Word & Spirit

Word & Spirit Church

Welcome to Word & Spirit Church podcast. We aim to share the Word of God in truth. By impacting your life with powerful teachings, you can enjoy listening to the messages and apply them practically to your life. Some of the teachings are in Afrikaans as well. www.word-spirit.co.zaWelkom by Word & Spirit Kerk podsending. Ons beoog om die Woord van God in waarheid te deel. Deur 'n impak te maak op u lewe met kragtige leringe, kan u dit geniet om na die boodskappe te luister en dit prakties in u lewe toe te pas. Sommige van die leringe is ook in Engels . www.word-spirit.co.za

Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: www.word-spirit.co.za

Forfatter

Word & Spirit

Kategori

Religion

Podcastens hjemmeside

www.word-spirit.co.za

Seneste episode

5. jul. 2026

Hvor kan du lytte?

Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snart

Podcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts

Hent den på Google Play Installer gratis Android næsten 10 mio. downloads · 4,8 i bedømmelse iOS snart

Episoder

God is in control - Ps Juandre Pretorius 09.10.2022

God is in control - Ps Juandre Pretorius

Oefen met ‘n gelukkige hart - Ps Hermann Strydom 09.10.2022

Oefen met  ‘n gelukkige hart - Ps Hermann Strydom

Delight yourself in Him - Ps Thabo van Wyk 02.10.2022

Delight yourself in Him - Ps Thabo van Wyk

Verlustig jou in Hom - Ps Thabo van Wyk 02.10.2022

Verlustig jou in Hom - Ps Thabo van Wyk

When life gets tough! - Ps Henri Wilson 25.09.2022

When life gets tough! - Ps Henri Wilson

Know what you want - Ps Juandre Pretorius 18.09.2022

Know what you want - Ps Juandre Pretorius

Hou op bekommerd wees - Theresa Wilson 18.09.2022

Hou op bekommerd wees - Theresa Wilson

What about my prayers - Part 5 - Ps Henri Wilson 11.09.2022

What about my prayers - Part 5 - Ps Henri Wilson

Wat van my gebede - Deel 6 - Ps Henri Wilson 11.09.2022

Wat van my gebede - Deel 6 -  Ps Henri Wilson

Built one another up - Ps Juandre Pretorius 04.09.2022

Built one another up - Ps Juandre Pretorius

Wat van my gebede - Deel 5 - Ps Henri Wilson 04.09.2022

Wat van my gebede - Deel 5 - Ps Henri Wilson

What about my prayers -Part 4 - Ps Henri Wilson 28.08.2022

What about my prayers -Part 4 - Ps Henri Wilson

Wat van my gebede -Deel 4 - Ps Henri Wilson 28.08.2022

Wat van my gebede -Deel 4 - Ps Henri Wilson

What about my prayers - Part 3 - Ps Henri J Wilson 21.08.2022

Why are some prayers not answered 1.  Unconfessed sin. “Surely the arm of the Lord is not too short to save,  nor his ear too dull to hear. But your iniquities have separated you  from your God; your sins have hidden his face from you, so that he will  not hear” (Isaiah 59:1-2). 2. An unforgiving spirit. “And when  you stand praying, if you hold anything against anyone, fo...

Wat van my gebede - Deel 3 - Ps Henri J Wilson 21.08.2022

Hoekom word sekere gebede nie beantwoord nie? 1. Sonde KYK,  die hand van die Here is nie te kort om te help nie, en sy oor is nie  te swaar om te hoor nie; maar julle ongeregtighede het 'n skeidsmuur  geword tussen julle en julle God, en julle sondes het sy aangesig vir  julle verberg, sodat Hy nie hoor nie. JESAJA 59:1‭-‬2 AFR53 2. Onvergifnis En  wanneer julle staan en...

What about my prayers - Part 2 - Ps Henri Wilson 14.08.2022

What about my prayers - Part 2 - Ps Henri Wilson

Wat van my gebede - Deel 2 - Ps Henri Wilson 14.08.2022

Wat van my gebede - Deel 2 - Ps Henri Wilson IN dié dae het Hiskía dodelik siek geword; en Jesaja, die seun van Amos,  die profeet, het by hom gekom en vir hom gesê: So spreek die Here: Gee  bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie. Toe draai hy sy  gesig na die muur, en hy het gebid tot die Here en gesê: Ag, Here, dink  tog daaraan dat ek voor u aangesig in trou...

Wat van my gebede? - Deel 1 - Ps Henri Wilson 07.08.2022

Soos reukwerk? 'n  PSALM van Dawid. Here, ek roep U aan; kom tog gou na my toe; luister na  my stem as ek U aanroep. Laat my gebed soos reukwerk voor u aangesig  staan, die opheffing van my hande soos die aandoffer. Here, stel 'n wag  voor my mond, bewaar die deur van my lippe. PSALMS 141:1‭-‬3 AFR53 en  toe Hy die boek neem, val die vier lewende wesens en die  vier-e...

Bouncing back - Ps Thabo van Wyk 31.07.2022

Bouncing back - Ps Thabo van Wyk

Veerkragtige Christenskap - Ps Thado van Wyk 3 31.07.2022

Veerkragtige Christenskap - Ps Thado van Wyk 3

Supernatural intervention - Ps Henri Wilson 24.07.2022

Supernatural intervention - Ps Henri Wilson

Bonatuurlike ingryping - Ps Henri Wilson 24.07.2022

Bonatuurlike ingryping - Ps Henri Wilson

When I don't understand - Ps Henri J Wilson 17.07.2022

The Lord is  close to the brokenhearted and saves those who are crushed in spirit.  The righteous person may have many troubles, but the Lord delivers him  from them all; Psalms 34:18‭-‬19 NIV Think about Abraham Joseph David Job Paul What must I do? Stay close to God Walk by faith Stick to what you understand Watch your mouth

Wanneer ek nie verstaan nie. - Ps Henri J Wilson 17.07.2022

Die Here is  naby die wat gebroke is van hart, en Hy verlos die wat verslae is van  gees. Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit dié  almal red die Here hom. PSALMS 34:19‭-‬20 AFR53 Dink aan Abraham Josef Job Dawid Paulus Wat moet ek doen? 1. Bly by die Here 2. Wandel deur geloof 3. Bly by wat jy verstaan 4. Pasop wat jy sê

Allow God to shape you - Ps Juandre Pretorius 10.07.2022

Allow God to shape you - Ps Juandre Pretorius

Lyt til podcasten Word & Spirit Church i Replaio

Radio og podcasts i én app - gratis og uden tilmelding. Installer i dag, og gå ikke glip af lanceringen

Hent den på Google Play

Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.