RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: www.rsg.co.za
Hol hallgathatod?
Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio HamarosanA podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz
Epizódok
Edward Albee se DIERETUIN op die planke 08.09.2026 11:34
DIERETUIN is ‘n vertaling van die dramaturg Edward Albee se The Zoo Story. Christelle Webb-Joubert gesels met die akteurs Kaz McFadden en Hannes Brummer.
Marietjie du Toit - Brushstrokes of Memory 08.09.2026 8:42
Kunstenaar Marietjie du Toit gesels oor haar eerste solo-uitstalling, Brushstrokes of Memory.
Mamma Mia weer op die planke met Paul du Toit 08.09.2026 8:28
'n Nuwe produksie van die musiekspel, MAMMA MIA, het op 3 September 2026 by Kunstekaap geopen. Terrance April het met die akteur Paul du Toit gesels.
Geagte Kampeerders 08.09.2026 8:21
Thiart Li gesels oor die toneelstuk, Geagte Kampeerders.
Hessequa Harmonie 2026 01.09.2026 8:18
Die feeshoof van Hessequa Harmonie in Heidelberg, Niël Rademan, vertel wat alles vanjaar daar gebeur.
www.opdieplanke.co.za 01.09.2026 6:24
Daar is Webtickets, Tixsa en Quicket, om net ‘n paar te noem. Kan jy nooit onthou waar om jou kaartjies te koop nie? RSG Kuns-luisteraar Teann Pretorius het met ‘n oplossing gekom.
The Market Theatre Laboratory-dramakursus 01.09.2026 10:48
Anmané Eckard van RSG het ‘n kursus by The Market Theatre Laboratory bygewoon. Sy vertel van dié deeltydse dramakursus.
Umuzi Kunstefees 2026 01.09.2026 9:20
Die Umuzi Kunstefees in Secunda vind van 18 – 27 September plaas. Die organiseerder en bestuurder, Alma Swart, vertel meer.
Cindy Swanepoel in Vlindervry 01.09.2026 5:31
Cindy Swanepoel gesels oor die vertaalde toneelstuk, Vlindervry.
Zonkie en die Laaste Boomhuis 01.09.2026 5:12
Zonkie en die Laaste Boomhuis is ‘n eenvrouvertoning deur Cindy Swanepoel. Sy vertel meer oor die stuk vir groot en klein.
Kleurkind by Du Monye Kunsgalery in Bloemfontein 25.08.2026 7:26
Christelle Webb-Joubert gesels met Daniel Ellis van die Du Monye Kunsgalery in Bloemfontein. Hy vertel van die uitstalling, KLEURKIND, wat tans daar te sien is.
US-studente voer Brecht-stuk op 25.08.2026 7:27
Bertolt Brecht se toneelstuk, Baal, word deur die Universiteit Stellenbosch se dramastudente opgevoer. Die regisseur Schalk van der Merwe vertel meer.
Theo Paul Vorster - The Shape of Passage 25.08.2026 9:12
Die kunstenaar Theo Paul Vorster vier 20 jaar as linosnee-kunstenaar. Hy vertel van sy tegniek en die uitstalling, The Shape of Passage.
Kaapstad Filharmonies se lenteseisoen skop af 25.08.2026 9:52
Die Kaapstad Filharmoniese Orkes se lenteseisoen begin op 27 Augustus in Kaapstad se stadsaal. Adriaan Fuchs, bestuurshoof van die orkes, vertel vir Terrance April wat alles verwag kan word.
Alan Committee in The Murder Of Roger Ackroyd 18.08.2026 7:57
Die verhoogproduksie van Agatha Christie se speurverhaal, THE MURDER OF ROGER ACKROYD, is op die op die planke by Theatre on the Bay in Kampsbaai. Dit sal binnekort na die Pieter Toerien Teater in Johannesburg verskuif. Terrance April gesels met die akteur Alan Committee.
Stadskoor Tygerberg 18.08.2026 8:42
Christelle Webb-Joubert gesels met Peter Roux, die koorleier van die Stadskoor Tygerberg.
Agter die Spykergordyn - Diek Grobler 18.08.2026 9:17
Die kunstenaar en animeerder, Diek Grobler, gesels oor sy uitstalling, Agter die spykergordyn. Hy stal werke uit wat gemaak is met sy speldeskerm.
Hugo Lambrechts Musieksentrum se Concertofees 18.08.2026 8:21
Dr. Arisa Voges, hoof van die Hugo Lambrechts Musieksentrum, vertel van hulle Concertofees.
Nuwe galery op Napier 18.08.2026 7:16
Die kunstenaar en kurator, Alex Hamilton, vertel van die nuwe galery, Overberg Contemporary Art, wat op Napier geopen het.
Gideon van Biljon is Peter Pan 11.08.2026 7:44
Christelle Webb-Joubert gesels met die 12-jarige akteur, Gideon van Biljon, oor sy rol as Peter Pan.
Wat is op die planke by Woordfees 2026? 11.08.2026 18:06
Saartjie Botha, die feesdirekteur van die Stellenbosch Woordfees, gesels oor 2026 se feesprogram.
JFO Lenteseisoen 11.08.2026 9:21
Die vroeë lente konsertseisoen van die Johannesburg Filharmoniese Orkes begin op Donderdag 13 Augustus 2026 in die Linder Ouditorium. Terrance April gesels met Magdalena de Vries, voorste perkussiespeler oor die onderskeie konserte.
’n Blaadjie uit Diek Grobler se boek 11.08.2026 7:51
Die kunstenaar en animeerder, Diek Grobler, vertel van sy uitstalling, Take a leaf from my Book / ‘n Blaadjie uit my Boek.
Cape Ballet Africa se Swanemeer in Johannesburg 04.08.2026 8:47
Cape Ballet Africa bied in Augustus hulle weergawe van SWANEMEER in Johannesburg aan. Terrance April gesels met Debbie Turner, stigter en artistieke direkteur van die geselskap.
Among The Trees by La Motte 04.08.2026 12:02
La Motte Ateljee se uitstalling, Among The Trees, is te sien tot 18 Oktober 2026. Die kurator, Nina Kruger, en sewe van die kunstenaars vertel wat dit behels.
Hasonló podcastok
A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.