Radio Pulpit

Skriftuurlik

Religion EN ↓ Επεισόδια: 158

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord. Die doel van die program is om antwoorde uit die Bybel te vind oor kwessies waarmee mense in hul alledaagse lewens sukkel.

Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.radiopulpit.co.za

Δημιουργός

Radio Pulpit

Κατηγορία

Religion

Ιστοσελίδα του podcast

www.radiopulpit.co.za

Τελευταίο επεισόδιο

29 Σεπ 2026

Πού να ακούσεις;

Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομα

Τα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast

Κατέβασέ το από το Google Play Δωρεάν εγκατάσταση Android σχεδόν 10 εκατ. λήψεις · βαθμολογία 4,8 iOS σύντομα

Επεισόδια

Is daar 'n oplossing vir backsliding? 29.03.2022

Gawie het n vraag oor Job 38 en die verskille in vertalings tussen Engels en Afrikaanse Bybels ingestuur waarna Job 39 40 en 41 dan ook dieselfde verskille tussen die vertalings tevore gebring het . Die antwoord is baie eenvoudig en baie interresant . n ander vraag wat n luisteraar ingestuur het handel oor backsliding of afkeerig raak van God en wat die oplossing indien enige bleik te wees Skriftu...

Wat beteken ons vryheid in Christus volgens die Woord? 22.03.2022

Nog vrae wat ons vandag ondersoek is of jy aldus die bybel jou geestelike en vleeslike verjaardae moet vier en wat beteken ons vryheid in Christus, hoekom dan die 10 gebooie? Hoekom het Jesus vir Petrus gese " Gaan weg agter my satan " het daar n demoon in hom ingevaar of wat was Jesus se bedoeling met die stelling. Skriftuurlik

Huwelike tussen verskillende "rasse" wat sê die Bybel 15.03.2022

Vandag se vrae het ons weer diep in die Skrifte laat delf . Vrae soos Wat is LENT of lydenstyd. Wat se die Bybel oor huwelike tussen verskillende "rassse" etniese groepe en hoe hanteer ons aanslae teen n gemeente en kerk Skriftuurlik

Rusland en die Oekraiene is dit begin van die derde wereld oorlog? 08.03.2022

Slegs drie interesante vrae vandag hanteer wat luisteraars ingestuur het 1)Is Rusland se inval in Oekraine die Bybelse Gog en Magog en is dit die vooraand van die derde wereld oorlog? 2) waar in die Bybel Jesus dat HY GOD is ? 3) Het Jesus self ook gevas en wat se die Bybel oor vas? Skriftuurlik

Wat sê die Bybel oor met die "HELM " gebore te wees? 01.03.2022

Wat betekern dit dat GOD Farao se hart verhard het is n vraag wat Wansen ingestuur het vanoggend. ander vrae wat ons in die Skrifte laat delf het is wat se die Bybel oor met die "HELM " gebore te wees en wat beteken dit . Weet ons wanneer Jesus gebore is was die vraag vanaf Donvan se kant af en vele ander interresante vrae wat die program geweldig boeiend maak. Dankie aan jou ons luisteraars wat o...

Is die komma in Lukas 23:43 verkeerd? 22.02.2022

Elmarie de Villiers vra: Met verwysing na Lukas 23 verse 43 Daar word gesê die komma is op 'n foutiewe plek? Skriftuurlik

Keur God slawerny goed in die Bybel? 22.02.2022

Matt Viljoen beantwoord die vraag: Hoekom het die Here nie 'n probleem met slawerny in die Bybel nie? Hy werk dit selfs in in sy wette, en allokeer waarde aan mense. Skriftuurlik

Wat beteken dit om "af te tree" en is dit hoegenaamd Skriftuurlik? 15.02.2022

Skriftuurlik kyk vandag na vrae soos hoeveel hemele is daar en waar is onder die aarde waarna die Bybel verwys. N ander vraag wat ons ontvang het is watter tipe musiek en musiek instrumente is aanvaarbaar in die kerk. vrae soos wat beteken dit om af te tree of uit en is dit hoegenaamd Skriftuurlik word ook vandag ondersoek. ons nooi jou kuier saam met ons om antwoorde op die ander vrae uit die Skr...

Άκου το podcast Skriftuurlik στο Replaio

Ραδιόφωνο και podcast σε μία εφαρμογή - δωρεάν, χωρίς εγγραφή. Εγκατάστησέ την σήμερα και μη χάσεις την πρεμιέρα

Κατέβασέ το από το Google Play

Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS