Ds André van Zyl

Dominee André

Religion AF ↓ 384 episodi

Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: podcasters.spotify.com

Autore

Ds André van Zyl

Categoria

Religion

Sito del podcast

podcasters.spotify.com

Ultimo episodio

5 lug 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

Dominee André : Waarlik vry 23.08.2020

Johannes 8:34-36

Dominee André : Konsekwensie straf 16.08.2020

Genisis 3:17-19

Dominee André : Skoon lewe 16.08.2020

Psalm 51: 4 & 9

Dominee André: Waarom ek, Here?...verkeerde vraag 02.08.2020

Psalm 73:1-3 & 13-17

Dominee André : God se name : Ek is 26.07.2020

Eksodu 3:11-14

Dominee André: God is vir ons 19.07.2020

Romeine 8:31-39

Dominee André : Heilige Gees God se Gees wat ons gawes maak 13.07.2020

1 Korinthiërs 12:4-11

Dominee André : Heilige Gees God se stem in ons 05.07.2020

Heilige Gees

Dominee André : Heilige Gees God se Gees wat ons God Pappie laat noem 05.07.2020

Heilige Gees God se Gees wat ons God Pappie laat noem.

Dominee André: Heilige Gees God se Gees wat geboorte skenk 05.07.2020

Heilige Gees

Dominee André: Heilige Gees God se duif van vrede 05.07.2020

Heilige Gees

Dominee André : Geboorte van nuwe testamentiese kerk 01.06.2020

Kom stap saam Dominee André op hierdie Pinkstersondag waar hy kyk na die geboorte van die kerk

Dominee André : Gebed 'n sleutel wat oopsluit 24.05.2020

Gebed is 'n sleutel wat God ons gegee het om dit wat toegesluit is oop te sluit. Kom stap saam Dominee André deur Rosendal se strate waar hy vir die gemeenskap bid sodat jy ook kan bid daar waar jy bly.

Dominee André: Jesus is nie weg nie 24.05.2020

Hemelvaart

Dominee André: Opstaan 24.05.2020

Almal van ons moet opstaan en ons lewe weer aan die gang kry. Luister na Dominee André, waar hy talle voorbeelde uit die Bybel gebruik hoe om ons die moed te gee op te staan, onsself te help en ander ook.

Dominee André : Moedersdag : Liefde en omgee 10.05.2020

Jesus is ons voorbeeld. Aan die kruis in groot pyn vergeet Hy nie van Sy Moeder nie.

Dominee André : Hartsverandering 10.05.2020

Kom stap saam Dominee André die pad wat die Emmausgangers gestap het en kyk hoe dit hulle harte verander het....

Dominee André : Oop deur lei na 'n belydenis 26.04.2020

Kerke is net 'n gebou wat 'n simbool is van wat die gemeentelede daar uitlewe. Kom luister na Dominee André wat praat oor wat in hierdie kerk uitgelewe word.

Dominee André : Lee graf en toe deure 19.04.2020

So baie deure is toe vir so baie mense, maar Dominee André bring hoop en vertel jou van Jesus se oop graf wat deure laat oopgaan.

Dominee André: Opstanding bring nuwe lewe 11.04.2020

Opstandingsondag

Dominee André: Kruiswoorde wat genees 10.04.2020

Goeie Vrydag Nagmaaldiens

Dominee André: Pad van smarte 04.04.2020

Jesaja 53:3  Hy was verag en deur die mense verstoot, 'n man van lyding wat pyn geken het, iemand vir wie die mense die gesig wegdraai. Hy was verag, ons het hom nie gereken nie.

Dominee André: God die probleem of die oplossing? 28.03.2020

As God die probleem is kan Hy nie die oplossing wees nie. Psalm 9:9

Dominee André: Jesus God se liefde 21.03.2020

God is liefde

Dominee André: Jesus se hartseer ons herstel 16.03.2020

Jesus stort trane oor sy kerk, oor sy mense en oor sy stad Jerusalem. Begin van die lydensweke wat lei na die kruis kom kyk Ds André na Jesus se hartseer en hoe dit vir ons herstel bring

Ascolta il podcast Dominee André su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici