OFM

OFM Artbeat (Kunsteklop)

Arts EN ↓ 191 episodi

Stay up to date with the latest developments in the creative industries, as featured on Mid-Morning Magic.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.ofm.co.za

Autore

OFM

Categoria

Arts

Sito del podcast

www.ofm.co.za

Ultimo episodio

13 nov 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,7+ iOS in arrivo

Episodi

Visual arts a collaborative effort at Aardklop 2026 hosted by the NWU Gallery 01.09.2026

Cornerstone is the visual arts theme for Aardklop 2026, bringing together artists, studios and collectives from across South Africa in a celebration of the foundations of artistic practice. Inspired by the cornerstone as a symbol of beginning, strength and permanence, the theme explores traditional art-making practices as important systems of learning, mentorship and creative expression. Across th...

Musiek om na tuis te kom saam met pianis Nicolene Gibbons 27.08.2026

Nicolene Gibbons woon deesdae in Philippolis en dit is van daar waar sy by Yolanda Maartens aan sluit in die OFM Kunsteklop. Haar konsert die 17de September in die Odeion in Bloemfontein beoog om jou van die spanning van die jaar tot dusver te laat vergeet en sy vertel hoe musiek jou van binne af laat ontspan. Die program is met die hand uitgesoek en kaartjies is beskikbaar by Quicket.

n Viering van musikale samesyn tydens “Sister Act” op 10 September by die Odeion 26.08.2026

“Sister Act” bring drie uitmuntende Suid-Afrikaanse musikante byeen – die fluitspeler Malané Hofmeyr-Burger, violis Zanta Hofmeyr en altviolis Jeanne-Louise Moolman. Saam beloof die drie dames ’n viering van vriendskap, musiek en die vreugde van saam optree. Malané Hofmeyr-Burger sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor hul konsert op 10 September by die Odeion in Bloem...

Die Vrystaat Kunswedstryd Vereeniging vier 100 jaar tydens gala geleentheid 24.08.2026

Die Vrystaat Kunswedstryd Vereeniging leef nie net in ’n naam, ’n handboek, ’n program of ’n trofee nie. Dit leef in die kind wat ure lank oefen om vir die eerste keer op ’n verhoog te staan; in die onderwyser wat daardie kind aanmoedig; in die ouer wat wag, rondry en ondersteun; en in elke mens wat glo dat die kunste steeds ’n noodsaaklike plek in ons gemeenskap het. Uittredende voorsitter Danré...

B Gallery in Klerksdorp nooi jou na ‘n miniatuur avontuur om kuns meer toeganklik te maak 24.08.2026

Op 4 September vind die grootste kuns gebeurtenis in Klerksdorp plaas! Die B Gallery in Michael straat bied hul: Miniatuur Avontuur uitstalling aan. “Tiny Treasures” is ‘n internasionale tendens om kuns meer toeganklik te maak en om oorspronklike kunswerke teen meer bekostigbare pryse aan te bied. Die klein kunswerke beteken ook dat kunsliefhebbers nie baie plek nodig het om die werke teen hul mur...

Free State Youth Orchestra and Sinfonietta jointly presents “Reflections” at the Odeion in Bloemfontein 18.08.2026

The Free State Youth Orchestra (FSYO) brings together senior school learners and university students who share a passion for orchestral performance and artistic excellence. FSYO flautist Rosslyn Sorour, violinist Andy Mogowane and clarinettist Emilie Grobbelaar joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat to talk about their concert on the 20th of September 2026. Entry is free, tickets need to be re...

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein 12.08.2026

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September deel te hê aan hierdie viering. Kaartjies is by Quicket beskikbaar.

The William Humphreys Art Gallery in Kimberley hosts upcoming talent in creative duo exhibition 11.08.2026

The William Humphreys Art Gallery (WHAG) in Kimberley is pleased to present its 2026 Duo Exhibition, featuring Tears of a Man by Neo Theku and HUE(man) Imprints – At Your Fingertips by Genevieve Clarke. Drawn from a pool of outstanding finalists from the 2026 WHAG Artist-in-Residence Programme, the exhibition forms part of WHAG's Youth Month Development Programme, an initiative dedicated to nurtur...

Share in the evolution of African music at the Odeion in Bloemfontein 06.08.2026

The Odeion in Bloemfontein invites music lovers to join them on the 27th of August for Sankofa – An Experience of African Musical Entanglements, which promises to be a vibrant evening celebrating the richness and evolution of African music. Acclaimed trumpeter, composer, and ethnomusicologist Joseph Kunnuji, Senior Lecturer in Ethnomusicology and African Music at the University of the Free State j...

NWU Gallery collaborates with Honours students in latest exhibition: ‘Metanoia’ 06.08.2026

The NWU Gallery is proud to present Metanoia a curatorial project organized by the students of the North-West University, History of Arts Honors Degree from 12 August to 11 September 2026. Drawing from the North-West University’s Permanent Art Collection, the Metanoia exhibition boasts an immersive curation of the human experience, showcasing over 20 artists and artworks, including paintings, scul...

Die tema vir vanjaar se Nasionale Museum jong kunstenaars kompetisie is “My museum, my kuns.” 28.07.2026

Vanjaar se kompetisie moedig jong kunstenaars aan om te wys wat die Nasionale Museum in Bloemfontein vir hulle beteken – nie net die gebou self nie, maar ook die stories, herinneringe, voorwerpe, verbeelding en ervarings wat daarmee verband hou. Leerders kan in drie kategoriee deelneem en daar is lekker kontantpryse op die spel. Carien van Eck van die Nasionale Museum sluit by Yolanda Maartens aan...

Step out into the countryside with the Secret Artist’s Club in Bloemfontein 24.07.2026

The Secret Artist’s Club, in collaboration with the Free State Weapons and Ammunition Collectors Association, is hosting their annual Gentlemen’s Tea on Saturday, 29 August at Onze Rust Estate, Bloemfontein. Diandra Steenekamp joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat with all the details. You can make booking enquires with 072 726 8052.

Drie Suid Afrikaanse komponiste in die kollig tydens orrelis Herman Jordaan uitvoering 16.07.2026

Orrelis Herman Jordaan keer 30 Julie terug na Suid Afrika vir ‘n uitvoering by die Odeion in Bloemfontein. Die program beklemtoon drie belangrike werke deur Suid-Afrikaanse komponiste en sluit ook werke in van Mendelsohn. Herman sluit by Cat van der Merwe aan in die OFM Kunsteklop om jou na die besondere uitvoering te nooi. Kaartjies is beskikbaar by Quicket.

Bronwyn Katz from Kimberley is the 2026 Standard Bank Young Artist winner for Visual Art 15.07.2026

For over 40 years, the Standard Bank Young Artist Awards have identified and celebrated South African artists who are pushing boundaries and shaping contemporary discourse in the arts. The 2026 Standard Bank Young Artist for Visual Art – Bronwyn Katz is proudly from Kimberley and joins Cat van der Merwe in the OFM Art Beat to talk about her time at the National Arts Festival which was recently hel...

Umzila: Keeping heritage alive through art and music 15.07.2026

Umzila (The Legacy) is an exhibition that explores instrument-making as an artistic and archival practice through the Xhosa musical bow, uhadi. Born in Nyanga, Cape Town, Thandeka Mfinyongo is an African musician, scholar, and lecturer in African Music and Ethnomusicology at North-West University. Thandeka joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat to talk about her heritage as artist. Umzila is o...

The Choral Celebration Network Foundation strives to keep choral music alive 15.07.2026

The Choral Celebration Network Foundation (CCNF) aims to elevate harmony within the South African choral and orchestral industry through non-competitive and neutral performance opportunities. This is achieved through inclusive growth events that foster collaboration and celebrate the diversity of our nation, along with others, through the tools of choral and orchestral music. CEO and founder, Alta...

Vrystaat Kunstefees 2026: Die Klein Prinsie 22.06.2026

Yolanda Maartens gesels met Chris van Niekerk oor Die Klein Prinsie Die Klein Prinsie vertel die verhaal van die vriendskap tussen ’n loods en ’n blonde seuntjie wat begin met die vraag: “Teken vir my ’n skaap?” Die Prinsie het waarskynlik van Asteroïede B612 af na die aarde gekom. Sy reis deur die heelal word vertel deur die akteur Chris van Niekerk (Beste Vrystaatse Kunstenaar 2017 vir hierdie r...

Vrystaat Kunstefees 2026: Navi Redd 11.06.2026

Yolanda Maartens gesels met Hanno Zeeman Moenie hierdie energieke optrede misloop nie. Navi Redd is weer in Bloemfontein en bring vars klanke, bekende lirieke en ’n verhoogteenwoordigheid wat jou van begin tot einde vasgenael hou. Sluit by ons aan vir ’n onvergeetlike musiekervaring. Ouer, wyser en gryser, dis iets vir die hele gesin. https://vrystaatkunstefees.co.za/produksies/navi-redd/

Vrystaat Kunstefees 2026: Feed/Flesh/Buffering 11.06.2026

Yolanda Maartens gesels met Sibahle Mabaso oor hierdie eksperimentele stuk. FEED/FLESH/BUFFERING is ’n eksperimentele, interdissiplinêre uitvoeringsinstallasie wat die emosionele, sielkundige en ekologiese gevolge ondersoek van die lewe binne ’n digitaal-verweefde wêreld. Die werk is gestruktureer rondom drie kernkonseptuele pilare: FEED verteenwoordig die algoritmiese stroom van inhoud en inligti...

Vrystaat Kunstefees 2026: Bahumi and His Magical Voice 11.06.2026

Yolanda Maartens gesels met regisseur Jane Mpholo. Bahumi and His Magical Voice is ’n hartroerende teaterproduksie vir jong gehore wat die seunkind en die krag van emosionele uitdrukking vier. Wanneer Bahumi ontdek dat sy stem die wêreld om hom kan verander, help hy sy vriende om te sien dat ware mannemoed in vriendelikheid, eerlikheid en dapperheid lê. Met Katleho Mabote (Showmax, Outlaws) in die...

Vrystaat Kunstefees 2026: Die Doolhof 11.06.2026

Yolande Maartens gesels in die KunsteKlop met Nic Beukes, Lorenzo Dampies & Anke Malan. Ná ’n kort draai by ’n verlate gebou bevind ’n familie hulself vasgevang in ’n onontkombare nagmerrie. Hulle word dieper in ’n doolhof van geheime en skaduwees getrek en moet veg om te oorleef tydens ’n nag van terreur wat dreig om hul liefde uitmekaar te skeur. Maar met elke nuwe openbaring begin die lyn tusse...

Vrystaat Kunstefees 2026: Private Presley Ballet 11.06.2026

Yolanda Maartins gesels met Dirk Badenhorst van die Mzansi Ballet. ’n Vertelling van Elvis Presley se lewe waarin sy mees bekende treffers gevier word, met dansers van Mzansi Ballet en sangers Frederick Fourie en Patience Mahema. Ballet en rock-’n-roll word gemeng in hierdie ballet wat die kompleksiteite van Presley se persoonlike lewe ondersoek, met verwysing na sy militêre diens, wat in die tite...

Vrystaat Kunstefees 2026: Huis van Sand & Leefbaar 11.06.2026

Yolanda Maartens gesels met Jefferson J. Dirks-Korkee oor sy 2 vertonings by die Vrystaat Kunstefees die jaar. Huis van Sand vertel van Babs en Sandy wat leef op die leftovers van hul verlede. Hul klein karavaan is ’n pondokpaleis vol geheime – hul eie sandkasteel. Sandy het haar swerwersbestaan langs die N7 verruil vir ’n nuwe begin by Rodney, die bottel gebêre om Babs groot te maak. Maar daarmee...

Vrystaat Kunstefees 2026: Jou Ma Se Platespeler 11.06.2026

Yolanda Maartens gesels met Kristo Zondagh oor 'Jou Ma se Platespeler' wat die jaar by die Vrystaat Kunstefees te sien gaan wees. In Jou Ma Se Platespeler kyk ons na Afrikaanse musiek deur die oë van die nederige platespeler, teen die agtergrond van veranderende musiektegnologie en die veranderinge in ons land wat ’n nuwe stem aan Afrikaanse kunstenaars gegee het. Al die treffers sedert 1930 – jou...

Vrystaat Kunstefees 2026: Brakanjan 11.06.2026

Yolanda Maartens gesels met Danielle Retief en Rowlen von Gericke oor die Vrystaat Kunstefees se Brakanjan. Brakanjan is terug! Die verhaal van die dapper hond wat ‘n musketier wil word, is ‘n klassieke storie van avontuur, swaardgevegte en vriendskap. Kom volg Brakanjan se reis na Parys waar hy die koningin teen die bose Kardinaal Richelieu moet red, terwyl hy homself aan die drie musketiers moet...

Ascolta il podcast OFM Artbeat (Kunsteklop) su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici