GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...
Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.grootfm.co.za
Δημιουργός
GROOTfm 90.5
Κατηγορία
Ιστοσελίδα του podcast
Τελευταίο επεισόδιο
15 Οκτ 2026
Πού να ακούσεις;
Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομαΤα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast
Επεισόδια
VERSKILMAKERS: ARC 15.10.2026 8:54
Vir mense wat uit moeilike en traumatiese omstandighede kom, kan die pad na herstel lank wees – maar om weer ’n doel, vaardighede en onafhanklikheid te vind, kan ’n belangrike deel van daardie proses wees. Die Arise Restoration Centre is besig om juis dit prakties aan te pak met ’n nuwe slaghuisprojek wat nie net ’n besigheid wil wees nie, maar ook ’n plek waar mense werkservaring, dissipline en n...
#OntbytMetDoepieEnNina - Rooksein 15.10.2026 21:45
Rooksein kuier by Doepie en Nina om te gesels oor hulle nuwe liedjie saam met Zaan Sonnekus en ook wat hulle tans mee besig is.
5-uur Klub Inspirasie - Donderdag 15 Oktober 2026 15.10.2026 5:00
Charonike bring jou oggend inspirasie met We are Messengers - Room for you
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 15 Oktober 15.10.2026 3:21
Inspirasie deur Doepie vanoggend
Route326: Rian van Heerden oor 'Daar Was 'n Tyd' op kykNET 14.10.2026 11:50
Rian van Heerden oor 'Daar Was 'n Tyd' op kykNET.
Bobby Ramagwede CEO van die AA oor die hoë brandstofpryse 14.10.2026 11:55
Bobby Ramagwede CEO van die AA oor die hoë brandstofpryse
Constanze van der Walt van FEDSAS oor die matriek-eindeksamen 14.10.2026 11:55
Constanze van der Walt van FEDSAS oor die matriek-eindeksamen
5-uur Klub Inspirasie - Woensdag 14 Oktober 2026 14.10.2026 5:38
Charonike bring jou oggend inspirasie met Akkoord ft Deon Meiring - As ek eerlik is
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 14 Oktober 14.10.2026 2:21
Inspirasie met Reinhardt Smit
5-uur Klub Inspirasie - Dinsdag 13 Oktober 2026 13.10.2026 4:40
Charonike bring jou oggend inspirasie met David Leonard - The day is coming
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 13 Oktober 13.10.2026 1:46
Inspirasie deur Nina vanoggend
Danie Marais oor 'Boekmerk' op kykNET 12.10.2026 7:57
Danie Marais oor 'Boekmerk' op kykNET
5-uur Klub Inspirasie - Maandag 12 Oktober 2026 12.10.2026 5:50
Charonike bring jou oggend inspirasie met Cory Asbury - Blessed be
#OntbytMetDoepieEnNina - Elektries teen Petrol Voertuie 12.10.2026 16:49
Ons gesels vanoggend met Phillip Coetzer wat n handelaarshoof is by n bekende motor maatskappy oor elektriese voertuie en of dit binnekort petrol motors sal vervang!
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 12 Oktober 12.10.2026 2:19
Inspirasie deur Teodor van der Spuy
Lehanda Rheeder van die Pitbullvereniging oor Pitbullbewusmakingsmaand. 09.10.2026 10:05
Lehanda Rheeder van die Pitbullvereniging oor Pitbullbewusmakingsmaand.
#ALTFokus met Venita - Janie Bay & Deon Dee | 8 Oktober 08.10.2026 33:55
Venita het vanaand die HOOF fokus op Jan Bloukaas gesit. Sy het met Janie Bay en Deon Dee gesels oor Jan Bloukaas: Vir Oulaas – ’n dokumentêr wat Jean se laaste maande, sy laaste album God Kan en die ongelooflike mens agter die musiek vasvang.
San-Marié Weyers gesels met Francois oor die ConnectEd Tutor Project 08.10.2026 17:48
San-Marié Weyers gesels met Francois oor die ConnectEd Tutor Project
#OntbytMetDoepieEnNina - Sy wat wil dien (Arina Jooste) 08.10.2026 13:57
'n Nuwe Afrikaanse boek werp lig op die dikwels onvermelde rol van soldaatvroue gedurende die jare van die SA Weermag, die grensoorlog en die oorgang na die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Die boek, geskryf deur ‘n veteraan, voormalige soldaat en soldaatvrou, vertel die verhaal van 'n generasie vroue wat saam met hul mans die uitdagings van 'n militêre lewe aangepak het.
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 8 Oktober 08.10.2026 4:52
Inspirasie deur Doepie vanoggend
#GROOTtrauma | 7 Oktober 07.10.2026 41:30
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of onwaar: Jou maag krimp wanneer jy gewig verloor? >Narkose – hoe skakel dit jou bewussyn af? >Borskankerbewustheid: Mediclinic Kloof Wolwespruit PinkDrive Fun Run & Walk 2026 >Dr Jaco se wenk vir die week
Francois en Lise Chris gesels met Leon Fourie Uitvoerende Hoof van die Solidariteit Skole Ondersteuningssentrum oor skol 07.10.2026 6:57
Francois en Lise Chris gesels met Leon Fourie Uitvoerende Hoof van die Solidariteit Skole Ondersteuningssentrum oor skoleplasings.
Francois en Lise Chris gesels met die DA-raadslid Jacqui Uys oor Tshwane se kragonderbreking 07.10.2026 10:41
Francois en Lise Chris gesels met die DA-raadslid Jacqui Uys oor Tshwane se kragonderbreking
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 7 Oktober 07.10.2026 2:28
Inspirasie deur Reinhardt Smit
#WeeksdaeVibesMetVenita - Janie Bay & Deon Dee | 6 Oktober 06.10.2026 10:43
Venita gesels met Janie Bay en Deon Dee oor die Jan Bloukaas: Vir Oulaas-dokumentêr, wat op 7 Oktober vrygestel is. Sy het die aand voor die groot première gaan inloer om uit te vind wat kykers kan verwag en wat hierdie besondere projek so spesiaal maak.
Παρόμοια podcast
Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS