NG Wierdapark
NG Wierdapark
God se koninkryk is anders, daarom is ons anders: ons erken dat God se koninkryk anders lyk as dié van die wêreld waarin ons leef. Ons gemeente is nie begaan oor populêre menings nie, maar word aangespoor deur die andersheid en uitdaging wat God se Goeie Nuus van ons verwag. NG Gemeente Wierdapark diskrimineer en oordeel nie oor mense nie en verwelkom almal wat Christus as hulle Saligmaker bely om in die gemeente en gemeenskap tot diens van God se koninkryk te wees.
Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.ngwierdapark.co.za
Autor
NG Wierdapark
Kategorie
Podcast-Website
Neueste Folge
21. Mai 2026
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
Efesiërs 6:10-20 29.10.2024 3:16
In gebed bly ons staande
Efesiërs 2:18-22 28.10.2024 3:01
EEN tempel
Efesiërs 3:14-21 25.10.2024 3:31
Gevul met al die volheid van die Here
Efesiërs 2:1-10 23.10.2024 3:42
Verlede, hede en toekoms saam met die Here
Lukas 12:54-59 22.10.2024 3:03
Beslissende oomblikke
Lukas 12:35-38 21.10.2024 1:57
Gereed om die Here raak te sien
2 Timoteus 4:9-17 18.10.2024 2:56
Jou verhoudings en jy
Efesiërs 1:1-10 17.10.2024 4:03
'n Plan is uitgevoer.
Galasiërs 5:18-25 16.10.2024 2:40
In pas met die Heilige Gees
Lukas 11:37-41 15.10.2024 2:35
Wat is skoner? Die buite of binnekant?
Lukas 11:29-32 14.10.2024 3:00
Vertrou buite die grense
Lukas 9:18-22 27.09.2024 2:23
Jesus vra 'n indringende vraag
Lukas 9:10-17 26.09.2024 3:52
Broodnodige hulp
Lukas 9:1-6 25.09.2024 3:14
Gesagvol bring jy goeie nuus
Noue gesinsbande 24.09.2024 2:07
Lukas 8:19-21
Vir hulle sal gegee word 23.09.2024 2:31
Lukas 8:16-18
Gee en ontvang liefde 20.09.2024 3:41
1 Korintiërs 13
Jy is 'n belangrike lid 19.09.2024 2:57
1 Korintiërs 12:12-14
Saam met Jesus by Simon 17.09.2024 6:22
Lukas 7_36-50
Lukas 6:12-19 16.09.2024 3:01
Beleef 'n dag saam met Jesus
Jesus staan verwonderd 16.09.2024 3:56
Lukas 7_1-10
Ons kan mekaar begelei 13.09.2024 2:52
Lukas 6:39-42
Lukas 6:27-38 12.09.2024 4:45
So kan jy getuig oor jou geloof
Lukas 6:1-11 09.09.2024 3:33
Jesus bepaal wat belangrik is
2 Thessalonisense 1:1-5,11&12 26.08.2024 3:01
Innig verbind tot eer van die Here
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet