BAASRAAK RADIO
Woord Sonder Grense Mannebediening
Woord Sonder Grense Mannebediening se saalbyeenkomste by Choose Life Church *(CLC)* vind plaas op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00 by *CLC* se saal. Die Manne Bediening *DIGITAAL* se *Zoom* byeenkomste word gefasiliteer tesame, en op dieselfde tyd, as die saalbyeenkoms. Julle word vriendelik uitgenooi om by een van die twee byeenkomste in te skakel. Nooi gerus 'n boeta of vriend om saam met ons deel te neem aan die byeenkomste. Julle is welkom om jul gebedsversoeke ook betyds aan ons deur te stuur sodat ons dit in ons netwerk kan deurgee en saam daavoor kan bid.
Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.baasraak.tv
Δημιουργός
BAASRAAK RADIO
Κατηγορία
Ιστοσελίδα του podcast
Τελευταίο επεισόδιο
29 Σεπ 2026
Πού να ακούσεις;
Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομαΤα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast
Επεισόδια
Die Gefrustreerdes - Ps Mario Steyn 04.04.2023 33:37
Manne van die Woord Pretoria Oos Byeenkoms 4 April 2023 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
Volhard in die Waarheid - Prof Theo Burger. 28.03.2023 28:30
Manne van die Woord Pretoria Oos Byeenkoms 28 Maart 2023 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
Geloof in aksie - Norman Johnston 15.03.2023 36:35
Manne van die Woord Pretoria Oos Byeenkoms 14 Maart 2023 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
Vind jou plek - Ps Andre Venter 07.03.2023 40:09
Manne van die Woord Pretoria Oos Byeenkoms 7 Maart 2023 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
Woord van bemoediging - Prof Theo Burger 28.02.2023 22:48
Manne van die Woord Pretoria Oos Byeenkoms 28 Februarie 2023 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
Effektiwiteit in die Koninkryk - Ps Jan Hugo 14.02.2023 44:04
Manne van die Woord Pretoria Oos Byeenkoms 14 Februarie 2023 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
Die saad in jou lewe - Ps Steve Ferreira 07.02.2023 43:21
Manne van die Woord Pretoria Oos Byeenkoms 7 Februarie 2023 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
Groei of stagneer? - Pieter Scholtz 31.01.2023 55:54
Manne van die Woord Pretoria Oos Byeenkoms 30 Jan 2023 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
Παρόμοια podcast
Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS