Jaco Thom
Jaco Thom se podcast
Preke en boodskappe
Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: www.bybelkoerant.co.za
Szerző
Jaco Thom
Kategória
A podcast weboldala
Legutóbbi epizód
2026. szept. 20.
Hol hallgathatod?
Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio HamarosanA podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz
Epizódok
Ps 23 Die Here is my herder 03.05.2020 31:48
'n Mens kom nie niks kort as jy alles het wat jou hart begeer nie. Jy kom niks kort nie wanneer jy ontdek dat die Here by jou is en dat Hy vir jou sorg.
Ps 27 Wag op die Here! 26.04.2020 39:49
Geloof is nie ’n kitsoplossing vir al jou probleme nie. Geloof is om in jou nood na God te vlug en in sy teenwoordigheid jou troos en krag te kry, in die verwagting dat Hy op sy tyd vir jou die uitkoms sal gee.
Ps 16:8 - 'n Lewe van oorvloed 19.04.2020 24:41
Erediens 19 April 2020
Paasfeesdiens 12 April 2020 12.04.2020 22:48
Kol 2:20 - 3:4 Die opstanding beïnvloed ons hele bestaan
Goeie Vrydag Nagmaalsdiens 10.04.2020 28:09
Wat het Jesus bedoel toe Hy gebid het: "My God, my God, waarom het U My verlaat?"
Groot Lydensweek: Wit Donderdag 09.04.2020 11:23
Jesus in Getsemane
Groot Lydensweek: Woensdag 08.04.2020 7:42
Jesus word in Betanië gesalf
Groot Lydensweek: Dinsdag 07.04.2020 7:42
Op die Dinsdag van Groot Lydensweek dink ons terug aan die tyd toe Jesus vir oulaas sy dissipels geleer het.
Groot Lydensweek 2020 Maandag 06.04.2020 5:10
Kort oordenking vir die Groot Lydensweek: Reiniging van die tempel
Romeine 8:28 -- Erediens vir Sondag 5 April 2020 05.04.2020 23:22
Waar is God wanneer ons Hom nodig het?
Groot Lydensweek 2020 Palmsondag 05.04.2020 6:41
Kort oordinking vir die Groot Lydensweek
Rom 8:18-25 Die hele skepping sug, en ons sug ook 26.03.2020 19:27
Ons leef in 'n stukkende wêreld, maar as gelowiges glo ons dat God steeds met die wêreld besig is
Romeine 4 God spreek die goddelose vry 22.03.2020 13:11
22 Maart 2020
Hasonló podcastok
A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.