GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.grootfm.co.za

Autor

GROOTfm 90.5

Kategorie

Uncategorized

Podcast-Website

www.grootfm.co.za

Neueste Folge

15. Okt 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Route326: Lizelle Lötter van Faces toets ons emosies 26.08.2026

Lizelle Lötter van Faces toets ons emosies.

Conbad 26.08.2026

Conbad (Conrad Rudolph) kuier met sy kitaar op #MIRRAG om te gesels oor nuwe musiek!! Hy gesels meer oor sy enkelsnit “Ever Young” en die storie agter hoe hy pen op papier sit.

5-uur Klub Inspirasie - Woensdag 26 Augustus 2026 26.08.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Josh Wilson - How loved you are

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 26 Augustus 26.08.2026

Inspirasie deur Reinhardt Smit vanoggend

Route326: Stella de Kock van TELL oor Orgaanskenking Bewustheidsmaand 25.08.2026

Stella de Kock van TELL oor Orgaanskenking Bewustheidsmaand.

Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Precious Wilson and Sky Train se 'Cry To Me' 25.08.2026

One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Precious Wilson and Sky Train se 'Cry To Me'.

John Jones - C12 25.08.2026

John Jones kom vertel meer oor C12 en die C12 konferensie wat in September 2026 plaasvind. Hy leer ons oor hoe jy jou besigheid in 'n bediening kan verander

Sarina gesels vrouegesondheid 25.08.2026

Sarina gesels met Neliana Horn, Nasionale Kommersiële Bestuurder by Ethica oor Perimenopause en Menopause. Sy vertel hoe Sérélys MENO vroue help om die simptome van Perimenopause en Menopause, op ‘n nie-hormonale manier te behandel.

ABC van Ouerskap: O - Oudiologie 25.08.2026

Ons kinders se gehoor speel ’n baie groter rol in hul ontwikkeling as wat ons soms besef. Van die eerste geluidjies en woorde tot taalontwikkeling en leer – goeie gehoor is ’n belangrike bousteen. Vandag gesels ons met oudioloog Izelle Neethling van Izelle Neethling Oudioloë oor kinders se gehoor en waarna ouers moet oplet.

#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond 25.08.2026

Ons gesels met Josef du Plessis, Huislening Konsultant by BetterBond oor hoe help BetterBond mense wat ’n tweede kans nodig het?

5-uur Klub Inspirasie - Dinsdag 25 Augustus 2026 25.08.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Danny Gokey - Jesus over Everything

#OntbytMetDoepieEnNina - Liezel van Intiem (Huweliksmaand) 25.08.2026

Huweliksmaand is oppad die eerste week in September en net voor die lente aanbreek het Liezel van intiem bietjie kom wysheid deel.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 25 Augustus 25.08.2026

Inspirasie deur Nina vanoggend

#WeeksdaeVibesMetVenita - Ruan Wessels | 24 Augustus  24.08.2026

Weeksdae Vibes met Venita het met Ruan Wessels gesels en ’n bietjie dieper gedelf in die mens agter al die karakters. Ruan vertel vir Venita waar sy liefde vir films en toneelspel begin het, hoe hy homself in elke karakter inleef en wat dit verg om ’n karakter werklik geloofwaardig te maak. Hy deel ook meer oor sy liefde vir poësie en die gedigte wat hy skryf, én vertel ons in watter films en sepi...

Route326: Christof van der Berg - In Verwondering 24.08.2026

Christof van der Berg - In Verwondering.

Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Oorgroot klere 24.08.2026

Mode Moment met Simon Rademan - Oorgroot klere.

Maandag motivering - Bid sonder ophou 24.08.2026

1 TESSALONISENSE 5:17-18 AFR53 (Afrikaans 1933/1953) Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.

5-uur Klub Inspirasie - Maandag 24 Augustus 2026 24.08.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Aaron Williams - Revive us

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie -24 Augustus 24.08.2026

Inspirasie deur Teodor van der spuy

Emosioneel volwasse leierskap: Anja van Beek 21.08.2026

'n Leier se emosionele volwassenheid beïnvloed veel meer as net die atmosfeer in die kantoor – dit bepaal hoe veilig mense voel, hoe konflikte hanteer word en selfs hoe produktief 'n span is. Sarina gesels met leierskaps- en HR-kenner Anja van Beek oor hoekom emosionele volwassenheid een van die belangrikste, maar dikwels mees onderskatte, leierskapsvaardighede in die moderne werkplek is.

Snoete-goete: Community Pets 10.07.2026

Elke troeteldiereienaar se grootste vrees is dat hul hond of kat eendag verdwyn. Gelukkig maak tegnologie dit al makliker om verlore troeteldiere weer met hul gesinne te herenig. Community Pets is 'n Suid-Afrikaanse toepassing wat gemeenskappe, veeartse, diereskuilings en troeteldiereienaars saambring om verlore en rondlopende diere vinniger op te spoor en veilig huis toe te bring. Vandag gesels o...

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 10 Julie 10.07.2026

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...

#ALT-Fokus met Venita - Lowell | 9 Julie 09.07.2026

Venita gesels met Lowell (Grant Garcia) in sy heel eerste Suid-Afrikaanse onderhoud! Hy vertek oor sy reis as akteur, filmmaker en musikant, die storie agter sy debuut-enkelsnit "July", én sy eerste EP, "Learning To Drive."

ATKV Applous: Lesedi Primary School dring deur na finaal 09.07.2026

Die Lesedi Primary School-koor van Soshanguve het vir die tweede jaar agtereenvolgens deurgedring na die ATKV Applous-koorkompetisie se nasionale eindronde in Kaapstad. Vir hierdie leerders is dit 'n ongelooflike prestasie, maar hulle het steeds finansiële ondersteuning nodig om hul droom te verwesenlik. Vandag gesels ons met die koor se dirigent, Zoliswa Zikalala, oor hierdie inspirerende reis.

VERSKILMAKERS: Kairos Torch 09.07.2026

Baie mense dink gevangenisbediening gaan net oor 'n enkele besoek of boodskap van hoop, maar organisasies soos Kairos Prison Ministry stap vir maande lank 'n pad saam met jongmense wat in aanhouding is. Deur mentorskap, geloofsontwikkeling en praktiese ondersteuning help hulle hierdie jongmense om nuwe hoop, doelgerigtheid en 'n tweede kans in die lewe te vind. Ons gesels vandag met Vanessa Blunde...

Höre den Podcast GROOTfm 90.5 in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet