RSG

Naweekaktueel

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.

Autor

RSG

Kategorie

Society

Podcast-Website

www.rsg.co.za

Neueste Folge

11. Jul 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android 5 Mio.+ Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Naweekaktueel 4 Oktober 2025 04.10.2025

Reaksie op die Konstitusionele Hof se uitspraak dat ouers nou kraamverlof tussen hulle kan deel. Solidariteit lê 'n handelsraamwerk aan die Withuis voor te midde van kritiek deur die Suid-Afrikaanse regering. Medici sê die fyn lyn tussen uitbranding en depressie is besig om te vervaag. 'n Ontdekkingsreis van meer as twee dekades oor die doen en late van 'n onkonvensionele Britse militêre eenheid t...

Motorrubriek 27 September 2025 27.09.2025

Wessel Pretorius toetsry ‘n Chery Tiggo 7 Legacy.

Naweekaktueel 27 September 2025 27.09.2025

Ons leer ken die prokureur wat haar toespits op geslagsgebaseerde geweld. September is doofheid-bewustheidsmaand. Die Bokke is slaggereed vir die Poemas in Durban.

Motorrubriek 20 September 2025 20.09.2025

Wessel Pretorius toetsry ‘n Ford Ranger XLT.

Naweekaktueel 20 September 2025 20.09.2025

Die DA bevestig dat Helen Zille die party se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg is in aanstaande jaar se verkiesing. Die Spesiale Ondersoekeenheid bestee glo meer as R15-duisend per maand om die veiligheid van 'n fluitjieblaser te verseker. Hoekom was die Noord-Kaapse dorp, Kharkams, en Wupperthal in die Wes-Kaap, in die kollig by die Venesië Internasionale Rolprentfees?

Motorrubriek 13 September 2025 13.09.2025

Wessel Pretorius toetsry ‘n Lexus GX 550.

Naweekaktueel 13 September 2025 13.09.2025

Die Springbokke verniel die All Blacks met 'n vernietigende 43-10-oorwinning. Die Wes-Kaapse regering begin die proses om Knysna onder administrasie te plaas. Oudpresident Thabo Mbeki praat oor Suid-Afrika se buitelandse beleid.

Motorrubriek 6 September 2025 06.09.2025

Wessel Pretorius bespreek ‘n luisteraarsvraag oor ’n brandstofpomp.

Naweekaktueel 6 September 2025 06.09.2025

Skok en kommer ná nóg 'n moord op 'n bekende insolvensie-prokureur. 'n Waarskuwing dat bykans 250 000 poste op die spel is weens 'n golf van artikel 189-kennisgewings deur groot werkgewers. Ons ontleed die Bokke se wedstryd teen die All Blacks.

Motorrubriek 30 Augustus 2025 30.08.2025

Wessel Pretorius beantwoord 'n luisteraar se vraag oor sy motor.

Naweekaktueel 30 Augustus 2025 30.08.2025

'n Versoek vir 'n toegewyde beskermingsfonds vir fluitjieblasers. Interpol stig 'n Afrika-komitee om oorgrensmisdaad op die vasteland te stuit. ‘n Chirurg van die Tygerberghospitaal het vir die eerste keer 'n nier suksesvol van 'n lewende skenker verwyder met robottegnologie. Die Temple Boys wil deur hulle musiek 'n positiewe boodskap oor die Bruin-kultuur oordra.

Motorrubriek 23 Augustus 2025 23.08.2025

Wessel Pretorius toetsry Ford se Transit Custom Sport-paneelwa.

Naweekaktueel 23 Augustus 2025 23.08.2025

Die voorsitter van die Portejeuljekomitee op Basiese Onderwys het bedenkinge oor die nuwe BELA-regulasies. Die Menseregtekommissie praat oor die klagtes van sogenaamde aanstootlike plasings op sosiale media van die Minister van Sport, Kuns en Kultuur. David Africa se nuwe roman lees soos 'n spioenasieriller.

Motorrubriek 16 Augustus 2025 16.08.2025

Wessel Pretorius toetsry 'n Mahindra XUV 3XO.

Naweekaktueel 16 Augustus 2025 16.08.2025

We didn't get there - President Trump se woorde ná sy samesprekings met president Wladimir Poetin. Ons praat met advokaat Thuli Madonsela oor die belangrikheid van Vrouemaand.

Motorrubriek 9 Augustus 2025 09.08.2025

Wessel Pretorius toetsry ‘n Citroen C3 Max.

Naweekaktueel 9 Augustus 2025 09.08.2025

President Cyril Ramaphosa bring op Nasionale Vrouedag hulde aan die 20 000 vroue wat in 1956 na die Uniegebou opgeruk het. Ons fokus op Vrouedag, en hoor die stemme van verskeie formidabele vroue. Vroue in die rolprentbedryf sê daar is steeds poste wat hoofsaaklik deur mans beklee word.

Naweekaktueel 2 Augustus 2025 02.08.2025

Die departement van handel, nywerheid en mededinging werk saam met ander departemente om die impak van Amerika se nuwe handelstariewe te versag. Vlieëniers en die FlySafair-lugredery sê albei die afgelope twee weke se staking kon vermy word. Die Wêreldgesondheidsorganisasie fokus op borsvoeding as 'n maatreel wat kinders se lewens kan red.

Motorrubriek 26 Julie 2025 26.07.2025

Wessel Pretorius toetsry 'n Suzuki Swift.

Naweekaktueel 26 Julie 2025 26.07.2025

Navorsing bevind die publiek se vertroue in die polisie is op sy laagste vlak in 27 jaar. Suid-Afrika sal aanstaande jaar vir die eerste keer 'n toernooi van die LIV Gholfliga aanbied. Die gevierde Hollywood-aktrise en -regisseur, Embeth Davidtz, se rolprent maak sy buiging in Suid-Afrika - 35 jaar nadat sy die land verlaat het.

Motorrubriek 19 Julie 2025 19.07.2025

Wessel Pretorius toetsry 'n Foton Tunland G7 dubbelkajuit-bakkie.

Naweekaktueel 19 Julie 2025 19.07.2025

Meer as 200 FlySafair-vlieëniers begin Maandag staak. 'n Politieke ontleder sê president Ramaphosa kom voor 'n perfekte storm te staan. Ter viering van SAUK Nuus se 75ste verjaarsdag, praat ons met 'n ou bekende op RSG.

Motorrubriek 12 Julie 2025 12.07.2025

Wessel Pretorius toetsry ‘n Mazda CX-30.

Naweekaktueel 12 Julie 2025 12.07.2025

Die president bring hulde aan voormalige adjunkpresident David Mabuza by 'n staatsbegrafnisdiens. Suid-Afrika se stryd om MIV/Vigs uit te wis, is in die kollig. Die eienaars van plaaslike rolprentteaters sê fliekkaartjies is goedkoper as wat dit in 2019 was.

Motorrubriek 5 Julie 2025 05.07.2025

Wessel Pretorius ontleed Junie se motorverkoopsyfers.

Höre den Podcast Naweekaktueel in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet