Jaco Thom

Jaco Thom se podcast

Preke en boodskappe

Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: www.bybelkoerant.co.za

Szerző

Jaco Thom

Kategória

Religion

A podcast weboldala

www.bybelkoerant.co.za

Legutóbbi epizód

2026. júl. 5.

Hol hallgathatod?

Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio Hamarosan

A podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz

Letöltés a Google Play-ről Telepítsd ingyen Android közel 10 M letöltés · 4,8-as értékelés iOS hamarosan

Epizódok

Joh 12:20-36 Jesus, 'n koringkorrel en die wêreld 14.03.2021

Dis nie vir God genoeg dat net ’n klompie uitgesoektes gered word nie. Hy het die verlossing van die hele wêreld in die oog.

Jesaja 55 Kom, almal wat dors is 21.02.2021

God se weë is nie ons weë nie As dit sleg gaan, sê mense graag: “Nou ja, ons moet maar berus en tevrede wees. Die Here se gedagtes is nie ons gedagtes nie, en sy weë is nie ons weë nie.” Dit staan presies so in Jes 55:8! Maar is dit ’n uitspraak wat ons moet laat berus?

Markus 9:2-8 Sondag van Verheerliking 14.02.2021

Tema: Kyk weer na Jesus Die gevaar bestaan dat ons só by Jesus se menslikheid vassteek dat ons nie genoegsaam sy Goddelikheid in ag neem nie. Hierdie dag herinner ons dat Jesus van Nasaret inderdaad die Seun van God is, aan wie alle mag gegee is.

Jesaja 40:1-11 Is God weg? 07.02.2021

God is weg. Dit is die ergste wat enige mens kan ervaar, die diepste put waarin jy gegooi kan word, die moeder van  alle krisisse. Daarnaas is alle ander dinge, hoe erg hulle ook al mag wees, kinderspeletjies.

1 Kor 13:4-8a Liefdesimfonie 29.01.2021

Ons speel almal in God se simfonie; ons moet mooi musiek maak met ons lewens, en ons moet dit saam met ander doen. Paulus gee vir ons die bladmusiek hiervoor in 1 Korintiërs 13.

Jak 4:13-17 Week van Gebed (Donderdag) 28.01.2021

Om te lewe onder die teken van DV

Jak 4:3 Week van Gebed (Woensdag) 27.01.2021

Die konflik tussen bid en begeer

Jakobus 1:19-27 Week van Gebed Maandag 25.01.2021

Geloof is 'n praktiese saak

Jak 1:1-8 22.01.2021

Ons reaksie in moeilike tye.

Markus 1:1-8 Gereed om Jesus te volg 15.01.2021

Markus is haastig om by die punt van sy verhaal uit te kom: dat Jesus die Messias, die Gesalfde is, die Seun van God. Dís wat hy wil hê sy lesers moet weet en glo. Daar is ’n dringendheid in hom. Hy wil hê mense moet Jesus leer ken. En daarom draal hy nie met sy vertelling nie. Hy val as ’t ware met die deur in die huis.

Psalm 139 Wie is God vir jou 08.01.2021

Ons het elkeen ’n prentjie, of ’n idee, in ons kop oor God en hoe Hy is. Dié verstaan van God bepaal uiteindelik wat jy van Hom verwag of nie verwag nie, en hoe jy leef.

2 Korintiërs 5:17 02.01.2021

Nuwejaarsboodskap. 'n Nuwe jaar, 'n splinternuwe jy!

Pred 9:7 Oujaarsdiens 2020 31.12.2020

Alles is nié tevergeefs nie.

Hebreërs 9:28 17.12.2020

Gaudete - Derde Sondag in Advent Kersfees, blydskap & die kruis

Maleagi 3:13 tot 4:3 29.11.2020

Kersfees bring nuwe hoop

Kerssangdiens 22 Nov 2020 28.11.2020

Jesus is Koning!

Joh 19 & Eks 12 Jesus Christus, God se Paaslam 15.11.2020

Johannes doen baie moeite om Jesus se kruisiging in te klee sodat ons kan verstaan dat Hy die Paaslam is wat geslag is.

Handelinge 13:32-39 & Romeine 1:16-17 08.11.2020

Prediker: Ds Errol Sheppard Tema: Die doop: ’n aanskouingsles van God se genade

Matt 5:3 01.11.2020

Onafhanklik!?

Psalm 19 en Hebreërs 1 25.10.2020

Hervormingsfees God praat met ons deur die Bybel

Gen 46 18.10.2020

Geloof is om te bly hoop.

Gen 45 11.10.2020

Hoe kon Josef sy broers vergewe?

Gen 42 - 44 Josef se wraak 04.10.2020

Josef het nou die hef in die hand, en hy laat homself deeglik geld teenoor sy broers.

Gen 41 27.09.2020

God wil die wêreld seën - deur jóú

Genesis 39 13.09.2020

Die Here was by Josef, selfs in die moeilikste tyd van sy lewe.

Hallgasd a(z) Jaco Thom se podcast podcastot a Replaióban

Rádió és podcastok egy alkalmazásban - ingyen és regisztráció nélkül. Telepítsd még ma, és ne maradj le a premierről

Letöltés a Google Play-ről

A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.