GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.grootfm.co.za

Autore

GROOTfm 90.5

Categoria

Uncategorized

Sito del podcast

www.grootfm.co.za

Ultimo episodio

20 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

5-uur Klub Inspirasie - Dinsdag 9 Junie 2026 09.06.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Casting Crowns - Jesus at a distance

#OntbytMetDoepieEnNina - OVK oor Registrasie vir verkiesing 09.06.2026

Elkin Topkin van die Onafhanklike Verkiesings Kommisie gesels met ons oor die registrasie naweek wat opkom en wat kiesers moet weet om gereed te wees vir die verkiesing later die jaar.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 9 Junie 09.06.2026

Inspirasie deur Nina vanoggend

#WeeksdaeVibesMetVenita - Matt Gardiner | 9 Junie  08.06.2026

Venita gesels met Matt Gardiner oor sy nuutste enkelsnit 'Trouble (Want That)'. Hy vertel hoe hy hierdie liedjie spontaan in London geskryf het saam met sy vrou en verduidelik dat hulle die speelse gevoel wou vasvang van iemand wat jy weet moeilikheid gaan beteken... maar wat jy steeds nie kan weerstaan nie.

Route326: Dassie en Robbie Wessels oor 'Koop Vir Jou 'n Bakkie' 08.06.2026

Dassie en Robbie Wessels oor 'Koop Vir Jou 'n Bakkie'.

Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Man Bag 08.06.2026

Mode Moment met Simon Rademan - Man Bag.

Ascolta il podcast GROOTfm 90.5 su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici