Cape Pulpit / Kaapse Kansel
GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL
Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begin.
Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: capepulpit.co.za
Szerző
Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Kategória
A podcast weboldala
Legutóbbi epizód
2026. szept. 23.
Hol hallgathatod?
Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio HamarosanA podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz
Epizódok
Zantie Swanpoel - Laat God Jou Storie Oorskryf 19.06.2024 10:55
Moet nie jou ou storie lewe nie. Laat God jou storie oorskryf en vir jou 'n nuwe begin gee.
Zantie Swanpoel - Wees Lief Vir Mekaar 12.06.2024 10:55
Kom ons maak ander meer belangrik as ons eie behoeftes. Dis hoe mense sal weet dat ons Jesus volg, as ons ander se guns ons prioriteit maak.
Zantie Swanpoel - Pappas Is Waardevol 05.06.2024 11:39
Zantie deel God se hart vir pa's - selfs is jy 'n stiefpa - want ons is almal deur God gemaak.
Zantie Swanpoel - Wat Spreek Jy Oor Suid Afrika? 29.05.2024 13:23
Wat praat ons oor ons land? Spreek ond dood of lewe uit? Ons moet met ons woorde ons Land opbou - dit is ons verandwoordlikheid...
Zantie Swanpoel - Ons Werk Almal vir God 15.05.2024 10:15
Hoekom doen jy wat jy doen? Wat dry en inspireer jou? Ons werk vir die Here, maak nie saak watter werk ons eintlik doen nie!
Zantie Swanpoel - Die Wonders Van God 08.05.2024 10:57
Sien ons nog Sy wonderwerke raak? Ons is mos almal so besig. Dis tyd om die wonder van God weer raak te sien. Ons is so gefokus op wat ons wil he, ons mis die wonder van tyd saam met ons Verlosser en om sy Koningkryk eerste te soek.
Zantie Swanpoel - Help One Another 01.05.2024 7:44
God calls us to be kind to others, to be a 'refresher of people' and to be a helper. Are we able to look past ourselves and be there for someone else?
Zantie Swanpoel - Die Here Hou Van Jou Net soos Jy Is 24.04.2024 10:48
God is nog lief vir my al maak ek foute en ek het nie die antwoorde nie. Al voel ons stukkend kan ons met vrymoedigheid voor God kom en eerlik wees oor ons omstandighede.
Zantie Swanpoel - Kry God se Wysheid 17.04.2024 11:40
Bid jy vir wysheid om hulp van God af te ontvang wanneer jy dit nodig het? Ons is sterk omdat God sterk is. Hy wil jou KRAG wees.
Zantie Swanpoel - God Verlang Na Jou 10.04.2024 13:08
Verlang jy na 'n kind wat oorsee bly, of iemand wie jy moes afstaan aan die ewigheid? God het 'n groot verlange om met my en jou te wees, om met ons tyd te spandeer, en in Sy teenwoordigheid net stil te wees en saam te kuier. Kom ons wees stil en sit by sy voete.
Zantie Swanpoel - Passover 27.03.2024 12:05
This is a time to remember Jesus' sacrifice, but not to just stop there at His death. but to experience the joy of His resurrection and the yearning for His return. It all started with the Last Supper, and Zantie takes us on a journey to understand the symbolism of the Passover celebration.
Zantie - Wees 'n Goeie Vriend 20.03.2024 5:15
Goeie vriende is 'n "blessing" uit die hand van God. Jesus is 'n Vriend wie ons moet leer om te waardeer, en dan moet ons ons ander vriende ook waardeur, want God is groot op verhoudings.
Zantie Swanpoel - Wat En Wie Is Belangrik? 13.03.2024 12:48
Dink aan die mense wat die grootste impak op jou lewe gemaak het. Hierdie is die mense wat die lewe betekenis gee!
Zantie Swanpoel - Is Jy Vol of Leeg? 06.03.2024 10:59
Soms voel ons alleen in die wêreld. Ons het mekaar nodig. Die Here sien jou raak en hoor jou, selfs as die nie so voel nie. Laat die Here jou vol maak met dit wat saam maak.
Zantie Swanpoel - Jy is 'n Nuwe Mens 28.02.2024 12:47
God het ons iets nuuts gegee in ruiling vir ons moekheid, gebrokenheid, en desperaatheid. Maar wil ons dit werklik ontvang?
Zantie Swanpoel - Hoekom Moet Ek Bid? 21.02.2024 12:23
As God alles weet, hoekom moet ek bid? Weet Hy nie al klaar wat ek nodig het nie? Daar moet meer wees, en Zantie help ons om dit te verstaan.
Zantie Swanpoel - Die Ware Valentynsverhaal 14.02.2024 15:15
Die Een wat jou die meeste liefhet, sê vandag vir jou: "Jys is my geliefde, en ek het my lewe vir jou gegee. Jy is kosbaar!" Mag jy vandag die ware Liefde voel
Zantie Swanpoel - Onbeskryflike Liefde 07.02.2024 12:06
As ons God se liefde ontvang, as ons dit werklik ontvang, dan is ons in staat om ander ook lief te hê.
Zantie Swanpoel - Vier eerder as om te kritiseer 31.01.2024 13:45
Dis tyd om fokus te verander. Zantie deel 'n ongelooflike storie oor 'n walvis wat ons nuwe perspektief sal gee!
Zantie Swanpoel - Heilige Nagmaal 24.01.2024 11:50
God roep ons om dikwels nagmaal te neem. Ons wil sien hoe sy koningkryk kom, en ons is ambassadeurs van die koningkryk. Deur die Nagmaal kry ons krag en moed.
Zantie Swanepoel - Terug Skool toe 17.01.2024 11:16
Mammas huil en waneer die kinders terug gaan skool toe kan dit moeilik wees. Zantie deel iets spesiaal vir die wie 'n bietjie rou voel vandag. God sien jou raak!
Zantie Swanpoel - Ons Kan in Hom Vertrou 10.01.2024 10:53
God doen dinge buite ons verstand, so ons net met geloof lewe. Ons moet in sy karakter vetrou.
Zantie Swanpoel - Be Better Than Yesterday 03.01.2024 9:20
What about 2024? We have our plans and God has His. How does it all work together?
Zantie Swanpoel - Embrace the Moment 13.12.2023 7:01
Why do we get stuck in yesterday, and think so much about tomorrow, but miss the moment that we're in right now?
Zantie Swanpoel - Who Packs Your Parachute? 06.12.2023 12:30
God reaches out and performs miracles in the lives of those who live by faith and are prepared to move out of their comfort zones. God uses people to reach out to us, and we need to have (or ask God) for that special person to help 'pack our parachutes'!
Hasonló podcastok
A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.