OFM
OFM
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.
Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.ofm.co.za
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek 24.09.2026 4:54
Die jongste vleispryse en ander tendense in die vleismarkte word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek.
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte 24.09.2026 5:10
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en graanpryse in die markte.
Twee geliefde gesigte groet Diepe Waters: Jean Henry en Altus Theart se laaste draaie 23.09.2026 21:01
Hierdie week neem twee bekende Boskruin-inwoners afskeid. Jean Henry (Arno) maak Woensdag 23 September sy finale verskyning, terwyl Altus Theart (Rossouw) Donderdag 24 September sy laaste buiging maak. Albei karakters verlaat die dorp onder heel verskillende omstandighede, Arno ná die ineenstorting van sy huwelik met Karla, en Rossouw wat die rekenmeesterstafel vir die dansvloer in Kaapstad verrui...
The Champion Zone - 23 Sept 2026 23.09.2026 3:56
Today's Champion edition is all about shopping smart with your Smart Shopper card and app.
Conspiracy Corner - Pentagon releases Wormhole files 23.09.2026 4:15
On 18 September, the Pentagon released another batch of UFO files. And hidden among the documents are actual US military intelligence studies with titles that will make you stop and pay attention!
Weird Wide Web - Wêreld se eerste KI-aktrise laat mense gril. 23.09.2026 3:35
Ontmoet vir Tilly Norwood, 'n 24-jarige Britse aktrise wat deur middel van kunsmatige intelligensie geskep is deur 'n span skrywers, karakterspesialiste en tegnologie-kundiges.
Dr. Peter Evans, veearts by Red Meat Industry Services (RMIS) praat oor afname in nuwe bek-en-klouseergevalle 23.09.2026 2:38
Dr. Peter Evans, veearts by Red Meat Industry Services (RMIS) praat oor afname in nuwe bek-en-klouseergevalle
Home affairs deputy director-general for operations Thulani Mavuso urges voters to collect IDs ahead of elections 23.09.2026 1:06
Home affairs deputy director-general for operations Thulani Mavuso urges voters to collect IDs ahead of elections
Marlien Jansen van Vuuren. 23.09.2026 0:42
Ben-Hendrik se familie en vriende probeer tans help om dié bedrag bymekaar te kry.
Ben-Hendrik Jansen van Vuuren 23.09.2026 0:54
Vrystater jaag rugbydroom na duisende kilometer van huis af.
Ophthalmological Society of South Africa member Dr Viresh Dullabh speaks on long-term risks associated with myopia 23.09.2026 1:06
Ophthalmological Society of South Africa member Dr Viresh Dullabh speaks on long-term risks associated with myopia
Michael Deutschmann-Westdene Park Conservancy Heritage Day Interview 23.09.2026 6:23
Interview with Michael Deutschmann from the Westdene Park Conservancy about the Heritage Day picnic, the rehabilitation of green spaces in Bloemfontein, and how residents can get involved.
Ao. Fikiswa Matoti, Valke-woordvoerder. 23.09.2026 0:22
Kimberley: Voormalige Clover-bestuurder aangekla ná R3 miljoen-verlies
Busamed Bram Fischer Private Hospital: Thinus van Eeden 23.09.2026 6:25
Yolanda Maartens is at the opening of the new Busamed Rehabilitation Unit, and she interviews Thinus van Eeden, a Physiotherapist from the Busamed Bram Fischer Private Hospital about how rehabilitation helps patients to regain mobility, strength and independence after an illness. They talk about what patients can expect during their rehabilitation journey and more.
Irene-Louise van Wyk laat ons dans met nuwe treffer 23.09.2026 4:29
Pulane Nel-Sekepe gesels met Irene-Louise van Wyk oor haar nuwe treffer wat sy aanpak saam met Early B: Biri Boem Boem Wat beteken die naam? Hoe het dit gebeur dat sy en Early B weer saam werk? Wat is haar rede vir musiek maak? Dit is alles vrae wat Irene-Louise beantwoord in haar gesprek met OFM.
Busamed Bram Fischer Private Hospital: Dr. Mongangane 23.09.2026 5:25
Yolanda Maartens speaks with Dr. Mongangane, Hospital Manager at Busamed Bram Fischer Private Hospital. They talk about the new Busamed Rehabilitation Unit, what it aims to address in the community, and how an important addition it is for the healthcare that they offer.
Adv. Allen Simpson 23.09.2026 0:22
Sleutelgetuie verander weergawe onder kruisverhoor in Aliwal-moordverhoor.
N3 Toll Concession chief operating officer Thania Dhoogra on expected traffic volmes. 23.09.2026 2:05
N3 Toll Concession chief operating officer Thania Dhoogra on expected traffic volmes.
NAMPO Alfa vind binnekort plaas. Die diere is terug maar met hernude verantwoordelikheid op protokol 23.09.2026 6:45
NAMPO Alfa vind binnekort vanaf 2 tot 4 Oktober plaas in Bothaville. Die diere is terug, maar dit plaas hernude verantwoordelikheid en streng protokol op uitstallers en besoekers. Isabel van Tonder gesels met Albert Loubser, organiseerder van NAMPO Alfa, oor die hoogtepunte vanjaar.
ANRICH keer terug na sy alternatiewe wortels met “Ek Onthou” 22.09.2026 8:14
ANRICH is terug met sy nuwe single “Ek Onthou” ’n vars, moderne Afrikaanse popklank met groot melodieë en eerlike lirieke wat hom terugbring by die meer alternatiewe klank waarmee hy jare gelede naam gemaak het.
The Champion Zone - 22 Sept 2026 22.09.2026 3:58
The Champion Zone presents, "The Perfect Burger"! Which is basically whatever YOU want in between fresh Pick n Pay buns.
Alwyn Froneman, samesteller van die bundel Wildebeeslaagte Plaasskool. 22.09.2026 2:31
Alwyn Froneman, samesteller van die bundel Wildebeeslaagte Plaasskool.
UFS political analyst Dr Harlan Cloete speaks on ANC political chaos and possible voters results in Mangaung. 22.09.2026 7:09
UFS political analyst Dr Harlan Cloete speaks on ANC political chaos and possible voters results in Mangaung.
Weird Wide Web – Britse ‘Blade Runners’ peuter met verkeersligte 22.09.2026 3:28
’n Groep bekend as die Blade Runners teiken verkeersligte, ULEZ-kameras en ander verkeerstegnologie oor die Verenigde Koninkryk heen en beweer die toerusting hou ernstige gesondheidsrisiko’s in, ten spyte van ’n gebrek aan bewyse.
Elna Macklin huldig haar vriendin Marie van Zyl 22.09.2026 1:21
Elna Macklin huldig haar vriendin Marie van Zyl
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet