Jaco Thom

Jaco Thom se podcast

Preke en boodskappe

Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: www.bybelkoerant.co.za

Forfatter

Jaco Thom

Kategori

Religion

Podcastens hjemmeside

www.bybelkoerant.co.za

Seneste episode

20. sep. 2026

Hvor kan du lytte?

Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snart

Podcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts

Hent den på Google Play Installer gratis Android næsten 10 mio. downloads · 4,8 i bedømmelse iOS snart

Episoder

Gen 32:22-32 Nuutgemaak 30.10.2022

God het nie vir Jakob gelos, dat hy met sy bedrog-lewe kon voortgaan nie. Hy het hom voorgekeer, hom verander, nuut gemaak, en daarom ook sy Naam oor hom uitgeroep. So is God. Hy los nie sy mense nie.

Heb 12:8-29 16.10.2022

Lewe vanuit 'n nuwe werklikheid

Heb 12:1-3 09.10.2022

Hoe haal ek die eindstreep?

Heb 11:13-16 02.10.2022

Geloof maak jou 'n vreemdeling in die wêreld

Heb 10:26 18.09.2022

As ’n mens hierdie gedeeltes lees, sien jy die dodelike erns en krasse veroordeling waarmee Hebreërs praat oor ongeloof en afval. Hy sê dit kan gebeur in ’n mens se lewe, ’n mens wat gedeel het in die genade en die gemeenskap en seëninge van die volk van God, dat hy of sy moedswillig sondig, en dan word dit vir so iemand te laat vir berou, dit word onmoontlik vir diesulkes om hulle weer te bekeer,...

Heb 10:23-25 11.09.2022

Saam agter Jesus aan

Heb 10:19-25 28.08.2022

Lig op jou kop!

Heb 5:13 14.08.2022

Melkkossies gaan ons nie help om geestelik volwasse te word nie.

Heb 3:7-19 07.08.2022

Jou keuses elke dag is belangrik

Luk 9:57-61 26.06.2022

Om Christus te volg, stel hoë eise

Luk 8:26-39 Die besetena van Gerasa 19.06.2022

Lukas teken vir ons ’n prentjie van Jesus wat sterker is as Satan, en daarom is ons veilig by Hom; van Jesus wat met mense op die naam werk, ook met jou; van Jesus wat heel maak, nie stukkend nie; en van Jesus wat Hom nie aan mense opdring nie, maar deur jou en my by hulle wil uitkom. 

Joh 14:15-31 Pinksterfees 06.06.2022

God se teenwoordigheid in jou lewe

Openbaring 1:12-20 29.05.2022

Draai om!

Apie en die krokodil 22.05.2022

Kinderpreek oor die gevaar van versoekings. Jak 1:14-15

Hand 11:1-18 Almal welkom 15.05.2022

Die kerk was van die begin af 'n verwelkomende gemeenskap

Joh 21:1-19 Tyd met Jesus, tyd vir mekaar 08.05.2022

Jy gaan nie in 'n geestelike reus verander sonder tyd in die Here se teenwoordigheid nie.

Joh 20:24-29 Twyfel jy ook soms? 01.05.2022

Bybelse geloof is nie om oortuig te wees deur onomstootlike feite nie, maar om oorrompel te word deur die Persoon van Jesus Christus. 

Paasfees Joh 20:17 Jy het familie! 17.04.2022

Jesus se Vader is nou ook óns Vader! Ons het familie geword. Ons hele bestaan het verander. Ons status in die wêreld het verander. Ons is broers en susters van Koning Jesus. Ons is seuns en dogters van God die Vader.

Matt 21:1-11 Palmsondag 19 April 2022 10.04.2022

Wie is Jesus vir jou? Die skare het gejuig, want hulle het gedink Jesus kom hulle van die Romeinse verdrukking bevry. Hulle ontnugtering toe Hy dit nié was nie, het daartoe gelei dat hulle Jesus verwerp het.

Joh 19:28-30 "Ek is dors." 03.04.2022

Jesus se kruisdood was nie 'n tragiese lot wat oor Hom gekom het nie, maar 'n doelbewuste en gewillige oorgee van Homself tot in die dood. Dit sien ons in alles wat by die kruisiging gebeur, veral ook waar Jesus uitroep: "Ek is dors!"

Mark 15:33-34 My God, my God, waarom het U My verlaat? 27.03.2022

Die dag toe God padgegee het

Luk 13:1-9 13.03.2022

'n Vyeboom sonder vye?

Ps 111: 4 God weet van ons kort geheue 06.03.2022

Nagmaalspreek

Eks 34 Blink jou gesig ook? 27.02.2022

Vandag, op Verheerlikingsondag, dink ons aan die verheerliking van Christus op die berg (Luk 9:28-36). Daar het die glans van sy heerlikheid, wat Hy as ewige Seun van God het, deur sy menslikheid gestraal. In die verhaal in Eks 34 beleef Moses ook iets daarvan. Die glans van God se heerlikheid was só oorweldigend dat sy gesig begin blik het.

Psalm 1 Vrugteboom, of kaf? 20.02.2022

Hierdie Psalm sê vir ons ’n mens kry 2 soorte mense: party mense is soos ’n pragtige vrugteboom wat by ’n plek met baie water staan. Sy blare is lieflik groen, hy dra sy vrugte op die regte tyd. ’n Mooi, gesonde, sterk boom (vs 3). Ander mense, weer, is soos kaf wat deur die wind uitmekaar gewaai word (vs 4).

Lyt til podcasten Jaco Thom se podcast i Replaio

Radio og podcasts i én app - gratis og uden tilmelding. Installer i dag, og gå ikke glip af lanceringen

Hent den på Google Play

Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.