fr

OFM

OFM

OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.

N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.ofm.co.za

Auteur

OFM

Catégorie

Uncategorized

Site du podcast

www.ofm.co.za

Dernier épisode

16 oct. 2026

Où écouter ?

Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponible

Les podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts

Télécharger sur Google Play Installe-la gratuitement Android près de 10 M de téléchargements · note de 4,8 iOS bientôt

Épisodes

Vrystaat Kunstefees 2026: Joshua na die Reën 09.07.2026

Yolanda Maartens gesels met Jacques de Villiers oor Joshua na die Reën se vertoning: Noorderlig

Vrystaat Kunstefees 2026: Jaco Jacobs 09.07.2026

Yolanda Maartens gesels met Jaco Jacobs. Hy gesels oor sy betrokkenheid by die Vrystaat Kunstefees die jaar met “25 Jaar van Jaco Jacobs” en “Tussen tale en tekste”.

SAFEX verslag: Graanmarkoorsig, 9 Julie 2026 09.07.2026

Graan SA ekonoom, Heleen Viljoen, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte.

SAFEX verslag: Graanmark oorsig 8 Julie 2026 09.07.2026

Graan SA ekonoom, Gerhard Burger, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte.

SAFEX verslag:Graanmarkoorsig, 7 Julie 2026 09.07.2026

Graan SA ekonoom, Heleen Viljoen, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte.

Daar is 'n eiesoortige biltonkompetisie wat onlangs in Sentraal SA aangebied is 09.07.2026

Pieter Moller berig oor 'n eiesoortige streekskompetisie vir biltong, wat onlangs in Sentraal Suid-Afrika aangebied is.

Daar is interessante skoue wat beplan word vir die volgende ses maande 09.07.2026

Pieter Moller berig oor die interessante landbouskoue wat beplan word vir die volgende 6 maande.

Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste in die graanmarkte 09.07.2026

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

Die jongste vleispryse en tendense deur Dr Johnny vd Merwe 09.07.2026

Die jongste vleispryse en tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe.

Kingsol Chabalala, Emfuleni DA-wetgewerlid, praat oor die nuwe oorbrug op die R42 wat gaan nêrens 09.07.2026

Kingsol Chabalala, Emfuleni DA-wetgewerlid, praat oor die nuwe oorbrug op die R42 wat gaan nêrens

Free State police spokesperson Sgt Palesa Thabana speaks on court appearance of suspect Welkom copper cable thieves 09.07.2026

Free State police spokesperson Sgt Palesa Thabana speaks on the court appearance of suspect Welkom copper cable thieves

From Binnelanders to Mamma Mia: Bloem’s Own Logan W. James Comes Home 09.07.2026

Loved having a local legend back in the studio! 🎙️✨ Logan W. James (aka Leroux from Binnelanders) popped in for a quick interview on the Good Morning Breakfast. Logan is back home in Bloem for a bit to visit family, and we couldn't resist catching up. Born, bred, and schooled right here in the City of Roses—and a proud UFS alumnus—this home-grown talent is absolutely unstoppable right now. 🚀From...

Van Arendsvlei tot Skemergrond: Robyn Rossouw se volle-sirkel-oomblik 08.07.2026

Sy speel 'n ma wat van haar verlede weg hardloop, maar vir Robyn Rossouw was die rol van Cheryl in Skemergrond 'n kans om haarself te konfronteer. Luister hier na haar gesprek oor trauma, vertroue op stel, en hoekom hierdie karakter vir haar so besonders is. Skemergrond word Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145)

Bigen Africa consultancy Robert Moffat speaks on progress made after visit at Riverton Water Treatment Plants 08.07.2026

Bigen Africa consultancy Robert Moffat speaks on progress made after visit at Riverton Water Treatment Plants

Northern Cape Premier Zamani Saul speaks on the oversight visit at Riverton Water Treatment Plants 08.07.2026

Northern Cape Premier Zamani Saul speaks on the oversight visit at Riverton Water Treatment Plants

Weird Wide Web – Die Bordeaux-brief: Die duurste brief ooit gestuur 08.07.2026

Die historiese koevert, bekend as die Bordeaux-brief, is op 4 Oktober 1847 deur die wynhandelaar Edward Francis van Port Louis, Mauritius, aan sy sakevennote in Bordeaux, Frankryk, gepos.

Motlalepula Khokho Audio 08.07.2026

Motlalepula Khokho speaks about his priorities for the coming months as Youth Literacy Ambassador

Karabo Khanye Full interview 08.07.2026

Karabo Khanye journey at the FISU World University Championship in Brazil.

Vrystaat Kunstefees 2026: Jacobus Silwer 08.07.2026

Yolanda Maartens gesels met Jacobus Silwer oor sy vertoning Kombuisliedjies, sowel as sy kuns uitstallings wat die jaar te sien is by die Vrystaat Kunstefees.

Vrystaat Kunstefees 2026: Michael Garbett 08.07.2026

Yolanda Maartens gesels met Michael Garbett, feesdirekteur, oor dag 1 wat verby is en dan ook wat mense by die res van die kunstefees kan verwag.

Free State police spokesperson WO Mmako Mophiring speaks on the Harrismith double murder accused abandons bail 08.07.2026

Free State police spokesperson WO Mmako Mophiring speaks on the Harrismith double murder accused abandons bail

Rikus van der Vlies se eerlike reis in "Steeds In My" 07.07.2026

Rikus van der Vlies gesels oor sy nuwe enkelsnit "Steeds In My" 'n eerlike lied wat verlange, nostalgie en hoop ondersoek. In die onderhoud vertel hy van die inspirasie agter die lied, sy selfgeskilderde olieverfomslag, en hoekom hy glo dat eerlikheid altyd 'n blywende leeftyd het. Van sy debuutdigbundel Gebroke Psalms tot sy solo-loopbaan – ons gesels oor die kreatiewe reis van 'n jong kunstenaar...

Vrystaat Kunstefees 2026: Sossi op The Joyride 07.07.2026

Nico gesels met Sossi, die onbeheerbare en wilde alter ego van Augusta Zietsman. Sy vertel ons 'n bietjie meer oor wat om te verwag by haar vertonings by vanjaar se Kunstefees.

Weird Wide Web – Bankbestuurder probeer geld steel met speelgeld vol tekenprentdiere 07.07.2026

’n Mens sou dink iemand wat geld uit ’n bank wil steel, sal met ’n slim plan vorendag kom.

Die leier en vrywilliger van We Care Neighbourhood Watch, Wynand Nel praat oor die hulpverlening ná die brand in Parys 07.07.2026

Die leier en vrywilliger van We Care Neighbourhood Watch, Wynand Nel, praat oor die hulpverlening ná die brand by 'n woonstelkompleks in Parys.

Écoute le podcast OFM sur Replaio

La radio et les podcasts dans une seule appli - gratuite, sans inscription. Installe-la dès aujourd'hui et ne rate pas le lancement

Télécharger sur Google Play

Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics