Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

God se Woord VARS vir jou Vandag

Religion AF ↓ 1088 episodi

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: christianityworks.co.za

Autore

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categoria

Religion

Sito del podcast

christianityworks.co.za

Ultimo episodio

2 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

Ons het Almal dié Basiese Behoefte 31.10.2024

Send us Fan Mail Romeine 11:5,6 Net so is dit ook vandag: daar is 'n oorblyfsel wat uit genade deur God uitverkies is. En as dit uit genade is, dan is dit nie uit verdienste nie, anders sou die genade nie meer genade wees nie.  Ons het almal van tyd tot tyd die goedgesindheid van ander mense nodig. Ons het hulle deernis en hul goedhartigheid nodig om ons deur moeilike omstandighede te help. J...

Deur Genade Verander 30.10.2024

Send us Fan Mail 2 Petrus 3:17,18 Geliefdes, julle weet dit nou vooruit. Wees dus op julle hoede dat julle nie meegesleep word deur die dwaling van beginsellose mense en so van julle eie standvastigheid beroof word nie. Sorg daarenteen dat julle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. Aan Hom behoort die heerlikheid, nou en tot in ewigheid! Amen.  Elke oue...

Is Jy ‘n Leuenaar? 29.10.2024

Send us Fan Mail 1 Johannes 2:3-6 As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken. Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is 'n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie. Wie sy woord egter gehoorsaam – in hom het die liefde van God werklik sy doel volkome bereik. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self...

Is jou lewe ‘n Bootvaart? 28.10.2024

Send us Fan Mail Openbaring 3:3 Dink daaraan hoe julle die evangelie ontvang en daarna geluister het. Hou daarmee vol en bekeer julle. As julle nie wakker word nie, sal Ek onverwags kom soos 'n dief, en julle sal nie weet wanneer Ek op julle sal afkom nie.  Bootvaarte het baie populêr geword. Trouens, meer as 30 miljoen mense dwarsdeur die wêreld het verlede jaar bootvaarte onderneem, en dis...

Daardie Tyd Kom! 27.10.2024

Send us Fan Mail Openbaring 21:22-24 Ek het nie ’n tempel in die stad gesien nie, want die Here God, die Almagtige, en die Lam is sy tempel. Die stad het ook nie die son en die maan nodig om dit te verlig nie, want die heerlikheid van God het dit verlig, en die Lam is sy kandelaar. Die nasies sal in die stad se lig lewe en die konings van die aarde bring hulle glorie daarheen.  Stel jou 'n wê...

Getransformeer deur Jesus se Heerlikheid 26.10.2024

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 3:18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.  Wanneer jy terugkyk na jou lewe, wat is die dinge – die mense, die verhoudings, die omstandighede, die b...

Jesus is die Woord 25.10.2024

Send us Fan Mail Johannes 1:14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.  'n Pragtige sonnige dag laat jou sommer lekker voel, nè? Het jy al ooit gewonder hoekom dit so is? Hoekom verkies ons sonskyn bo reën; 'n warm briesie bo 'n koue wind? Een van die belangr...

Ondersoek jou Motiewe 24.10.2024

Send us Fan Mail Filippense 2:3,5 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was:  Dink ‘n bietjie terug aan die laaste keer wat jy iets gesê of gedoen het wat beslis nie die regte ding was nie. Maar, toe jy dit besef, het jy jouself afgevra waarom jy dit gedoen het....

Wees Versigtig! 23.10.2024

Send us Fan Mail Matteus 6:1,2 “Moenie julle godsdienstige pligte in die openbaar nakom om deur mense gesien te word nie, want dan kry julle geen beloning van julle Vader wat in die hemel is nie. As jy byvoorbeeld armes help, moet dit nie uitbasuin nie. Dit doen die skynheiliges in die sinagoges en op straat, sodat mense met lof van hulle kan praat. Dit verseker Ek julle: Hulle het hulle beloning...

Vrees vir Verwerping 22.10.2024

Send us Fan Mail Johannes 12:42,43 Nietemin het selfs baie van die lede van die Joodse Raad tog ook tot geloof in Hom gekom, maar uit vrees vir die Fariseërs het hulle dit nie openlik bely nie, sodat hulle nie uit die sinagoge geban sou word nie; want hulle het verkies om liewer deur mense geëer te word as deur God.  Om teen die stroom op te probeer swem; om 'n standpunt in te neem waarmee jo...

Hoe Kan Jy Glo wanneer … 21.10.2024

Send us Fan Mail Johannes 5:44 Hoe kan julle ook in My glo terwyl julle gesteld is op die eer wat julle van mekaar ontvang en nie die eer soek wat van die enigste God af kom nie?  Het jy al ooit gevoel dat jy tussen twee vure sit? Het jy al gevoel dat daar 'n onoorbrugbare verskil bestaan tussen dít wat jy graag wil hê; met ander woorde die manier waarop jy jou lewe graag wil leef, en die man...

Volg die Herder 20.10.2024

Send us Fan Mail Johannes 10:4,5 Wanneer hy al sy skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit, en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken. Hulle sal nooit 'n vreemde volg nie maar van hom af weghardloop, omdat hulle nie die stem van vreemdes ken nie.” Om in hierdie onvoorspelbare tyd iemand anders se leiding onvoorwaardelik te volg, is vir baie mense verregaande. Komaan man, ek wil my ei...

Volg vir Arnie 19.10.2024

Send us Fan Mail Judas 1:20 Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof. Bid altyd deur die krag van die Heilige Gees.  Enige atleet sal vir jou sê, dat jy moet oefen as jy sterker wil word. Die probleem is dat so baie mense eenvoudig nie oefening geniet nie, en ek moet erken, dat ek myself hierby insluit.  Op 15-jarige ouderdom het die Hollywood-akte...

‘n Skoenlapper-gedaantewisseling 18.10.2024

Send us Fan Mail Romeine 12:2 Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.  Ek raai dat jy, soos die meeste van ons, ook dinge in jou lewe het wat jy graag sal wil verander. Jy wil graag 'n beter mens wees in dié area, of me...

Wat Saai Jy? 17.10.2024

Send us Fan Mail Galasiërs 6:8 Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes. Ek wil jou graag vandag uitdaag om diep asem te haal en jouself af te vra: hoe lyk my lewe ? Goed, ek weet die lewe is ingewikkeld, soms deurmekaar. Maar kom ons maak dit persoonlik en vra jou: hoe...

Reis Sonder Bagasie 16.10.2024

Send us Fan Mail Hebreërs 12:1 Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop,  Daar is 'n rede waarom suksesvolle baanatlete geneig is om nie te swaar van lyf te wees nie. As hulle was, sou hulle nie mededingend kon wees nie en...

Is ‘n Naam Belangrik? 15.10.2024

Send us Fan Mail Jesaja 43:1 Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne.  Sukkel jy ook nes ek, om 'n persoon se naam, twee minute nadat jy hom ontmoet het, te onthou? Dit is moeilik, nè? En tog is hulle naam vir húlle ongelooflik belangrik. Die feit dat ons dit vergeet, laat hul...

Een Grootte Pas Nie Vir Almal Nie 14.10.2024

Send us Fan Mail Romeine 12:4-6 Ons besit elkeen een liggaam wat uit baie ledemate bestaan en wat elkeen sy eie spesiale funksie het. Net so is dit ook met Christus se liggaam. Al is ons baie, vorm ons saam een liggaam omdat ons aan Christus verbind is, en as ledemate van hierdie één liggaam hoort ons saam en het ons mekaar nodig. Ons het gawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan...

Die Boodskap van die Begin Af 13.10.2024

Send us Fan Mail 1 Johannes 3:11-13 Dít is immers die boodskap wat julle van die begin af gehoor het: Ons moet mekaar liefhê. Moenie soos Kain wees nie. Hy het aan die Bose behoort en het sy broer vermoor. En waarom het hy hom vermoor? Omdat sy eie dade sleg was en sy broer s'n reg. Broers, moenie verbaas wees as die wêreld julle haat nie.  ‘Liefde’ is so 'n eenvoudige woord. En as jy di...

Die Uiteindelike Doel van God se Liefde 12.10.2024

Send us Fan Mail 1 Johannes 4:10-12 Werklike liefde is dít: nie die liefde wat ons vir God het nie, maar die liefde wat Hy aan ons bewys het deur sy Seun te stuur as versoening vir ons sondes. Geliefdes, as dit is hoe God sy liefde aan ons bewys het, behoort ons mekaar ook lief te hê. Niemand het God nog ooit gesien nie, maar as ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons sy doel vo...

Jy Kan Nog steeds Wen 11.10.2024

Send us Fan Mail Spreuke 17:27,28 Iemand wat kennis het, praat nie baie nie. Iemand met insig bly kalm. Wanneer ’n dwaas stilbly, kan dit lyk of hy wys is; en as hy sy mond toehou, lyk hy soos iemand met insig.  Ek en jy sal moontlik nooit die vinnigste, slimste of suksesvolste persoon in die wêreld wees nie. Maar daar is iets wat vir ons ‘n voordeel bo ander kan gee. Wil jy graag weet wat dit is?...

Jou Hartsverandering 10.10.2024

Send us Fan Mail Matteus 3:8 Dra liewer vrugte wat bewys dat julle bekeer is.  Het jy al ooit probeer om 'n slegte gewoonte af te leer? Dis nie so maklik nie. Of dit nou rook is, of om die verkeerde kos te eet, om 'n nare persoon te wees, of om te skinder - wat dit ook al is – ja, my pêl, ons sukkel vir so ‘n rukkie en dan gooi ons tou op! Om onsself te verander en om ons lewens op &apos...

Vergifnis Klink Mooi, Totdat… 09.10.2024

Send us Fan Mail Efesiërs 4:32 Wees eerder vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar om. Vergewe mekaar soos God julle vergewe het op grond van wat Christus gedoen het.  Ek wil jou vandag graag vandag iets van myself vertel. Ek was glad nie 'n baie aangename mens nie. In my jonger jare was ek so gefokus daarop om te wen en om sukses te behaal, dat ek op ‘n ieder en ‘n elk sou trap om daar uit te...

Wees Net Dáár 08.10.2024

Send us Fan Mail Romeine 12:15,16 Wees bly saam met dié wat bly is en treur saam met dié wat treur. Wees eensgesind onder mekaar. Moenie hooghartig wees nie, maar skaar julle by die nederiges. Moenie eiewys wees nie.  Enigeen wat al kinders grootgemaak het, weet hoe belangrik dit is om hul prestasies saam met hulle te vier en daar te wees vir hulle wanneer hulle seerkry. Ons weet dit instinktief....

Leerbaar 07.10.2024

Send us Fan Mail Spreuke 1:1-6 Spreuke van Salomo seun van Dawid, koning van Israel. Dié spreuke is bedoel om mense wysheid te leer en hulle te onderrig sodat hulle sal weet wanneer iemand verstandig praat. So sal hulle 'n behoorlike opvoeding ontvang en 'n sin vir regverdigheid, reg en billikheid. Wie nog nie kennis het nie, sal verstandig word, jongmense sal leer om met kennis en oorle...

Ascolta il podcast God se Woord VARS vir jou Vandag su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici