OFM
OFM Artbeat (Kunsteklop)
Stay up to date with the latest developments in the creative industries, as featured on Mid-Morning Magic.
Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.ofm.co.za
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
NWU Gallery collaborates with Honours students in latest exhibition: ‘Metanoia’ 06.08.2026 3:59
The NWU Gallery is proud to present Metanoia a curatorial project organized by the students of the North-West University, History of Arts Honors Degree from 12 August to 11 September 2026. Drawing from the North-West University’s Permanent Art Collection, the Metanoia exhibition boasts an immersive curation of the human experience, showcasing over 20 artists and artworks, including paintings, scul...
Die tema vir vanjaar se Nasionale Museum jong kunstenaars kompetisie is “My museum, my kuns.” 28.07.2026 4:13
Vanjaar se kompetisie moedig jong kunstenaars aan om te wys wat die Nasionale Museum in Bloemfontein vir hulle beteken – nie net die gebou self nie, maar ook die stories, herinneringe, voorwerpe, verbeelding en ervarings wat daarmee verband hou. Leerders kan in drie kategoriee deelneem en daar is lekker kontantpryse op die spel. Carien van Eck van die Nasionale Museum sluit by Yolanda Maartens aan...
Step out into the countryside with the Secret Artist’s Club in Bloemfontein 24.07.2026 5:47
The Secret Artist’s Club, in collaboration with the Free State Weapons and Ammunition Collectors Association, is hosting their annual Gentlemen’s Tea on Saturday, 29 August at Onze Rust Estate, Bloemfontein. Diandra Steenekamp joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat with all the details. You can make booking enquires with 072 726 8052.
Drie Suid Afrikaanse komponiste in die kollig tydens orrelis Herman Jordaan uitvoering 16.07.2026 3:54
Orrelis Herman Jordaan keer 30 Julie terug na Suid Afrika vir ‘n uitvoering by die Odeion in Bloemfontein. Die program beklemtoon drie belangrike werke deur Suid-Afrikaanse komponiste en sluit ook werke in van Mendelsohn. Herman sluit by Cat van der Merwe aan in die OFM Kunsteklop om jou na die besondere uitvoering te nooi. Kaartjies is beskikbaar by Quicket.
Bronwyn Katz from Kimberley is the 2026 Standard Bank Young Artist winner for Visual Art 15.07.2026 4:47
For over 40 years, the Standard Bank Young Artist Awards have identified and celebrated South African artists who are pushing boundaries and shaping contemporary discourse in the arts. The 2026 Standard Bank Young Artist for Visual Art – Bronwyn Katz is proudly from Kimberley and joins Cat van der Merwe in the OFM Art Beat to talk about her time at the National Arts Festival which was recently hel...
Umzila: Keeping heritage alive through art and music 15.07.2026 4:36
Umzila (The Legacy) is an exhibition that explores instrument-making as an artistic and archival practice through the Xhosa musical bow, uhadi. Born in Nyanga, Cape Town, Thandeka Mfinyongo is an African musician, scholar, and lecturer in African Music and Ethnomusicology at North-West University. Thandeka joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat to talk about her heritage as artist. Umzila is o...
The Choral Celebration Network Foundation strives to keep choral music alive 15.07.2026 6:40
The Choral Celebration Network Foundation (CCNF) aims to elevate harmony within the South African choral and orchestral industry through non-competitive and neutral performance opportunities. This is achieved through inclusive growth events that foster collaboration and celebrate the diversity of our nation, along with others, through the tools of choral and orchestral music. CEO and founder, Alta...
Vrystaat Kunstefees 2026: Die Klein Prinsie 22.06.2026 6:14
Yolanda Maartens gesels met Chris van Niekerk oor Die Klein Prinsie Die Klein Prinsie vertel die verhaal van die vriendskap tussen ’n loods en ’n blonde seuntjie wat begin met die vraag: “Teken vir my ’n skaap?” Die Prinsie het waarskynlik van Asteroïede B612 af na die aarde gekom. Sy reis deur die heelal word vertel deur die akteur Chris van Niekerk (Beste Vrystaatse Kunstenaar 2017 vir hierdie r...
Vrystaat Kunstefees 2026: Navi Redd 11.06.2026 4:06
Yolanda Maartens gesels met Hanno Zeeman Moenie hierdie energieke optrede misloop nie. Navi Redd is weer in Bloemfontein en bring vars klanke, bekende lirieke en ’n verhoogteenwoordigheid wat jou van begin tot einde vasgenael hou. Sluit by ons aan vir ’n onvergeetlike musiekervaring. Ouer, wyser en gryser, dis iets vir die hele gesin. https://vrystaatkunstefees.co.za/produksies/navi-redd/
Vrystaat Kunstefees 2026: Feed/Flesh/Buffering 11.06.2026 6:18
Yolanda Maartens gesels met Sibahle Mabaso oor hierdie eksperimentele stuk. FEED/FLESH/BUFFERING is ’n eksperimentele, interdissiplinêre uitvoeringsinstallasie wat die emosionele, sielkundige en ekologiese gevolge ondersoek van die lewe binne ’n digitaal-verweefde wêreld. Die werk is gestruktureer rondom drie kernkonseptuele pilare: FEED verteenwoordig die algoritmiese stroom van inhoud en inligti...
Vrystaat Kunstefees 2026: Bahumi and His Magical Voice 11.06.2026 6:36
Yolanda Maartens gesels met regisseur Jane Mpholo. Bahumi and His Magical Voice is ’n hartroerende teaterproduksie vir jong gehore wat die seunkind en die krag van emosionele uitdrukking vier. Wanneer Bahumi ontdek dat sy stem die wêreld om hom kan verander, help hy sy vriende om te sien dat ware mannemoed in vriendelikheid, eerlikheid en dapperheid lê. Met Katleho Mabote (Showmax, Outlaws) in die...
Vrystaat Kunstefees 2026: Die Doolhof 11.06.2026 6:09
Yolande Maartens gesels in die KunsteKlop met Nic Beukes, Lorenzo Dampies & Anke Malan. Ná ’n kort draai by ’n verlate gebou bevind ’n familie hulself vasgevang in ’n onontkombare nagmerrie. Hulle word dieper in ’n doolhof van geheime en skaduwees getrek en moet veg om te oorleef tydens ’n nag van terreur wat dreig om hul liefde uitmekaar te skeur. Maar met elke nuwe openbaring begin die lyn tusse...
Vrystaat Kunstefees 2026: Private Presley Ballet 11.06.2026 4:44
Yolanda Maartins gesels met Dirk Badenhorst van die Mzansi Ballet. ’n Vertelling van Elvis Presley se lewe waarin sy mees bekende treffers gevier word, met dansers van Mzansi Ballet en sangers Frederick Fourie en Patience Mahema. Ballet en rock-’n-roll word gemeng in hierdie ballet wat die kompleksiteite van Presley se persoonlike lewe ondersoek, met verwysing na sy militêre diens, wat in die tite...
Vrystaat Kunstefees 2026: Huis van Sand & Leefbaar 11.06.2026 5:24
Yolanda Maartens gesels met Jefferson J. Dirks-Korkee oor sy 2 vertonings by die Vrystaat Kunstefees die jaar. Huis van Sand vertel van Babs en Sandy wat leef op die leftovers van hul verlede. Hul klein karavaan is ’n pondokpaleis vol geheime – hul eie sandkasteel. Sandy het haar swerwersbestaan langs die N7 verruil vir ’n nuwe begin by Rodney, die bottel gebêre om Babs groot te maak. Maar daarmee...
Vrystaat Kunstefees 2026: Jou Ma Se Platespeler 11.06.2026 4:17
Yolanda Maartens gesels met Kristo Zondagh oor 'Jou Ma se Platespeler' wat die jaar by die Vrystaat Kunstefees te sien gaan wees. In Jou Ma Se Platespeler kyk ons na Afrikaanse musiek deur die oë van die nederige platespeler, teen die agtergrond van veranderende musiektegnologie en die veranderinge in ons land wat ’n nuwe stem aan Afrikaanse kunstenaars gegee het. Al die treffers sedert 1930 – jou...
Vrystaat Kunstefees 2026: Brakanjan 11.06.2026 4:15
Yolanda Maartens gesels met Danielle Retief en Rowlen von Gericke oor die Vrystaat Kunstefees se Brakanjan. Brakanjan is terug! Die verhaal van die dapper hond wat ‘n musketier wil word, is ‘n klassieke storie van avontuur, swaardgevegte en vriendskap. Kom volg Brakanjan se reis na Parys waar hy die koningin teen die bose Kardinaal Richelieu moet red, terwyl hy homself aan die drie musketiers moet...
Vrystaat Kunstefees 2026: A girl called Owl 11.06.2026 8:03
Yolanda Maartens gesels met Larissa Crafford-Lazarus Wanneer Olivia na ’n klein dorpie in die Overberg verhuis, trek haar stil nuuskierigheid ’n ondeunde vriendin aan: Kay, die meisie met die litteken, wat haar die bynaam “Uil” gee. A Girl Called Owl is ’n onverskrokke grootwordverhaal oor verlore onskuld, onderdrukte kreatiwiteit en misverstaande liefde. https://vrystaatkunstefees.co.za/produksie...
Vrystaat Kunstefees 2026: Mme We 09.06.2026 5:30
Yolanda Maartens gesels met Sibahle Mabaso gedurende die Kunsteklop. MME WE! is ’n aangrypende en intieme teaterwerk wat delf in die kompleksiteite van ’n moeder-dogter-verhouding soos gevorm deur stilte, veerkragtigheid en generasie-verlange. Dit speel af in die intieme ruimte van ’n gesinshuis. Die produksie ontvou deur ’n ryk wisselwerking van dialoog, beweging en sang, en onthul die emosionele...
NWU Gallery invites you to see art that not only reflects, but restores 21.05.2026 4:24
Curator at the NWU Gallery, Sheryl Msomi joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat to talk about the latest group exhibition hosted in Potchefstroom. The 1976 youth uprising is 50 years ago this year and this exhibition brings together a reflection on the past through the lens of today’s youth. If the youth of 1976 contested the classroom, then fifty years later the artists brought together in Re...
From Policeman to artist: 40 years of Elias Ditaba Sewape on display in Kimberley 19.05.2026 4:14
A major solo exhibition by South African artist Elias Ditaba Sewape, titled Ditaba - 80 Albert Street, is on display at the William Humphreys Art Gallery in Kimberley and brings together an expansive body of work spanning over four decades. Chief Curator, Chepape Makgato joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat to share his excitement about this truly special exhibition which is on until the 31s...
Mbuso Hlongwa no longer has to prove anything in latest solo exhibition at Oliwenhuis 19.05.2026 4:23
Oliewenhuis Art Museum presents Uhambo Lwemi Moya (The Journey of My Spirit), a solo exhibition by South African artist Quincy Mbuso Hlongwa. This exhibition presents a compelling body of figurative paintings that explore themes of identity, personal reflection, and the emotional landscapes of contemporary life. Mbuso joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat to talk about this full-circle moment...
SA Akademieprys vir Vertaalde Werk vanjaar aan Bloemfonteiner Naòmi Morgan toegeken 11.05.2026 15:35
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het onlangs met groot genoeë die wenners van die gesogte Akademiepryse vir 2026 aan gekondig. Die Vrystaat Kunstefees het die goeie nuus gedeel dat Naòmi Morgan die SA Akademieprys vir Vertaalde Werk ontvang het vir haar vertaling van Samuel Beckett se ikoniese boek ‘Ons wag vir Godot’ wat in 2024 as produksie gedebuteer het. Naòmi he...
Nianell’s raw story-telling in new book takes fans behind the fame 06.05.2026 19:13
We know Nianell as an angel-voiced superstar but behind the platinum albums and bright lights, she has been walking a path of profound quite dismantling. She joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat, not to sing the songs we all know and love but to talk about the songs she has discovered in her silence. In her new book: A song that’s yet unsung, she shares a raw, multi-sensory journey through f...
Memories shared and fragmented stories told in Lerato Motaung’s solo exhibition 06.05.2026 4:53
The NWU Gallery in Potchefstroom invites you to “Fragments of what we carry” a solo exhibition by Lerato Motaung. It features various second-hand luggage pieces giving them new artistic and poetic expression. Lerato joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat and talks about memories as fragments and explains why art can take you on a journey of your own. This exhibition is on until the 24th of Jul...
Bloem Show awards talented Gr 11 learner with special prize for his artwork 05.05.2026 4:13
Congratulations to Siyabonga Gans a learner in Grade 11 at St Andrews School in Bloemfontein, whose art work won a special prize at this year’s Bloem Show. His art work was on display during this year’s exhibition and the OFM Art Beat absolutely needed to find out more about this talented young man. Siyabonga joins Yolanda Maartens to talk about what art means to him and what he plans for his futu...
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet