VEK Therapéa
VEK Therapéa
Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus Christus. As julle so gaaf sal wees, sal ons dit baie waardeer as julle die boodskap met julle familie, vriende of selfs vyande deel. “Like” asseblief ons preke en “Comment” wat vir jou uitstaan. Dit sal vir ons baie lekker wees om kontak te kan maak.
Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: rss.com
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
Rosestad Oggenddiens2 - Dr Belinda van der Vlies 16.03.2026 11:15
MATTEUS 6 33Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee.
Rosestad Oggenddiens1 - Dr Belinda van der Vlies 16.03.2026 11:35
Joël 2 Kom terug na My toe! 12Maar nou sê die Here: Kom met julle hele hart terug na My toe, vas, huil en treur! 13Skeur julle harte, nie julle klere nie. Kom terug na die Here julle God toe: Hy is genadig en barmhartig; Hy is lankmoedig en vol liefde. Hy is bereid om straf te herroep.
JESUS se Kerk! 11.03.2026 43:11
There are four principles that relate to stewardship Ownership Responsibility Accountability Reward. The word ownership, when it comes to stewardship, means God has created it and own's everything, and he has put man here to work as a steward of all of his creation. Ons is RENTMEESTER van die kerk van Jesus Christus. Skrifgedeeltes Matteus 16 : 13 - 19 1 Petrus 2 : 4 - 6 Efesiërs 2 : 17 -22 Koloss...
Onvoorwaarlike LIEFDE! 11.03.2026 32:12
Die hele Bybel is 'n liefdesverhaal. Dit begin met God, en God is liefde. Voor enigiets anders bestaan het, het liefde gevloei tussen die Vader, die Seun en die Heilige Gees. Jesus sê vir die Vader, “omdat U My liefgehad het voor die grondlegging van die wêreld.” (Johannes 17) Viktor Frankl saw love as the highest human potential and a key to finding meaning in life, enabling a person to see the...
FAMILIE Wees! 11.03.2026 51:47
“We are created for community, fashioned for fellowship, and formed for a family and none of us can fulfill God’s purpose by ourselves.”{Rick Warren) 1 Lewe Galasiers 3:25 -29 Die vroeë kerk het hulle lewens met mekaar gedeel op ‘n baie persoonlikke vlak. Dit was ‘n 100% toewyding. 2 Missie Filipense 1:3-5 Dit gaan nie oor ons gemene belangstellings nie, maar oor ons missie. 3 Redder 1 korintiers...
Ons is KERK! 11.03.2026 55:57
KERK “WEES” Gaan oor persoonlike verhouding. Gaan oor wat Jesus ALREEDS gedoen het. Gaan total en al oor verhouding. Is aktief en missie-gedrewe. Dit strek verby die grense van enige gebou. Dit is ‘n leefwyse. Skrifgedeeltes 1 Petrus 2 : 4-5 Johannes 2 : 13 - 22 Handelinge 7 : 47 - 49 1 Johannes 4 : 7 - 17 Hebreërs 10 : 1 - 25
Ware AANBIDDING 11.03.2026 43:21
“In the end, worship can never be a performance, something you’re pretending or putting on. It’s got to be an OVERFLOW of your heart. Worship is about getting personal with God, drawing close to God.” (Matt Redman) Skrifgedeeltes Johannes 14 : 19 -24 1 Timoteus 2 : 1-8
Daar is Krag in GEBED! 11.03.2026 44:04
Hoekom is daar Krag in gebed? •‘n Biddende kerk, is ‘n groeiende kerk. •Intersessie is wanneer ons as gelowiges vir ander intree. •Wanneer ons in gebed intree, skep dit ‘n spasie vir God om op te tree. “We have to pray with our eyes on God, not on the difficulties.” (Oswald Chambers) Skrifgedeeltes Lukas 17 : 11 - 19 Flippense 4 : 4 - 7 Romeine 8 : 26
Die WOORD! 11.03.2026 43:38
.. die Woord van God is lewens-veranderend Maak nie saak wat die vyand sê nie, die Woord is ons wapen. Geloof, Vergifnis, Verhoudings, Ouerskap, Huwelike, Finansies, Liggaamlik. – Die Woord het leiding vir dit alles. Die Wapenrusting Bestaan uit 6 komponente. 5 daarvan is bedoel vir verdediging. Daar is egter neet een wapen om mee terug aan te val, dit is die Woord van God as swaard. "The purpose...
Wat is jou HOEKOM?? 09.03.2026 38:14
Kom ons kyk na Jesus se “Hoekom”. Om sondaars te red. (Lukas 19:10). Om Oorvloedige Lewe te Gee. (Johannes 10:10). Om as ’n Losprys te Sterf. (Markus 10:45). Om God se Liefde te Openbaar. (1 Johannes 4:9). Om die Wet te Vervul. (Matthéüs 5:17; Hebreërs 8:6). Om die Werke van die Duiwel te Vernietig. (1 Johannes 3:8). Om van die Waarheid te Getuig. (Johannes 18:37).
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet