OFM
OFM
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.
Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.ofm.co.za
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
Megan Erasmus - UFS Kovsies versus UJ semi-final in Bleomfontein 21.09.2026 1:49
The University of the Free State Kovsies are confident they can cause an upset when they face the University of Johannesburg in the second semi-final of Varsity Netball in Bloemfontein on Monday night. Although the match is being played in Bloemfontein, it is technically an away game for the five-time champions. UJ have been one of the standout teams in the competition, making this a daunting assi...
Charl Saunderson deel boere wysheid in sy praatjie "Kom ons praat bietjie boer" 21.09.2026 5:57
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer," oor die noodsaaklikheid daarvan om geld of wins wat deur krake val in boerdery, weer te herwin.
Pieter Moller het onlangs by NAMPO Kaap met Bennie van Zyl gesels 21.09.2026 3:08
Pieter Moller het by NAMPO Kaap gesels met die Hoofbestuurder van TLU SA oor die huidige stand van landbou, en die organisasie se siening van 'n nuwe landbouminister.
Pieter Moller berig oor interessante, internasionale nuus uit die wynbedryf 21.09.2026 0:56
Pieter Moller berig oor interessante, internasionale nuus uit die wynbedryf.
NAMPO Alfa begin eersdaags en vir die eerste keer ooit word Bengaalse katte uitgestal! 21.09.2026 6:00
NAMPO Alfa vind eersdaags vanaf 2-4 Oktober plaas in Bothaville. Vanjaar word daar vir die eerste keer ooit by 'n landbouskou, Bengaalse katte uitgestal. Isabel van Tonder gesels met Elbie van Wyk, oor haar besonderse katte en uitstalling
Daar word nog 'n verhoging in dieselpryse voorspel vir Oktober maand 21.09.2026 4:06
Met die hoe brandstofpryse tans, is dit reeds 'n ernstige probleem vir menige verbruiker. Isabel van Tonder berig oor nog 'n verhoging in dieselpryse, wat vir Oktober maand verwag kan word.
Kriminoloog en dosent aan die Universiteit van Pretoria, dr. Tara Harris, praat oor bespiegelings rondom die moorde 20.09.2026 1:51
Kriminoloog en dosent aan die Universiteit van Pretoria, dr. Tara Harris, praat oor bespiegelings rondom die moorde in Ekurhuleni
Voorsitter van die Gautengse wetgewer dr. Bandile Masuku, praat oor die toename in ontvoerings. 20.09.2026 3:25
Voorsitter van die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee oor gemeenskapsveiligheid, dr. Bandile Masuku, praat oor die toename in ontvoerings.
Police spokesperson Lt Col Amanda van Wyk speaks on third drug bust at OR Tambo International Airport 20.09.2026 0:49
Police spokesperson Lt Col Amanda van Wyk speaks on third drug bust at OR Tambo International Airport
Free State education spokesperson Howard Ndaba speaks on the possible closure of Free State farm schools 20.09.2026 0:39
Free State education spokesperson Howard Ndaba speaks on the possible closure of Free State farm schools
Bloemfonteinse aktrise Melane Hamman mik om African Monologue Challenge huis toe te bring 19.09.2026 3:50
Bloemfonteinse aktrise Melane Hamman mik om African Monologue Challenge huis toe te bring
The Champion Zone - 18 Sept 2026 18.09.2026 2:03
Today The Champion Zone is all about packing like a champion and backing our South African women!
Beefmaster Kimberley: Andre Young oor die perfekte braai snitte en meer 18.09.2026 4:14
Andre Young, Kleinhandel Bestuurder gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hoekom Beefmaster Factory Shop so uniek is. En hy leer ons meer oor alles waarna jy moet kyk as jy vleis kies vir 'n braai.
Hit the greens for their dreams at annual Reach For a Dream golf day in Bloemfontein 18.09.2026 5:21
Since 1988, The Reach For A Dream Foundation has brought hope, joy and healing to countless children by encouraging them to use their dreams to fight life-threatening illnesses. The foundation seeks to alleviate the strain a critical illness places on children and their families by making their dreams come true. Fulfilled dreams inspire hope, giving these young patients a reason to believe that to...
Beefmaster Kimberley: Andre Young oor hul Friday Braai Day 18.09.2026 3:31
Pulane Nel-Sekepe gesels met Andre Young, Kleinhandel Bestuurder by die Beefmaster Factory Shop in Kimberley. Hul praat oor wat alles vandag daar gebeur, en waarom Beefmaster die geleentheid aanbied.
Die identifisering van vroeë waarskuwingstekens vir kinderkanker is van kritiese belang 18.09.2026 7:04
Met CHOC (Childhood Cancer Foundation South Africa) se veldtog tydens Internasionale Kinderkanker-bewustydsmaand beklemtoon die organisasie vroeë waarskuwingstekens, gesinsverhale en praktiese maniere om kinders en tieners te ondersteun by wie kinderkanker gediagnoseer is. In Suid Afrika raak Kinderkanker steeds duisende kinders, tieners en gesinne, en beklemtoon dit dus die behoefte aan groter be...
David Masoeu. 18.09.2026 0:22
MRK genader oor haglike toestand van Vrystaatse paaie.
The Champion Zone - 17 Sept 2026 18.09.2026 2:39
Thursdays in The Champion Zone are about the people and causes making Central South Africa better. Care Like a Champion.
Pieter Moller berig oor moontlike rentekoers verhogings wat voorle 18.09.2026 1:21
Pieter Moller berig oor moontlike verhogings in rentekoerse en wat ekonome en kenners daaroor voel.
Sindira Chetty gives an overview of the 25 Sept - 2 Oct edition 18.09.2026 3:31
Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Heidi Speel 'n Liedjie in Jou Kop 17.09.2026 8:05
n Liedjie wat aanhou speel. 'n Dans wat jy nie vergeet nie. "Vas in my Kop" – Heidi se nuutste country-pop enkelsnit.
Samanta Stelli 17.09.2026 0:29
Strenger vonnisse gevra ná ligte straf vir hondegeveg.
Weird Wide Web – Japannese skyfievervaardiger stel ’n vingerwasmasjien bekend 17.09.2026 2:31
’n Japannese vervaardiger van aartappelskyfies het as deel van sy bemarkingsveldtog ’n wasmasjien vir jou vingers bekendgestel.
Tears foundation general manager of operations, Celeste Louw calls for independent investigation into GBV Command Centre 10.07.2026 14:11
Tears foundation general manager of operations, Celeste Louw calls for independent investigation into GBV Command Centre
Vrystaat Kunstefees 2026: Actually 10.07.2026 7:15
Yolanda Maartens gesels met Katelyn Forbay en die span oor Actually. In hierdie weergawe van Anna Ziegler se Actually volg die verhouding van twee universiteitstudente, Tom en Amber. Dit begin as ’n aand van pret, maar verander dan in iets vaags.
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet