwE&gclsrc=aw.ds Kontak ons: Facebook: https://www.facebook.com/elevategemeente Email: tianleader@gmail.com
Hoe Begin ons iets??? 01.08.2023 27:36
Tian en Chris praat bietjie oor hoe hulle iets begin het. Wat hulle deur is en hoe 'n mens kan leer. https://www.brucoffeeroasters.co.za/
Ons Praat Start Up 25.07.2023 26:16
Tian en Chris Praat bietjie oor Start Ups. Wat doen jy as iets jou pla?
Onderhoud met Hendrik Van Aswegen 18.07.2023 29:56
Tian en Chris praat bietjie met Hendrik Van Aswegen oor gebed. Volg Hendrik op: https://www.facebook.com/outspokenpodcast60?_rdc=1&_rdr https://www.youtube.com/@outspokenpodcast4252 Links na als wat oor gepraat was: https://coffeethebible.com/ https://www.facebook.com/twftwza https://prayforzero.com/
Welkom by One 11.07.2023 31:55
Tian en Chris se eerste podcast. Hulle verken temas soos kerk, leierskap en besigheid, en deel insigte om jou te motiveer om iets te doen. Kom luister na hierdie kragtige podcast en laat jou passie ontvlam terwyl hulle jou aanmoedig om jou impak op die wêreld te maak.
Podcast simili
Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici