fr

OFM

OFM

OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.

N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.ofm.co.za

Auteur

OFM

Catégorie

Uncategorized

Site du podcast

www.ofm.co.za

Dernier épisode

16 oct. 2026

Où écouter ?

Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponible

Les podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts

Télécharger sur Google Play Installe-la gratuitement Android près de 10 M de téléchargements · note de 4,8 iOS bientôt

Épisodes

Weird Wide Web – Aanlyn speletjies knou pa se bankrekening 28.09.2026

’n Negejarige seun het meer as R2 miljoen bestee om sy video’s te bevorder.

JF Vat Vlam 2026 28.09.2026

Pulane Nel-Sekepe gesels met Henri Wilken, skoolhoof by Jim Fouche Hoërskool, sowel as Merice Erasmus van bemarking. Hul deel met ons die opwindende nuus oor hul 2026 fondsinsameling wat plaas vind op 24 Oktober saam met die Piesangskille: JF Vat Vlam Vir meer inligting, kontak: 0632026387 of bemarking@jf.co.za

Reach For Recovery vrywilligers stap die pad saam met pasiënte uit hul eie ondervinding met borskanker 28.09.2026

Die besondere focus van Reach For Recovery is op dienslewering ná diagnose en behandeling, so wel as op oorlewing. Opgeleide vrywilligers besoek pasiënte in die hospitaal, hetsy voor of na die operasie. Emosionele en praktiese ondersteuning word op hierdie tydstip en indien nodig, op enige latere stadium verskaf. Pasiënte word voorsien van ’n boekie en pamflette wat handel oor verskeie onderwerpe...

Free State Social Development mec, Mathabo Hlalele speaking on GBVF. 28.09.2026

Free State Social Development mec, Mathabo Hlalele speaking on GBVF.

North West police spokesperson Capt. Majang Skalkie said DNA evidence positively linked suspect to several rape cases. 28.09.2026

North West police spokesperson Capt. Majang Skalkie said DNA evidence positively linked suspect to several rape cases.

Free State health spokesperson Mondli Mvambi speaks on the measles outbreak in the Free State 28.09.2026

Free State health spokesperson Mondli Mvambi speaks on the measles outbreak in the Free State

Capt Majang Skalkie speaks on Klerksdorp rape cases 28.09.2026

North West police spokesperson Capt Majang Skalkie discusses four rape convictions and lengthy prison sentences handed down by the Klerksdorp Regional Court.

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder. 28.09.2026

Kathu-vrou se bedrogspul eindig in tronkstraf.

Brig. Brenda Muridili, provinsiale polisiewoordvoerder. 28.09.2026

Nog ’n vroueliggaam gevind: 11de liggaam sedert Julie op Oos-Rand ontdek.

Oupa's Butchery Kathu: Delarey Lemmer 28.09.2026

Yolanda Maartens en Delarey Lemmer, mede-eienaar van Oupa's Butchery in Kathu, gesels lekker oor wat daardie een ding is van hul slaghuis wat mense moet onthou, wat hul vleis, produkte en diens anders maak as die res, en wat hul visie is vir die pad voorentoe.

Oupa's Butchery Kathu: Wikus Lemmer 28.09.2026

Yolanda Maartens en Wikus Lemmer, mede-eienaar van die nuwe Oupa's Butchery wat nou oop is in Kathu, gesels lekker oor die droom agter die slaghuis, waar die idee ontstaan het, en wanneer hy besef het dit is wat hy moet aanpak.

Gr. 9 & 11: Jou finale Graad 11-uitslae is die sleutel tot jou toekoms 28.09.2026

Vir baie hoërskoolleerders kan Graad 11 soos ’n tussenjaar voel. Die waarheid is jou finale Graad 11-resultate is belangriker as wat jy besef. Vandag gesels ons met Alida Malan – ’n senior bemarker aan die Noordwes-Universiteit (NWU) – oor die belangrikheid van leerders se finale graad 11-uitslae. Veral as hulle aan ’n universiteit wil studeer.

SAFEX verslag: Graanmarkoorsig. 28 September 2026 28.09.2026

Graan SA-ekonoom, Gerhard Burger, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte.

NAMPO Alfa gebeur eerskomende naweek vanaf 2-4 Okt. Die gewilde Farm Skills kompetisie gaan weer plaasvind! 28.09.2026

Isabel van Tonder gesels met EP Nel wat betrokke is by die gewilde Farm Skills kompetisie wat eersdaags by NAMPO Alfa plaasvind. Daar word ook tydens die gesprek gefokus op vaardighede wat nie in handboeke te kry is nie en Nel gee 'n inspirende boodskap aan jongmense wat in landbou belangstel.

Pieter Moller gesels met 'n bekende Brangus stoetteler van Glen 28.09.2026

Pieter Moller gesels met bekende Brangus teler wat op Glen woonagtig is, Reinet Meyer.

The Champion Zone - 25 Sept 2026 25.09.2026

Heritage day might have been on the 24th, but that doesn't mean we can't extend it to the weekend right? Today's Champion Zone shares fresh ideas on how you can add color to your braai plate this Heritage Weekend.

Feel Good Friday – Gemeenskap spring almal in om otter te red 25.09.2026

’n Hele gemeenskap is nodig om ’n kind groot te maak, maar in Alert Bay, Brits-Columbië, het dit ’n hele gemeenskap geneem om ’n ottertjie te red.

Free State Office of the Premier deputy director for special programmes Tswelopele Mbalo on youth expo. 25.09.2026

Free State Office of the Premier deputy director for special programmes Tswelopele Mbalo on youth expo.

Baisil Steyn attempted rape sentencing 25.09.2026

Sgt Sinah Mpakane provides details on the sentencing of Baisil Steyn for attempted rape and contravening the Immigration Act in Bloemspruit.

EP Nel, Vrystaatse landbouvakadviseur en voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landbou-onderwysvereniging 25.09.2026

EP Nel, Vrystaatse landbouvakadviseur en voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landbou-onderwysvereniging

North West police spokesperson Capt. Majang Skalkie speaking on the property fraud case. 25.09.2026

North West police spokesperson Capt. Majang Skalkie speaking on the property fraud case.

Dian Roux groet die pyn met nuwe enkelsnit "Groet" 24.09.2026

Dian Roux is terug met "Groet", 'n eerlike afskeidslied oor die oomblik wanneer liefde alleen nie meer genoeg is nie. Die lied neem luisteraars na daardie stil plek na 'n verhouding se breekpunt, 'n woonstel vol herinneringe, reën teen die venster en die drang om iemand te bel. "Groet" het ontstaan uit 'n doodgewone oggend in sy ou kantoor, toe hy besef het hoe jy een oomblik iemand se held is en...

The Champion Zone - 24 Sept 2026 24.09.2026

It's Thursday and here in The Champion Zone, Thursday are all about the people and causes that make Central South Africa better. Care Like a Champion.

Weird Wide Web – Wetenskaplikes begrawe onderklere 24.09.2026

Wetenskaplikes in Switserland het met ’n ongewone manier vorendag gekom om die gesondheid van grond te toets. Hulle het meer as 2 000 paar katoenonderklere in tuine, landerye, weivelde en grasperke begrawe.

Sers. Kelebogile Morake. 24.09.2026

Mantsane Letlaka van Noordwes word vermis.

Écoute le podcast OFM sur Replaio

La radio et les podcasts dans une seule appli - gratuite, sans inscription. Installe-la dès aujourd'hui et ne rate pas le lancement

Télécharger sur Google Play

Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics