GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...
N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.grootfm.co.za
Auteur
GROOTfm 90.5
Catégorie
Site du podcast
Dernier épisode
15 oct. 2026
Où écouter ?
Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponibleLes podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts
Épisodes
#OntbytMetDoepieEnNina - Franja Du Plessis vier 10 jaar in musiek! 28.09.2026 13:40
Die Du Plessis dogter wat haar eie naam in die musiek industrie gekerf het kom kuier om te gesels met Doepie en Charonike oor haar nuwe enkelsnit en ook 10 jaar in die industrie.
5-uur Klub Inspirasie - Maandag 28 September 2026 28.09.2026 4:58
Charonike bring jou oggend inspirasie met CAIN - My Victory's coming
#OntbytMetDoepieEnNina - Steven Kitshoff oor sy nuwe boek 28.09.2026 14:00
Steven Kitshoff, die formidabele voormalige Springbok-stut, word op en van die veld af hoog geag vir sy dissipline en vasberadenheid – asook vir sy nederigheid, eerlikheid en hartlikheid. Nou neem hy ons verder as die strawwe skrums en Wêreldbeker-trofeë om terug te blik op 'n rugbyleeftyd wat gekenmerk word deur 'n onwrikbare toewyding aan wat die beste vir die span is.
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 28 September 28.09.2026 2:15
Inspirasie deur Teodor van der Spuy
5-uur Klub Inspirasie - Vrydag 25 September 2026 25.09.2026 3:36
Charonike bring jou oggend inspirasie met John Waller - Crazy Faith
#GROOTtrauma | 23 September 23.09.2026 46:54
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou vingers bevat geen spiere nie. >MIGRAINE AWARENESS WEEK: MIGRAINE IS NIE NET ’N HOOFPYN NIE >FANCONI-ANEMIE: Robin en Jolandie Lewis kom deel hull getuienis en leer ons meer. >Dr Jaco se wenk vir die week
Aktualiteit: Hoe gemaak met straatligte wat nie werk nie? 23.09.2026 13:02
Swak straatbeligting rondom skole skep nie net ’n sigbaarheidsprobleem nie, maar kan volgens AfriForum se Groot Pretoria-Oos-tak ook ’n ernstige veiligheidsrisiko vir leerders, ouers en onderwysers inhou. Die organisasie het bevind dat verskeie skole in onder meer Garsfontein, Wapadrand, Faerie Glen en Constantiapark met onvoldoende beligting sukkel, en het daarom ’n beroep op die gemeenskap en ow...
5-uur Klub Inspirasie - Woensdag 23 September 2026 23.09.2026 5:30
Charonike bring jou oggend inspirasie met Akkoord ft Neil Buchner - Nuwe Drome
Marko Stavrou - The Gen Z Guy 22.09.2026 14:58
Annelie praat met Marko Stavrou, the Gen Z Guy, oor die social trend van Gen Z'rs wat wil hê dat Millenials moet aftree sodat hulle, hul werke kan kry
ABC van Ouerskap: S - Sosiale media 22.09.2026 12:33
Sosiale media is vandag deel van ons kinders se wêreld — soms lank voordat ons as ouers besef hoe groot die invloed daarvan is. Van foto’s en video’s wat ons oor ons kinders plaas, tot die ouderdom waarop hulle self toegang tot platforms kry: daar is heelwat om oor na te dink. Maar hoe beskerm ons ons kinders sonder om hulle heeltemal van die digitale wêreld af te sny? Sarina gesels met sosiale me...
#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond 22.09.2026 4:41
Ons gesels weer vanoggend met Josef du Plessis, Huislening Konsultant by BetterBond oor hoe werp voorbereiding vrugte af as dit kom by jou huislening.
5-uur Klub Inspirasie - Dinsdag 22 September 2026 22.09.2026 4:38
Charonike bring jou oggend inspirasie met Jon Reddick - Don't fight alone
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 22 September 22.09.2026 2:19
Inspirasie deur Nina
#WeeksdaeVibesMetVenita - Krek Straat | 21 September 21.09.2026 27:02
Venita gesels met Francois Veviers oor Kerk Straat se nuwe enkelsnit ‘Engel’! Hy vertel ook meer oor hoe die idee ontstaan het dat hulle vir ‘n Karen Zoid CLASSIC, ‘n nuwe baadjie aantrek.
Snoete-goete: Jagluiperdsensus 21.09.2026 6:21
’n Jagluiperd in die wild is vir baie van ons ’n besonderse ervaring – maar daardie foto wat jy sommer met jou foon neem, kan veel meer beteken as net ’n mooi herinnering. Die Bedreigde Wildlewe Trust, saam met SANParke, begin nou met die 2026/27 Greater Kruger Cheetah Photographic Census, waar gewone wildkykers se foto’s kan help om individuele jagluiperds te identifiseer en uiteindelik beter te...
5-uur Klub Inspirasie - Maandag 21 September 2026 21.09.2026 6:40
Charonike bring jou oggend inspirasie met Stephen Curtis Chapman - Be still
#OntbytMetDoepieEnNina - Jagboek (Laaste Week) 21.09.2026 15:35
Dis die laaste week om in te skryf vir die groot Jagboek Ultimate Hunt kompetisie. Gerhard en Carlo en ons meer kom vertel oor die APP en ook wat nuwe intekenare kan verwag in die toekoms van hulle diens
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie -21 September 21.09.2026 2:15
Inspirasie deur Teodor Van Der Spuy
Gister Se Grotes: Christo Beer, Jenna Volschenk & Kristin Naudé oor 'As Die Tuig Skawe' 100 jaar later 20.09.2026 20:03
Christo Beer, Jenna Volschenk & Kristin Naudé oor 'As Die Tuig Skawe' 100 jaar later.
#OntbytMetDoepieEnNina - Brendan Peyper "ou Dae" 18.09.2026 14:17
Brendan het kom kuier oor sy nuwe enkelsnit "Ou Dae". Dis 'n kyk terug na eenvoudiger tye en roep herinneringe op van alles van Mix-It chats, laatnag Coco Pops en DVD's voor die kaggel, tot eerste soene, garage bands en sorgvrye avonture.
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 18 September 18.09.2026 2:19
Inspirasie deur Janine Fourie vanoggend
#WeeksdaeVibesMetVenita - Sonder Onderbroeke | 17 September 17.09.2026 18:17
Venita gesels met die manne van Sonder Onderbroeke oor hulle nuutste enkelsnit - Sê My Hoe
#OntbytMetDoepieEnNina - Johan Botha van Solidatiteit 17.09.2026 8:37
Die Gautengse Onderwysdepartement het volgens Solidariteit erken dat hy nie meer sy statutêr verpligte subsidies aan skole kan betaal nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het daarom Woensdag, 16 September 2026, die parlement gevra om die departement onder administrasie te plaas. Ons gesels met Johan Botha om meer uit te vind.
5-uur Klub Inspirasie - Donderdag 17 September 2026 17.09.2026 5:17
Charonike bring jou oggend inspirasie met Aaron Williams - Abide
#OntbytMetDoepieEnNina - Kultuur in die werksplek Deel 3 17.09.2026 10:17
Ons gesels verder met Marno Boshoff en sy span wat verantwoordelik is vir die Kultuur by King Price oor die belangrike rol wat leierskap speel as dit kom by jou maatskappy se kultuur.
Podcasts similaires
Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics