RSG

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: www.rsg.co.za

Szerző

RSG

Kategória

Society

A podcast weboldala

www.rsg.co.za

Legutóbbi epizód

2026. nov. 4.

Hol hallgathatod?

Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio Hamarosan

A podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz

Letöltés a Google Play-ről Telepítsd ingyen Android közel 10 M letöltés · 4,8-as értékelés iOS hamarosan

Epizódok

Lambertsbaai se malgasse 14.04.2025

Dr. Gerhard Cilliers vertel vir Martelize Brink van die Kaapse malgasse by Lambertsbaai.

Instrumente se oorsprong 14.04.2025

Dr. Annien Shaw, ‘n lektor en violis van die US Konservatorium, vertel van drie lande waar 3 soorte instrumente in die klassieke musiekwêreld ontstaan het.

Elke Sent Tel - Deel 12 14.04.2025

Elke Brink van PSG Wealth R21 op Stellenbosch praat oor jou diversifikasie met bateklasse in ‘n portefeulje en hoe dit jou beskerm.

Alkohol maak vrugtevliegmannetjies meer aantreklik 14.04.2025

Navorsing wys dat vrugtevliegmannetjies meer aantreklik vir wyfies is as hulle alkohol drink.

Violis en vrygees 11.04.2025

Is vryheid nie maar tog ook gebondenheid nie? Johan Rademan gesels met ‘n vrygees wat aan die hoof staan van die Kaapstadste Filharmoniese Orkes se eerste violiste, Piet de Beer. Hy vertel van drie viole wat sy lewe verander het.

360 Speseryroete - Deel 78 11.04.2025

Kos-en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor boegoe.

Birgit se hart vir plattelandse onderwys 11.04.2025

Birgit Maloney gesels oor hoekom haar hart by 'n plattelandse kind lê, en hoekom sy besluit het om by 'n plattelandse skool te werk, in weerwil van al die uitdagings.

Pikkewyn veroorsaak heli-ongeluk 11.04.2025

Kort ná opstyging vanaf Bird Island het 'n pikkewyn in 'n boks op 'n passasier se skoot, vorentoe gegly en die helikopter se  beheermeganismes getref, wat die helikopter laat neerstort het.

Oud en eensaam? Nie hier nie! 10.04.2025

Maatskaplike hulpwerker Charlo Blignault het jare gelede opgemerk hoe baie senior inwoners van die Oos-Kaapse dorpie, Thornhill, in hulle huise sit en vereensaam. Sy het besluit om plan te maak, en in 2006 het Klub Cha’lo tot stand gekom. Dis nou 19 jaar later, en steeds bly die klub ewe gesellig op dreef, het Mariska Spoormaker gevind.

Pioniersplante van die Karoo 10.04.2025

Martelize Brink gesels met De Waal Venter oor pioniersplante en miere se rol in die Karoo.

Jonk 10 April 2025 10.04.2025

Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor kollageenaanvullings.

Jy het wát in die Uber vergeet?!? 10.04.2025

Uber het ‘n lys van items bekendgemaak wat die afgelope jaar in hulle voertuie agtergelaat is - van tien lewende krewe en ‘n honderd rooi rose tot ‘n urinaal.

Rylan se talent 09.04.2025

Die dertienjarige Rylan Lemmetuis het al verskeie sangkompetisies gewen - plaaslik en internasionaal. In Julie 2024 het hy die top vyf by die Wêreldkampioenskap vir Uitvoerende Kuns in Los Angeles, Amerika, gehaal.

Nordiese stap 09.04.2025

Lohra de Waal vertel vir Martelize Brink van Nordiese stap. en die rol daarvan in rehabilitasie.

TikTok-lughaweuitdaging 09.04.2025

Die TikTok-lughaweuitdaging behels dat jy slegs 15 tot 20 minute voor jou vlug by die lughawe aankom, in plaas van die voorgeskrewe twee of drie ure.

Êrens oorsee 8 April 2025 08.04.2025

Janke Kleynhans vertel van van die lewe in Leuven in België.

Van koeie melk tot boere-orkes 08.04.2025

Melkboer Johan Gerber vertel vir Haidee Muller-Isaacs van sy grootwordplek, Hoekwil net noord van Wildernis. Hy maak tussen die boerdery deur tyd om in 'n boere-orkes te speel.

Vaardigheidsontwikkeling vir gevangenes 08.04.2025

Phindile Zweni vertel vir Martelize Brink van SASAPO se vaardigheidsontwikkelingsprogramme vir gevangenes en oud-oortreders.

Miljoene se loterykaartjie in die slag met liefdadigheid 08.04.2025

‘n Vrou in Amerika het ‘n ou baadjie vir liefdadigheid geskenk. Later het sy besef dat haar loterywenkaartjie vir $2,5-miljoen in daardie baadjie se sak is...

Wat!? ’n Vierhoringskaap? 07.04.2025

Gedink ’n skaap is net n skaap soos ’n dorper, merino of dormer? O nee, daar is ook die vierhoringskaap. ’n Skaap met vier horings, hier, in Suid-Afrika. Mariska Spoormaker het by John Melville, president van die Bloemskou, gepraat waar dié unieke Swanepoelskaap teen einde April te sien sal wees.

Opwip-vervolgverhaal vir Afrikaans 100 07.04.2025

Johan Rademan vertel van SENDING VAN VER, RSG se nuwe Afrikaans 100 spesiale opwipmiddagvervolgverhaal van 23 episodes, waarvan hy die regie behartig het.

Elke sent tel - Deel 11 07.04.2025

Elke Brink van PSG Wealth R21 op Stellenbosch praat oor jou beleggingstrategie in onstuimige markte.

Ouers op 100! 07.04.2025

Twee Galapagos-skilpaaie by die Philadelphia-dieretuin wat elk sowat 100 jaar oud is, het onlangs die eerste keer ouers geword.

Jellievisse in Tafelbaai 31.03.2025

Krish Lewis vertel van die pienk kwal-jellievisse wat tans so volop in Tafelbaai is.

Die waarde van leesterapie 31.03.2025

Haidee Muller-Isaacs gesels met Suzanne Van Zyl oor die waarde van leesterapie vir oud en jonk.

Hallgasd a(z) Driesestig podcastot a Replaióban

Rádió és podcastok egy alkalmazásban - ingyen és regisztráció nélkül. Telepítsd még ma, és ne maradj le a premierről

Letöltés a Google Play-ről

A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.