Ds André van Zyl
Dominee André
Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.
Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: podcasters.spotify.com
Szerző
Ds André van Zyl
Kategória
A podcast weboldala
Legutóbbi epizód
2026. nov. 15.
Hol hallgathatod?
Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio HamarosanA podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz
Epizódok
Keuse wat saak maak 26.05.2024 29:08
Jou keuse kan die geskiedenis verander
God is hier 19.05.2024 34:36
God Jesus by ons
Hoekpilare van die gemeenskap 12.05.2024 28:58
My ma is die model vir my lewe
Jesus seun van die mens 28.04.2024 24:34
Jesus as mens maak ons Jesus mense
God praat mense taal 21.04.2024 27:25
Luister na God en lewe
Jesus se kwitansie 14.04.2024 29:22
Ontvang die kwitansie geskryf met Jesus se bloed
God se liefdesbrief 07.04.2024 25:23
God se liefde maak ons lewe mooi
Woorde rondom oop graf 31.03.2024 29:38
Opstandingsbelydenis
Woorde rondom die kruis 29.03.2024 29:25
Ons het 'n kwitansie vir ons skuld... Jesus het al ons skuld weggeneem. Nagmaal
Goed oorwin kwaad 24.03.2024 29:58
Goedheid maak die wêreld beter
Kruis verander nederlaag in oorwinning 17.03.2024 25:51
Jesus maak ons oorwinnaars aan die kruis
Kruispad 10.03.2024 32:28
Keuses bring jou 'n kruispad
Mense oppad na die kruis 03.03.2024 27:32
Om Jesus te volg kos alles
My Geloofsbelydenis 25.02.2024 32:58
Belydenis, 'n belewenis
Bediening bemoediging 19.02.2024 28:38
Bemoedig mekaar...wees 'n Barnabas
Bou op wat afgebreek is 11.02.2024 36:14
Bouers bou en bring hoop
God se familie 04.02.2024 29:07
Ons noem God Abba pappie Video OptionsAdd photos and videos from your mobile device. AddAdd to your postYou cannot edit this contentThis can't be combined with what you've already added to your post. Boost postYou'll choose settings after you click Post. Post4 d5 d6 dLearn More
Hoop in hopelose wêreld 28.01.2024 30:05
Bou jou hoop op God
Posman God se briewe aflewer 14.01.2024 30:57
Gemeente met toekoms word God se brief afgelewer
Rondom Tafel 07.01.2024 34:45
Saam met Jesus om die tafel gee ons hoop
God vee uit 31.12.2023 36:05
Los die verlede en omarm die toekoms
Jesus is gebore 25.12.2023 27:30
Jesus is gebore sodat ons nuwe lewe kan hê
Jesus word gebore 24.12.2023 25:25
Jesus is nie godsdiens nie...dit is 'n lewenswyse
Buig voor God 17.12.2023 21:59
Dit waarvoor jy buig beheer jou lewe Geloftedag diens
Maria...die vrou 10.12.2023 35:11
Vrou wat onthou moet word
Hasonló podcastok
A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.