GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...

Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: www.grootfm.co.za

Forfatter

GROOTfm 90.5

Kategori

Uncategorized

Podcastens hjemmeside

www.grootfm.co.za

Seneste episode

16. okt. 2026

Hvor kan du lytte?

Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snart

Podcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts

Hent den på Google Play Installer gratis Android næsten 10 mio. downloads · 4,8 i bedømmelse iOS snart

Episoder

Route326: Nicole Strauss from SANSA on the design of a space mascot 01.09.2026

Nicole Strauss from SANSA on the design of a space mascot.

Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Stephanie Mills se 'Never Knew Love Like This Before' 01.09.2026

One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Stephanie Mills se 'Never Knew Love Like This Before'.

Sarina gesels vrouegesondheid 01.09.2026

Sarina gesels met Dr Joy Saville, direkteur by Drs M Emeran J Saville Inc oor Perimenopause en Menopause. Back-a-buddy

ABC van Ouerskap: P - Pa's 01.09.2026

Pa's speel ’n unieke en belangrike rol in ’n kind se ontwikkeling – van emosionele veiligheid en selfvertroue tot sosiale vaardighede en hoe ’n kind later verhoudings verstaan. Maar wat sê die kenners? Watter verskil maak ’n betrokke pa werklik in ’n kind se lewe, en hoe lyk betekenisvolle vaderskap in die praktyk? Dr Wietske Boon, berader en spelterapeut sluit by ons aan.

#OntbytMetDoepieEnNina - C12 Konferensie, wat jy kan verwag. 01.09.2026

Ons gesels met C12 se Stian Veldman oor die waarde wat die konferensie vir jou en jou besigheid kan inhou asook watter gassprekers verwag kan word.

#OntbytMetDoepieEnNina - Blomme om ons positief te maak 01.09.2026

Vandag gesels ons met Linda van der Walt, kreatiewe konsultant by LVG Plants en die persoon agter LND Living. Linda werk baie met plante, kreatiwiteit en wellness, en veral met die idee dat plante nie net mooi is nie , hulle kan ook ’n positiewe invloed hê op hoe ons voel.

#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond 01.09.2026

Ons gesels vanoggend met Colin Strumpher, Betterbond Verkoopsbestuurder en Verband-konsultant oor watter dokumente moet voornemende kopers vandag al begin insamel?

5-uur Klub Inspirasie - Dinsdag 1 September 2026 01.09.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Matt Redman - 10 000 Reasons (Bless the Lord)

#OntbytMetDoepieEnNina - Is jy Okay? 01.09.2026

Ons spelterapeut Arette Burger kom gesels vandag vandag en deel wenke met haar jare se onderwining hoe om ons liggaam, siel en gees fiks en gesond te kry en te hou.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 1 September 01.09.2026

Inspirasie deur Charonike vanoggend

#WeeksdaeVibesMetVenita - Tim Hendricks | 31 Augustus  31.08.2026

#WeeksdaeVibesMetVenita gesels met Tim Hendricks oor sy nuutste enkelsnit en EP, "After Midnight".

Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Dolly Parton 31.08.2026

Mode Moment met Simon Rademan - Dolly Parton.

C12 - Eckhardt Olivier 31.08.2026

Kan 'n besigheid méér wees as net 'n manier om wins te maak? Kan dit ook 'n plek wees waar mense dien, beïnvloed en 'n verskil in die wêreld maak? Dit is die hart van C12, 'n wêreldwye netwerk wat sakeleiers toerus om hulle geloof doelbewus in die werkplek uit te leef. Elrica gesels met Eckhardt Olivier van C12, oor besigheid as bediening én oor die eerste Africa Catalyst Conference wat binnekort...

Motivering 31 Augustus - Ons kan kies hoe om te reageer 31.08.2026

Ons almal staan soms voor dinge wat ons nooit sou kies nie — 'n verlies, 'n teleurstelling, 'n pad wat skielik krom loop. Ons kan nie altyd die storm keer nie, maar ons kan wel kies hoe ons daardeur loop.

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing 31.08.2026

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.

5-uur Klub Inspirasie - Maandag 31 Augustus 2026 31.08.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Big Daddy Weave - The only name (Yours will be)

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 31 Augustus 31.08.2026

Inspirasie deur Teodor Van Der Spuy

Snoete-goete: TAWI en Pedal4Paws 28.08.2026

900 kilometer. Nege dae. Net ’n fiets. Dit is die uitdaging wat Attie Jacobs en sy span op 18 September aanpak wanneer hulle van Johannesburg tot by Port Edward fietsry as deel van Pedal4Paws. Maar hierdie is veel meer as net ’n fietsry-uitdaging. Elke kilometer word ’n geleentheid om geld in te samel vir TAWI, die Transkei Animal Welfare Initiative, wat broodnodige veeartsenykundige sorg aan van...

5-uur Klub Inspirasie - Vrydag 28 Augustus 2026 28.08.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met David Leonard - Heavenly Father

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux 28.08.2026

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 28 Augustus 28.08.2026

Inspirasie deur Janine Fourie

#ALT-Fokus - Amy Tjasink | 27 Augustus 27.08.2026

Venita gesels met Amy Tjasink oor haar nuutste enkelsnit, “Kommetjie Boys”. Amy vertel meer oor die inspirasie agter die liedjie en die storie wat sy met hierdie nuwe vrystelling wil vertel.

VERSKILMAKERS: Ouma en Oupa Kersprojek 27.08.2026

Vir baie van ons is Kersfees 'n tyd van familie, liefde en saamwees. Ongelukkig is dit nie vir elke ouma en oupa die werklikheid nie. Die Ouma en Oupa Kersprojek sorg al nege jaar lank dat duisende bejaardes regoor Suid-Afrika 'n persoonlike Kersgeskenk ontvang – spesiaal saamgestel volgens hul eie wenslys. Elaine Bron, Marelize van Staden en Karin van Staden sluit by ons aan om meer te vertel.

#OntbytMetDoepieEnNina - GrootGeld met Frikkie van IFSA 27.08.2026

Ons gesels alles GROOTGELD met Frikkie Van Loggerenberg van IFSA.

5-uur Klub Inspirasie - Donderdag 27 Augustus 2026 27.08.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met John Waller - Surprise me

Lyt til podcasten GROOTfm 90.5 i Replaio

Radio og podcasts i én app - gratis og uden tilmelding. Installer i dag, og gå ikke glip af lanceringen

Hent den på Google Play

Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.